×
Akwitanië
Akwitanië

Départements Dordogne (24)
Gironde (33)
Landes (40)
Lot-et-Garonne (47)
Pyrénées-Atlantiques (64)
Prefektuur Bordeaux
Bevolking 3 232 352 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 78 inw./vk km
Oppervlakte 41 300 vk km
Arrondissemente 18
Kantons 235
Munisipaliteite 2 296
President van
Gewestelike Raad
-

Akwitanië (in Afrikaans ook gespel as Aquitanië; Frans: Aquitaine, Oksitaans: Aquitània, Baskies: Akitania, Saintongeais: Aguiéne) was 'n Franse gewes, in die suidweste van Frankryk, wat uit die départements Gironde, Landes, Dordogne, Lot-et-Garonne en Pyrénées-Atlantiques bestaan het. Die administratiewe hoofstad was Bordeaux. Sedert 2016 maak die streek deel uit van die nuwe administratiewe gewes Nouvelle-Aquitaine (Nieu-Akwitanië).

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion

Publikasie datum: September 26, 2021

akwitanië, départements, dordogne, gironde, landes, garonne, pyrénées, atlantiques, prefektuur, bordeauxbevolking, 2010, bevolkingsdigtheid, kmoppervlakte, kmarrondissemente, 18kantons, 235munisipaliteite, 296president, gewestelike, raad, afrikaans, gespel, aq. AkwitanieDepartements Dordogne 24 Gironde 33 Landes 40 Lot et Garonne 47 Pyrenees Atlantiques 64 Prefektuur BordeauxBevolking 3 232 352 inw 2010 Bevolkingsdigtheid 78 inw vk kmOppervlakte 41 300 vk kmArrondissemente 18Kantons 235Munisipaliteite 2 296President van Gewestelike Raad Akwitanie in Afrikaans ook gespel as Aquitanie Frans Aquitaine Oksitaans Aquitania Baskies Akitania Saintongeais Aguiene was n Franse gewes in die suidweste van Frankryk wat uit die departements Gironde Landes Dordogne Lot et Garonne en Pyrenees Atlantiques bestaan het Die administratiewe hoofstad was Bordeaux Sedert 2016 maak die streek deel uit van die nuwe administratiewe gewes Nouvelle Aquitaine Nieu Akwitanie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Die administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte ReunionOntsluit van https af wikipedia org w index php title Akwitanie amp ol,