×
Alexandria, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in die Oos-Kaap. Vir die stad in Egipte, sien Alexandrië

Alexandria
(KwaNonkqubela ingesluit)
NG kerk Alexandria is 'n provinsiale erfenisterrein.
Alexandria
Alexandria se ligging in Oos-Kaap
Koördinate:33°39′12″S26°24′30″O /33.65333°S 26.40833°O /-33.65333; 26.40833Koördinate:33°39′12″S26°24′30″O /33.65333°S 26.40833°O /-33.65333; 26.40833
Land Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Stigting1820
Oppervlak
• Totaal5,7 km2 (2,2 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal10 085
• Digtheid1 769/km2 (4 580/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense5.2%
Indiërs/Asiërs0.3%
Bruin mense16.3%
Swart mense77.4%
Ander0.8%
Taal(2011)
Xhosa72.8%
Afrikaans20.3%
Engels4.2%
Ander2.7%
Poskode(strate)
6185
Poskode(posbusse)
6185
Skakelkode046
Die kerksaal en kerkgebou van die NG gemeente Alexandria.

Alexandria is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is tussen Port Elizabeth en Port Alfred op die R72 hoofweg geleë.

Inhoud

Die dorpie het ontstaan as 'n NG gemeente in 1856. Vanaf 1820 het die gebied as Olifantshoek bekend gestaan. In 1873 het die Kerk die gemeente Alexandria ter ere van ds. Alexander Smith genoem. Ds. Smith het in 1823 uit Skotland na die NG gemeente Uitenhage gekom as een van die vroegste Skotse predikante wat die tekort aan predikante in Suid-Afrika moes kom verlig. Alexandria se gemeente is van die NG gemeente Uitenhage afgestig. Die dorp het in 1940 'n munisipaliteit geword.

Die distrik van 2 440 km2 is die enigste waar sigorei op 'n kommersiële skaal verbou word. Die Karel Landman Monument is ook in die omgewing.

  1. . South African Heritage Resource Agency.
  2. Som van die hoofplekke en tydens 2011-sensus.

Publikasie datum: Augustus 05, 2021

alexandria, kaap, hierdie, artikel, handel, dorp, kaap, stad, egipte, sien, alexandrië, alexandria, kwanonkqubela, ingesluit, dorpng, kerk, alexandria, provinsiale, erfenisterrein, alexandria, alexandria, ligging, kaapkoördinate, 65333, 40833, 65333, 40833, ko. Hierdie artikel handel oor die dorp in die Oos Kaap Vir die stad in Egipte sien Alexandrie Alexandria KwaNonkqubela ingesluit DorpNG kerk Alexandria is n provinsiale erfenisterrein 1 Alexandria Alexandria se ligging in Oos KaapKoordinate 33 39 12 S 26 24 30 O 33 65333 S 26 40833 O 33 65333 26 40833 Koordinate 33 39 12 S 26 24 30 O 33 65333 S 26 40833 O 33 65333 26 40833Land Suid AfrikaProvinsieOos KaapDistrikSarah BaartmanMunisipaliteitNdlambeStigting1820Oppervlak 2 Totaal5 7 km2 2 2 vk myl Bevolking 2011 Totaal10 085 Digtheid1 769 km2 4 580 vk m Rasverdeling 2011 2 Wit mense5 2 Indiers Asiers0 3 Bruin mense16 3 Swart mense77 4 Ander0 8 Taal 2011 2 Xhosa72 8 Afrikaans20 3 Engels4 2 Ander2 7 Poskode strate 6185Poskode posbusse 6185Skakelkode046Die kerksaal en kerkgebou van die NG gemeente Alexandria Alexandria is n klein dorpie in die Oos Kaap Suid Afrika Dit is tussen Port Elizabeth en Port Alfred op die R72 hoofweg gelee Inhoud 1 Geskiedenis 2 Distrik 3 Sien ook 4 Bron 5 VerwysingsGeskiedenis WysigDie dorpie het ontstaan as n NG gemeente in 1856 Vanaf 1820 het die gebied as Olifantshoek bekend gestaan In 1873 het die Kerk die gemeente Alexandria ter ere van ds Alexander Smith genoem Ds Smith het in 1823 uit Skotland na die NG gemeente Uitenhage gekom as een van die vroegste Skotse predikante wat die tekort aan predikante in Suid Afrika moes kom verlig Alexandria se gemeente is van die NG gemeente Uitenhage afgestig Die dorp het in 1940 n munisipaliteit geword Distrik WysigDie distrik van 2 440 km2 is die enigste waar sigorei op n kommersiele skaal verbou word Die Karel Landman Monument is ook in die omgewing Sien ook WysigNG gemeente Alexandria Lys van dorpe in Suid AfrikaBron WysigOp Pad in Suid Afrika B P J Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4Verwysings Wysig 9 2 005 0004 Dutch Reformed Church Voortrekker Street Alexandria South African Heritage Resource Agency 2 0 2 1 2 2 Som van die hoofplekke Alexandria en KwaNonkqubela tydens 2011 sensus Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Alexandria Oos Kaap amp ol,