×
Alfa


Alfa (hoofletter Α, kleinletter α) is die eerste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 1. Dit is afgelei van die Fenisiese letter "Alef" of . Die Latynse A en die Cyrilliese A is van die Griekse Alfa afkomstig.

Alfa, beide as simbool en term, word gebruik om 'n verskeidenheid dinge te beskryf, waaronder die eerste of merkwaardigste gebeurtenis of deel van iets. In die Nuwe Testament verklaar God homself as die "Alfa en die Omega, die begin en die einde, die eerste en die laaste" (Openbaring 22).

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

alfa, hoofletter, kleinletter, eerste, letter, griekse, alfabet, griekse, numeriese, stelsel, waarde, afgelei, fenisiese, letter, alef, latynse, cyrilliese, griekse, afkomstig, griekse, alfabetΑ, betaΓ, gamma, deltaΕ, epsilon, zetaΗ, thetaΙ, iota, kappaΛ, lamb. Alfa hoofletter A kleinletter a is die eerste letter van die Griekse alfabet In die Griekse numeriese stelsel het dit n waarde van 1 Dit is afgelei van die Fenisiese letter Alef of Die Latynse A en die Cyrilliese A is van die Griekse Alfa afkomstig Die Griekse alfabetA a Alfa B b BetaG g Gamma D d DeltaE e Epsilon Z z ZetaH h Eta 8 8 ThetaI i Iota K k KappaL l Lambda M m MuN n Nu 3 3 KsiO o Omikron P p PiR r Rho S s s SigmaT t Tau Y y YpsilonF f Phi X x ChiPS ps Psi W w OmegaLetters nie meer in gebruik nieDigamma KoppaStigma SampiHeta ShoSan Alfa beide as simbool en term word gebruik om n verskeidenheid dinge te beskryf waaronder die eerste of merkwaardigste gebeurtenis of deel van iets In die Nuwe Testament verklaar God homself as die Alfa en die Omega die begin en die einde die eerste en die laaste Openbaring 22 Kyk ook WysigGriekse alfabet Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Alfa amp ol,