×
Alkaloïde

Alkaloïede is 'n klas basiese, natuurlik voorkomende organiese verbindings wat ten minste een stikstofatoom bevat. Hierdie groep bevat ook 'n aantal verwante verbindings met neutrale en selfs swak suur-eienskappe. Sommige sintetiese verbindings met 'n soortgelyke struktuur kan ook alkaloïede genoem word. Benewens koolstof, waterstof en stikstof, kan alkaloïede ook suurstof, swawel en, meer selde, ander elemente soos chloor, broom en fosfor bevat.

Die eerste individuele alkaloïed, morfien, is in 1804 van die opiumpapaver (Papaver somniferum) geïsoleer.
Chemiese struktuur van efedrien.
Chemiese struktuur van kafeïen

Alkaloïede word deur 'n groot verskeidenheid organismes geproduseer, waaronder bakterieë, swamme, plante en diere. Dit kan gesuiwer word uit ru-ekstrakte van hierdie organismes deur suur-basis-ekstraksie of oplosmiddel-ekstraksies gevolg deur silika-gel-kolomchromatografie. Alkaloïede het 'n wye verskeidenheid farmakologiese aktiwiteite, insluitend antimalaria (bv. kinien), antiastma (bv. efedrien), antikanker (bv. homoharringtonien), vasodilatoriese (veroorsaak verbreding van bloedvate) (bv. vinkamien), antiaritmiese (onderdruk abnormale hartritmes) (bv. kinidien), pynstillende (bv. morfien), antibakteriese (bv. cheleritrien), en antihiperglisemiese (bv. piperien) aktiwiteite. Ander alkaloïede het psigotropiese (bv. psilosin) en stimulerende aktiwiteite (bv. kokaïen, kafeïen, nikotien, teobromien), en is gebruik in rituele of as ontspanningsmiddels. Alkaloïede kan ook giftig wees (bv. atropien, tubokurarien). Alhoewel alkaloïede 'n verskeidenheid metaboliese stelsels by mense en ander diere beïnvloed, het dit 'n byna eenvormige bitter smaak of nasmaak.

Die skeidingslyn tussen alkaloïede en ander stikstofbevattende natuurlike verbindings is nie duidelik nie. Verbindings soos aminosuurpeptiede, proteïene, nukleotiede, nukleïensuur, amiene en antibiotika word gewoonlik nie alkaloïede genoem nie. Natuurlike alifatiese verbindings met stikstof in eksosikliese posisie (meskalien, serotonien, dopamien, ens.) word gewoonlik as amiene geklassifiseer eerder as as alkaloïede. Sommige outeurs beskou alkaloïede egter as 'n spesiale geval van amiene.

  1. Luch, Andreas (2009). (in Engels). Springer. p. 20. ISBN 978-3-7643-8335-0.
  2. "alkaloids". IUPAC Compendium of Chemical Terminology (in Engels). Research Triagle Park, NC: IUPAC. doi:. ISBN 0-9678550-9-8.
  3. Manske, R.H.F. (1979). (in Engels). Academic Press. p. 673. Besoek op23 Desember 2020.
  4. Lewis, R.A. (1998). (in Engels). Taylor & Francis. p. 51. ISBN 978-1-56670-223-2. Besoek op23 Desember 2020.
  5. . Xumuk.ru (in Russies). Besoek op23 Desember 2020.
  6. Roberts, Margaret F.; Wink, Michael (1998c). Alkaloids : Biochemistry, Ecology, and Medicinal Applications (in Engels). Boston, MA: Springer US. ISBN 9781475729054. OCLC .
  7. Gonçalves Paterson Fox, Eduardo; Russ Solis, Daniel Delazari dos Santos; Aparecido dos Santos Pinto, Jose Roberto; Ribeiro da Silva Menegasso, Anally; Cardoso Maciel Costa Silva, Rafael; Sergio Palma, Mario; Correa Bueno, Odair; de Alcântara Machado, Ednildo (April 2013). "A simple, rapid method for the extraction of whole fire ant venom (Insecta: Formicidae: Solenopsis)". Toxicon (in Engels). 65: 5–8. doi:. hdl:. PMID .|first3= missing |last3= (help)AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  8. Kittakoop, P (2014). . Curr Top Med Chem (in Engels). 14 (2): 239–252. PMID .Onbekende parameter |= geïgnoreer (help);Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  9. Raymond S. Sinatra; Jonathan S. Jahr; J. Michael Watkins-Pitchford (2010). The Essence of Analgesia and Analgesics (in Engels). Cambridge University Press. pp. 82–90. ISBN 978-1139491983.
  10. Cushnie, TP (2014). . Int J Antimicrob Agents (in Engels). 44 (5): 377–386. doi:. PMID .Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  11. Qiu, S (2014). "Natural alkaloids: basic aspects, biological roles, and future perspectives". Chin J Nat Med (in Engels). 12 (6): 401–406. doi:. PMID .Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  12. (in Engels). 18 Desember 2007.
  13. Robbers JE; Speedie MK; Tyler VE (1996). "Chapter 9: Alkaloids". Pharmacognosy and Pharmacobiotechnology (in Engels). Philadelphia: Lippincott, Williams & Wilkins. pp. 143–185. ISBN 978-0683085006.
  14. Rhoades, David F (1979). "Evolution of Plant Chemical Defense against Herbivores". In Rosenthal, Gerald A.; Janzen, Daniel H (reds.). Herbivores: Their Interaction with Secondary Plant Metabolites (in Engels). New York: Academic Press. p. 41. ISBN 978-0-12-597180-5.
  15. Meyers, Robert (2002). Encyclopedia of physical science and technology (in Engels). San Diego: Academic Press. ISBN 0-12-227411-3. OCLC .
  16. Cseke, L.J.; Kirakosyan, A.; Kaufman, P.B.; Warber, S.; Duke, J.A.; Brielmann, H.L. (2016). (in Engels). CRC Press. p. 30. ISBN 978-1-4200-0447-2. Besoek op23 Desember 2020.
  17. Johnson, A.W. (1999). . G - Reference, Information and Interdisciplinary Subjects Series (in Engels). Jones and Bartlett Publishers. p. 433. ISBN 978-0-7637-0432-2. Besoek op23 Desember 2020.
  18. Bansal, R.K. (2003). (in Engels). New Age International Limited. p. 644. ISBN 978-81-224-1459-2. Besoek op23 Desember 2020.
  19. Aniszewski, Tadeusz (2007). Alkaloids – secrets of life (in Engels). Amsterdam: Elsevier. p. 110. ISBN 978-0-444-52736-3.

Publikasie datum: September 26, 2021

alkaloïde, alkaloïede, klas, basiese, natuurlik, voorkomende, organiese, verbindings, minste, stikstofatoom, bevat, hierdie, groep, bevat, aantal, verwante, verbindings, neutrale, selfs, swak, suur, eienskappe, sommige, sintetiese, verbindings, soortgelyke, st. Alkaloiede is n klas basiese natuurlik voorkomende organiese verbindings wat ten minste een stikstofatoom bevat Hierdie groep bevat ook n aantal verwante verbindings met neutrale 2 en selfs swak suur eienskappe 3 Sommige sintetiese verbindings met n soortgelyke struktuur kan ook alkaloiede genoem word 4 Benewens koolstof waterstof en stikstof kan alkaloiede ook suurstof swawel en meer selde ander elemente soos chloor broom en fosfor bevat 5 Die eerste individuele alkaloied morfien is in 1804 van die opiumpapaver Papaver somniferum geisoleer 1 Chemiese struktuur van efedrien Chemiese struktuur van kafeien Alkaloiede word deur n groot verskeidenheid organismes geproduseer waaronder bakteriee swamme plante en diere 6 Dit kan gesuiwer word uit ru ekstrakte van hierdie organismes deur suur basis ekstraksie of oplosmiddel ekstraksies gevolg deur silika gel kolomchromatografie 7 Alkaloiede het n wye verskeidenheid farmakologiese aktiwiteite insluitend antimalaria bv kinien antiastma bv efedrien antikanker bv homoharringtonien 8 vasodilatoriese veroorsaak verbreding van bloedvate bv vinkamien antiaritmiese onderdruk abnormale hartritmes bv kinidien pynstillende bv morfien 9 antibakteriese bv cheleritrien 10 en antihiperglisemiese bv piperien 11 aktiwiteite Ander alkaloiede het psigotropiese bv psilosin en stimulerende aktiwiteite bv kokaien kafeien nikotien teobromien 12 en is gebruik in rituele of as ontspanningsmiddels Alkaloiede kan ook giftig wees bv atropien tubokurarien 13 Alhoewel alkaloiede n verskeidenheid metaboliese stelsels by mense en ander diere beinvloed het dit n byna eenvormige bitter smaak of nasmaak 14 Die skeidingslyn tussen alkaloiede en ander stikstofbevattende natuurlike verbindings is nie duidelik nie 15 Verbindings soos aminosuurpeptiede proteiene nukleotiede nukleiensuur amiene en antibiotika word gewoonlik nie alkaloiede genoem nie 2 Natuurlike alifatiese verbindings met stikstof in eksosikliese posisie meskalien serotonien dopamien ens word gewoonlik as amiene geklassifiseer eerder as as alkaloiede 16 Sommige outeurs beskou alkaloiede egter as n spesiale geval van amiene 17 18 19 Verwysings Wysig Luch Andreas 2009 Molecular clinical and environmental toxicology in Engels Springer p 20 ISBN 978 3 7643 8335 0 2 0 2 1 alkaloids IUPAC Compendium of Chemical Terminology in Engels Research Triagle Park NC IUPAC doi 10 1351 goldbook a00220 ISBN 0 9678550 9 8 Manske R H F 1979 The alkaloids chemistry and physiology 17 in Engels Academic Press p 673 Besoek op 23 Desember 2020 Lewis R A 1998 Lewis Dictionary of Toxicology in Engels Taylor amp Francis p 51 ISBN 978 1 56670 223 2 Besoek op 23 Desember 2020 ALKALOIDS Xumuk ru in Russies Besoek op 23 Desember 2020 Roberts Margaret F Wink Michael 1998c Alkaloids Biochemistry Ecology and Medicinal Applications in Engels Boston MA Springer US ISBN 9781475729054 OCLC 851770197 Goncalves Paterson Fox Eduardo Russ Solis Daniel Delazari dos Santos Aparecido dos Santos Pinto Jose Roberto Ribeiro da Silva Menegasso Anally Cardoso Maciel Costa Silva Rafael Sergio Palma Mario Correa Bueno Odair de Alcantara Machado Ednildo April 2013 A simple rapid method for the extraction of whole fire ant venom Insecta Formicidae Solenopsis Toxicon in Engels 65 5 8 doi 10 1016 j toxicon 2012 12 009 hdl 11449 74946 PMID 23333648 first3 missing last3 help AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Kittakoop P 2014 Alkaloids as important scaffolds in therapeutic drugs for the treatments of cancer tuberculosis and smoking cessation Curr Top Med Chem in Engels 14 2 239 252 PMID 24359196 Onbekende parameter geignoreer help Onbekende parameter coauthors geignoreer help Raymond S Sinatra Jonathan S Jahr J Michael Watkins Pitchford 2010 The Essence of Analgesia and Analgesics in Engels Cambridge University Press pp 82 90 ISBN 978 1139491983 Cushnie TP 2014 Alkaloids An overview of their antibacterial antibiotic enhancing and antivirulence activities Int J Antimicrob Agents in Engels 44 5 377 386 doi 10 1016 j ijantimicag 2014 06 001 PMID 25130096 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Qiu S 2014 Natural alkaloids basic aspects biological roles and future perspectives Chin J Nat Med in Engels 12 6 401 406 doi 10 1016 S1875 5364 14 60063 7 PMID 24969519 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Alkaloid in Engels 18 Desember 2007 Robbers JE Speedie MK Tyler VE 1996 Chapter 9 Alkaloids Pharmacognosy and Pharmacobiotechnology in Engels Philadelphia Lippincott Williams amp Wilkins pp 143 185 ISBN 978 0683085006 Rhoades David F 1979 Evolution of Plant Chemical Defense against Herbivores In Rosenthal Gerald A Janzen Daniel H reds Herbivores Their Interaction with Secondary Plant Metabolites in Engels New York Academic Press p 41 ISBN 978 0 12 597180 5 Meyers Robert 2002 Encyclopedia of physical science and technology in Engels San Diego Academic Press ISBN 0 12 227411 3 OCLC 47767168 Cseke L J Kirakosyan A Kaufman P B Warber S Duke J A Brielmann H L 2016 Natural Products from Plants in Engels CRC Press p 30 ISBN 978 1 4200 0447 2 Besoek op 23 Desember 2020 Johnson A W 1999 Invitation to Organic Chemistry G Reference Information and Interdisciplinary Subjects Series in Engels Jones and Bartlett Publishers p 433 ISBN 978 0 7637 0432 2 Besoek op 23 Desember 2020 Bansal R K 2003 A Textbook of Organic Chemistry in Engels New Age International Limited p 644 ISBN 978 81 224 1459 2 Besoek op 23 Desember 2020 Aniszewski Tadeusz 2007 Alkaloids secrets of life in Engels Amsterdam Elsevier p 110 ISBN 978 0 444 52736 3 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Alkaloide amp ol,