×
Algerië

Algerië (Arabies: الجزائر, al-Jazā'ir; Berbers: ⴷⵣⴰⵢⴻⵔ, Dzayer, Frans: Algérie), amptelik die Demokratiese Volksrepubliek Algerië (Arabies: الجمهورية الجزائرية الديمقراطية الشعبية; Berbers: ⵟⴰⴳⴷⵓⴷⴰ ⵜⴰⵎⴻⴳⴷⴰⵢⵜ ⵜⴰⵖⴻⵔⴼⴰⵏⵜ ⵜⴰⵣⵣⴰⵢⵔⵉⵜ), is 'n groot, bergagtige land in Noord-Afrika en die grootste land van Afrika, effens groter as die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die grootste deel van die land lê in die Saharawoestyn met 'n smal kusvlakte aan die Middellandse See, noord van die Atlasgebergte. In die suidooste van Algerië is die Ahaggarbergreeks geleë. In die suide grens dit, van wes na oos, aan Wes-Sahara, Mauritanië, Mali, Niger en Libië. Die Middellandse See vorm die noordgrens. Dit vorm saam met Marokko en Tunisië, waartussen dit lê, die Magreb (of Tamazgha).

Demokratiese Volksrepubliek Algerië
الجمهورية الجزائرية الديمقراطية الشعبية (Arabies)
ⵟⴰⴳⴷⵓⴷⴰ ⵜⴰⵎⴻⴳⴷⴰⵢⵜ ⵜⴰⵖⴻⵔⴼⴰⵏⵜ ⵜⴰⵣⵣⴰⵢⵔⵉⵜ (Berbers)
Vlag Seël
Nasionale leuse: بالشّعب وللشّعب
(Arabies vir: "Deur die volk en vir die volk")
Volkslied: Kassaman
(Arabies vir: "Ons belowe")
Hoofstad Algiers

36°42′N3°13′O /36.700°N 3.217°O /36.700; 3.217

Grootste stad Algiers
Amptelike tale Arabies en Berbers
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Abdelmadjid Tebboune
Aymen Benabderrahmane
Onafhanklikheid
• Al Jazâ'ir
• Frans-Algerië
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet

1515
5 Julie 1830
3 Julie 1962
5 Julie 1962
10 September 1963
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

2 381 741 km2 (10de)
919 595 myl2
1,1
Bevolking
- 2021-skatting
- 2013-sensus
- Digtheid

44 700 000 (32ste)
37 900 000
17,7 / km2 (168ste)
45,8 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2021-skatting

$514,748 miljard (35ste)
$11 433 (82ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2021-skatting

$151,459 miljard (53ste)
$3 364 (109de)

MOI (2019) 0,748 (91ste) –hoog
Gini (2011) 27,6laag
Geldeenheid Dinar (DZD)
Tydsone
- Somertyd
MET (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .dz, الجزائر.
Skakelkode +213
Nasa-satellietbeeld van Algerië
Kaart van Algerië
Topografiese kaart van Algerië
Klimaatsones in Algerië volgens die Köppen-klimaatklassifikasie

Algerië het 'n ou Berber-beskawing wat dateer uit die jaar 200 v.C. tydens die Berber-koninkryk Numidië. Algerië was tussen 1830 en 1962 'n kolonie van Frankryk. Die land het op 5 Julie 1962 onafhanklik geword.

Die hoofstad en grootste stad is Algiers. Die meeste mense woon in die breë, bergagtige kusstrook. In die suide is 'n deel van die noordelike Sahara. Die oorheersende godsdiens is Islam, maar die land het ook 'n klein persentasie Christene.

Inhoud

Die landsnaam is ontleen aan die stad Algiers. Die stadsnaam op sy beurt is afgelei van die Arabiese al-Jazā'ir (الجزائر, "die eilande"), 'n korter vorm van die ouer Jazā'ir Banī Mazghanna (جزائر بني مزغنة, "Eilande van die Mazghanna-stam"), gebruik onder andere deur die Middeleeuse geograaf al-Idrisi.

Sedert 1992 beveg die Algerynse regering diverse groepe Islamitiese ekstremiste. Veral deur terreuraksies van hierdie groepe, het tienduisende mense in dorpe en stede in die noorde van Algerië gesterf. Die land ly ook onder werkloosheid, watertekort en behuisingsnood. In 2003 is die noorde deur 'n sterk aardbewing getref.

Basisgegewens

  • Bestuursindeling: 48 provinsies
  • Hoofstad: Algiers (3 415 811 (2011), metropolitaanse gebied 7 796 923)
  • Ander stede: Oran (1 560 329), Tébessa (634 332), Constantine (464 219), Djelfa (339 248), Biskra (307 987), Batna (290 645), Sétif (288 461), Annaba (257 359), Mostaganem (245 330), Sidi bel Abbès (212 935), Skikda (182 903), Blida (182 447), Tiaret (178 915), Béjaïa (177 988), Tlemcen (173 531), Béchar (165 627), Bordj Bou Arréridj (158 812), El Oued (134 699), Ouargla (133 024)

Bevolking

  • Bevolkingsgroepe: Arabiere 70%, Berbers 30%, Franse
  • Tale: Arabies (amptelike taal), Berber (Tamazight, Kabilies e.a.), Frans
  • Lewensverwagting: 77,2 jaar (2018), 75,8 jaar (mans), 78,7 jaar (vroue)
  • Bevolkingsgroei: 1,63% (2018)
  • Geletterdheid: 80,2% (2015) mans 87,2%, vrouens 73,1%

Politiek

Abdelmadjid Tebboune, Algerynse president sedert Desember 2019

Algerië is 'n unitêre semi-presidensiële grondwetlike republiek. Die parlement bestaan uit 'n nasionale vergadering van 480 lede wat elke vyf jaar verkies word, en 'n nasionale raad met 96 indirek gekose en 48 deur die president benoemde lede; elke drie jaar word die helfte van die lede verkies. Die president word elke vyf jaar regstreeks verkies.

  • President: Abdelmadjid Tebboune (waarnemend sedert Desember 2019)
  • Regeringsleier: Aymen Benabderrahmane (sedert Junie 2021)
  • Partye met aantal setels (verkiesing Mei 2002):
    • FLN (Front de Libération Nationale) 160 van 480; nasionale raad: 40 van 96 gekose lede
    • RND (Rassemblement National Démocratique): 100 – 42
    • FFS (Front des Forces socialistes; sosiaal-demokraties): 4 – 0
    • TAJ (Rassemblement pour l'espoir de l'Algérie): 20 – 0
    • MPA (Mouvement populaire algérien): 13 – 1
    • MPS (Mouvement de la société pour la paix): 34 – 0
    • Ennahda – FJD: 15 – 0
    • FF: 14 – 1
    • FFS: 14 – 0
    • PT: 11 – 0
    • RCD: 9 – 0
    • Ander partye: 75 – 43
    • Onafhanklikes: 10 – 6
    • Vakant: 2 – 1

Ekonomie

Die Algerynse hoofstad Algiers
  1. (ar) . El-mouradia.dz. Geargiveer vanaf op 18 Julie 2012. Besoek op17 Januarie 2013.
  2. (en) . Apn-dz.org. 28 November 1996. vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op17 Januarie 2013.
  3. (en) (PDF). Algeria Press Service. 6 Januarie 2016. Geargiveer vanaf (PDF) op 30 November 2016. Besoek op6 Januarie 2016.
  4. (fr) (PDF). Office National des Statistiques. 18 Mei 2020. (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2020. Besoek op3 Oktober 2020.
  5. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. April 2021. Besoek op1 Julie 2021.
  6. (en) (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op1 Julie 2021.
  7. (en) . Wêreldbank. Besoek op1 Julie 2021.
  8. (en) LLC, Forbidden Fruits (30 Januarie 2013). . Forbidden Fruit Books LLC.
  9. (ar) Bazina, Abdullah Salem (2010). . Al Manhal. ISBN 9796500027.
  10. (en) Abderahman, Abderrahman (1377). History of Ibn Khaldun – Volume 6.
  11. (en) . CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op1 Julie 2021.
Algemeen

Publikasie datum: Augustus 06, 2021

algerië, arabies, الجزائر, jazā, berbers, ⴷⵣⴰⵢⴻⵔ, dzayer, frans, algérie, amptelik, demokratiese, volksrepubliek, arabies, الجمهورية, الجزائرية, الديمقراطية, الشعبية, berbers, ⵟⴰⴳⴷⵓⴷⴰ, ⵜⴰⵎⴻⴳⴷⴰⵢⵜ, ⵜⴰⵖⴻⵔⴼⴰⵏⵜ, ⵜⴰⵣⵣⴰⵢⵔⵉⵜ, groot, bergagtige, land, noord, afrika, gr. Algerie Arabies الجزائر al Jaza ir Berbers ⴷⵣⴰⵢⴻⵔ Dzayer Frans Algerie amptelik die Demokratiese Volksrepubliek Algerie Arabies الجمهورية الجزائرية الديمقراطية الشعبية Berbers ⵟⴰⴳⴷⵓⴷⴰ ⵜⴰⵎⴻⴳⴷⴰⵢⵜ ⵜⴰⵖⴻⵔⴼⴰⵏⵜ ⵜⴰⵣⵣⴰⵢⵔⵉⵜ is n groot bergagtige land in Noord Afrika en die grootste land van Afrika effens groter as die Demokratiese Republiek van die Kongo Die grootste deel van die land le in die Saharawoestyn met n smal kusvlakte aan die Middellandse See noord van die Atlasgebergte In die suidooste van Algerie is die Ahaggarbergreeks gelee In die suide grens dit van wes na oos aan Wes Sahara Mauritanie Mali Niger en Libie Die Middellandse See vorm die noordgrens Dit vorm saam met Marokko en Tunisie waartussen dit le die Magreb of Tamazgha Demokratiese Volksrepubliek Algerie الجمهورية الجزائرية الديمقراطية الشعبية Arabies ⵟⴰⴳⴷⵓⴷⴰ ⵜⴰⵎⴻⴳⴷⴰⵢⵜ ⵜⴰⵖⴻⵔⴼⴰⵏⵜ ⵜⴰⵣⵣⴰⵢⵔⵉⵜ Berbers Vlag SeelNasionale leuse بالش عب وللش عب 1 2 Arabies vir Deur die volk en vir die volk Volkslied Kassaman Arabies vir Ons belowe source source track track Hoofstad Algiers 36 42 N 3 13 O 36 700 N 3 217 O 36 700 3 217Grootste stad AlgiersAmptelike tale Arabies 2 en Berbers 3 Regering President Eerste minister Unitere semi presidensiele grondwetlike republiek Abdelmadjid Tebboune Aymen BenabderrahmaneOnafhanklikheid Al Jaza ir Frans Algerie Verklaar Erken Huidige grondwet 1515 5 Julie 1830 3 Julie 1962 5 Julie 1962 10 September 1963Oppervlakte Totaal Water 2 381 741 km2 10de 919 595 myl2 1 1Bevolking 2021 skatting 2013 sensus Digtheid 44 700 000 4 32ste 37 900 000 4 17 7 km2 168ste 45 8 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2021 skatting 514 748 miljard 5 35ste 11 433 5 82ste BBP nominaal Totaal Per capita 2021 skatting 151 459 miljard 5 53ste 3 364 5 109de MOI 2019 0 748 6 91ste hoogGini 2011 27 6 7 laagGeldeenheid Dinar a href ISO 4217 html title ISO 4217 DZD a Tydsone Somertyd MET UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD dz الجزائر Skakelkode 213 Nasa satellietbeeld van Algerie Kaart van Algerie Topografiese kaart van Algerie Klimaatsones in Algerie volgens die Koppen klimaatklassifikasie Algerie het n ou Berber beskawing wat dateer uit die jaar 200 v C tydens die Berber koninkryk Numidie Algerie was tussen 1830 en 1962 n kolonie van Frankryk Die land het op 5 Julie 1962 onafhanklik geword Die hoofstad en grootste stad is Algiers Die meeste mense woon in die bree bergagtige kusstrook In die suide is n deel van die noordelike Sahara Die oorheersende godsdiens is Islam maar die land het ook n klein persentasie Christene Inhoud 1 Etimologie 2 Onlangse geskiedenis 3 Data 3 1 Basisgegewens 3 2 Bevolking 3 3 Politiek 3 4 Ekonomie 4 Verwysings 5 Bronne 6 Eksterne skakelsEtimologie WysigDie landsnaam is ontleen aan die stad Algiers Die stadsnaam op sy beurt is afgelei van die Arabiese al Jaza ir الجزائر die eilande 8 n korter vorm van die ouer Jaza ir Bani Mazghanna جزائر بني مزغنة Eilande van die Mazghanna stam 9 10 gebruik onder andere deur die Middeleeuse geograaf al Idrisi Onlangse geskiedenis WysigSedert 1992 beveg die Algerynse regering diverse groepe Islamitiese ekstremiste Veral deur terreuraksies van hierdie groepe het tienduisende mense in dorpe en stede in die noorde van Algerie gesterf Die land ly ook onder werkloosheid watertekort en behuisingsnood In 2003 is die noorde deur n sterk aardbewing getref Data WysigBasisgegewens Wysig Bestuursindeling 48 provinsies Hoofstad Algiers 3 415 811 2011 metropolitaanse gebied 7 796 923 Ander stede Oran 1 560 329 Tebessa 634 332 Constantine 464 219 Djelfa 339 248 Biskra 307 987 Batna 290 645 Setif 288 461 Annaba 257 359 Mostaganem 245 330 Sidi bel Abbes 212 935 Skikda 182 903 Blida 182 447 Tiaret 178 915 Bejaia 177 988 Tlemcen 173 531 Bechar 165 627 Bordj Bou Arreridj 158 812 El Oued 134 699 Ouargla 133 024 Bevolking Wysig Bevolkingsgroepe Arabiere 70 Berbers 30 Franse Tale Arabies amptelike taal Berber Tamazight Kabilies e a Frans Lewensverwagting 77 2 jaar 2018 75 8 jaar mans 78 7 jaar vroue 11 Bevolkingsgroei 1 63 2018 11 Geletterdheid 80 2 2015 mans 87 2 vrouens 73 1 11 Politiek Wysig Abdelmadjid Tebboune Algerynse president sedert Desember 2019 Algerie is n unitere semi presidensiele grondwetlike republiek Die parlement bestaan uit n nasionale vergadering van 480 lede wat elke vyf jaar verkies word en n nasionale raad met 96 indirek gekose en 48 deur die president benoemde lede elke drie jaar word die helfte van die lede verkies Die president word elke vyf jaar regstreeks verkies President Abdelmadjid Tebboune waarnemend sedert Desember 2019 Regeringsleier Aymen Benabderrahmane sedert Junie 2021 Partye met aantal setels verkiesing Mei 2002 FLN Front de Liberation Nationale 160 van 480 nasionale raad 40 van 96 gekose lede RND Rassemblement National Democratique 100 42 FFS Front des Forces socialistes sosiaal demokraties 4 0 TAJ Rassemblement pour l espoir de l Algerie 20 0 MPA Mouvement populaire algerien 13 1 MPS Mouvement de la societe pour la paix 34 0 Ennahda FJD 15 0 FF 14 1 FFS 14 0 PT 11 0 RCD 9 0 Ander partye 75 43 Onafhanklikes 10 6 Vakant 2 1Ekonomie Wysig Die Algerynse hoofstad Algiers BNP 200 171miljard 2019 4 646 per persoon Groei BNP 3 7 11 Landbou graan dadels sitrus wyn 11 Grondstowwe aardolie aardgas yster fosfaat sink sout 11 Uitvoere 2002 ruolie aardgas en verwante produkte 97 halfvervaardigde goedere 3 11 Uitvoervennootskappe Italie 17 4 Spanje 13 Frankryk 11 9 Verenigde State 9 4 Brasilie 6 2 Nederland 5 5 2017 11 Invoere masjinerie en vervoermiddels 38 halfvervaardigde goedere 20 verbruikersgoedere 14 11 Invoervennootskappe Volksrepubliek China 18 2 Frankryk 9 1 Italie 8 Duitsland 7 Spanje 6 9 Turkye 4 4 2017 11 Verwysings Wysig ar Constitution of Algeria Art 11 El mouradia dz Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2012 Besoek op 17 Januarie 2013 2 0 2 1 en Constitution of Algeria Art 11 Apn dz org 28 November 1996 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020 Besoek op 17 Januarie 2013 en APS PDF Algeria Press Service 6 Januarie 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 30 November 2016 Besoek op 6 Januarie 2016 4 0 4 1 fr Demographie PDF Office National des Statistiques 18 Mei 2020 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2020 Besoek op 3 Oktober 2020 5 0 5 1 5 2 5 3 en Algeria Internasionale Monetere Fonds April 2021 Besoek op 1 Julie 2021 en Human Development Report 2020 PDF United Nations Development Programme 2020 Besoek op 1 Julie 2021 en Algeria Wereldbank Besoek op 1 Julie 2021 en LLC Forbidden Fruits 30 Januarie 2013 iAfrica Ancient History UNTOLD Forbidden Fruit Books LLC ar Bazina Abdullah Salem 2010 The spread of Islam in Sub Saharan in Africa Al Manhal ISBN 9796500027 en Abderahman Abderrahman 1377 History of Ibn Khaldun Volume 6 11 0 11 1 11 2 11 3 11 4 11 5 11 6 11 7 11 8 11 9 en Algeria CIA World Factbook Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 1 Julie 2021 Bronne WysigAlgemeen en Algeria Encyclopaedia Britannica Besoek op 1 Julie 2021 en Algeria Central Intelligence Agency Besoek op 1 Julie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Algerie en Toerisme inligting oor Algerie op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Algerie amp ol,