×
Alfaverval

Alfaverval is 'n vorm van radio-aktiewe verval waarin die onstabiele kern 'n alfadeeltjie uitstraal. 'n Alfadeeltjie is basies 'n heliumkern - 4He (dus, 'n heliumkern sonder sy twee elektrone).

Byvoorbeeld, uraan-238 wat verval deur die vrystelling van 'n α-partikel om torium-234 te vorm kan soos volg uitgedruk word:

92 238 U 90 234 T h + α {\displaystyle \mathrm {~_{92}^{238}U} \rightarrow \mathrm {~_{90}^{234}Th} +{\alpha }}

Omdat 'n alfapartikel dieselfde is as die nukleus van 'n helium-4-atoom kan dit ook soos volg uitgedruk word:

92 238 U 90 234 T h + 2 4 H e {\displaystyle \mathrm {~_{92}^{238}U} \rightarrow \mathrm {~_{90}^{234}Th} +\mathrm {~_{2}^{4}He} }

Helium se kern bestaan uit twee protone en twee neutrone. Dus die atoomgetal gelyk aan 2 en die aantal nukleone gelyk aan 4. Dit word geskryf as42He, soos hierbo gewys.

Die uitstraling van alfa-deeltjies sal die betrokke atoomkern se massagetal met 4 en sy atoomgetal met 2 laat afneem. Die dogterelement wat so gevorm word, sal dus 2 posisies na links van die moederelement op die periodieke tabel lê.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

alfaverval, vorm, radio, aktiewe, verval, waarin, onstabiele, kern, alfadeeltjie, uitstraal, alfadeeltjie, basies, heliumkern, heliumkern, sonder, twee, elektrone, byvoorbeeld, uraan, verval, deur, vrystelling, partikel, torium, vorm, soos, volg, uitgedruk, wo. Alfaverval is n vorm van radio aktiewe verval waarin die onstabiele kern n alfadeeltjie uitstraal n Alfadeeltjie is basies n heliumkern 4He dus n heliumkern sonder sy twee elektrone Byvoorbeeld uraan 238 wat verval deur die vrystelling van n a partikel om torium 234 te vorm kan soos volg uitgedruk word 92 238 U 90 234 T h a displaystyle mathrm 92 238 U rightarrow mathrm 90 234 Th alpha Omdat n alfapartikel dieselfde is as die nukleus van n helium 4 atoom kan dit ook soos volg uitgedruk word 92 238 U 90 234 T h 2 4 H e displaystyle mathrm 92 238 U rightarrow mathrm 90 234 Th mathrm 2 4 He Helium se kern bestaan uit twee protone en twee neutrone Dus die atoomgetal gelyk aan 2 en die aantal nukleone gelyk aan 4 Dit word geskryf as 42 He soos hierbo gewys Die uitstraling van alfa deeltjies sal die betrokke atoomkern se massagetal met 4 en sy atoomgetal met 2 laat afneem Die dogterelement wat so gevorm word sal dus 2 posisies na links van die moederelement op die periodieke tabel le Kyk ook WysigBetaverval Atoom Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Alfaverval amp ol,