fbpx
Wikipedia

Aktinium

89 radiumAktiniumtorium
La

Ac

Ute
Algemeen
Naam, simbool, getal Aktinium, Ac, 89
Chemiese reeks aktiniedes
Groep, periode, blok 3, 7, f
Voorkoms silwerwit, gloeiend met 'n
onheilspellende blou lig;[1]
soms met 'n goue skynsel[2]
Atoommassa (227) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 6d1 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 10 g/cm³
Smeltpunt (circa) 1323 K
(1050 °C)
Kookpunt 3471 K
(3198 °C)
Smeltingswarmte 14 kJ/mol
Verdampingswarmte 400 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 27,2 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies-opsiggesentreerd
Oksidasietoestande 3
(neutrale oksied)
Elektronegatiwiteit 1,1 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 499 kJ/mol
2de: 1170 kJ/mol
Atoomradius 195 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 12 W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-34-8
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Aktinium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
225Ac sin 10 dae α 5,935 221Fr
226Ac sin 29,37 uur β- 1,117 226Th
ε 0,640 226Ra
α 5,536 222Fr
227Ac 100% 21,773 jaar β- 0,045 227Th
α 5,042 223Fr
Verwysings

Aktinium (IFA: /akˈtɪniəm/) is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ac en atoomgetal 89.

Merkbare eienskappe

Aktinium is 'n silwerige baie radioaktiewe metallieke element. As gevolg van die element se intense radioaktiwiteit, gloei aktinium in die donker met 'n bleekblou lig. Dit word slegs in spoorhoeveelhede in uraanerts aangetref as 227Ac, 'n α en β-uitstraler met 'n halfleeftyd van 21,773 jaar. Een ton uraanerts bevat ongeveer 'n tiende van 'n gram aktinium.

Toepassings

Aktinium is omtrent 150 keer so radioaktief as radium, wat dit 'n waardevolle neutronbron maak. Andersins het dit geen beduidende industriële toepassings nie.

225Ac is word in geneeskunde gebruik om 213Bi te vervaardig in 'n herbruikbare generator of dit kan alleen gebruik word as 'n middel vir radio-immunoterapie.

Geskiedenis

Aktinium is in 1899 deur André-Louis Debierne, 'n Franse chemikus ontdek, wat dit van pikblende geskei het. Friedrich Otto Giesel het aktinium onafhanklik in 1902 ontdek. Die chemiese gedrag van aktinium is soortgelyk aan díe van die seldsame aardelement lanthanum.

Die woord aktinium kom van die Grieks aktis, aktinos wat straal beteken.

Voorkoms

Aktinium word in spoorhoeveelhede in uraanerts aangetref, maar word meer algemeen in milligramhoeveelhede deur die neutronbestraling van 226Ra in 'n kernreaktor vervaardig. Aktiniummetaal is ook berei deur die reduksie van aktiniumfluoried met litiumdamp teen ongeveer 1100 tot 1300 °C.

Isotope

Natuurlikvoorkomende aktinium bestaan uit een radioaktiewe isotoop; 227Ac. 36 radioisotope is gekaraktiriseer met die stabielste 227Ac met 'n halfleeftyd van 21,772 jaar, 225Ac met 'n halfleeftyd van 10,0 dae, en 226Ac met 'n halfleeftyd van 29,37 ure. Al die ander radioaktiewe isotope het halfleeftye minder as 10 ure en meeste hiervan het halfleeftye van minder as een minuut. Die isostoop met die kortste halfleeftyd is 217Ac wat deur alfaverval en elektronvangs verval. Dit het 'n halfleeftyd van 69 ns. Aktinium het ook twee meta-state.

Gesuiwerde 227Ac bereik ekwilibrium met die element se vervalprodukte na 185 dae, en verval dan volgens die 21,773-jaar halflewe.

Die isotope van aktinium wissel in atoommassa van 206 ame (206Ac) tot 236 ame (236Ac).

Voorsorgmaatreëls

227Ac is geweldig radioaktief, en in terme van die potensiaal vir stralinggeïnduseerde gesondheidseffekte is 227Ac selfs gevaarliker as plutonium. Inname van selfs 'n klein hoeveelheid 227Ac hou 'n ernstige gesondheidsgevaar in.

Verwysings

  • Los Alamos National Laboratory – Actinium
  1. Wall, Greg (8 September 2003). "C&EN: It's Elemental: The Periodic Table – Actinium". C&EN: It's Elemental: The Periodic Table (in Engels). Chemical and Engineering News. vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2019. Besoek op 2 Junie 2011.
  2. Kirby, Harold W.; Morss, Lester R. (2006). "Actinium". The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements. p. 18. doi:10.1007/1-4020-3598-5_2. ISBN 978-1-4020-3555-5.

Eksterne skakels

  • WebElements.com – Actinium


Aktinium
aktinium, radium, toriumla, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 89chemiese, reeks, aktiniedesgroep, periode, blok, fvoorkoms, silwerwit, gloeiend, nonheilspellende, blou, soms, goue, skynsel, atoommassa, molelektronkonfigurasie, 7s2elektrone, skil, . 89 radium Aktinium toriumLa Ac Ute Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Aktinium Ac 89Chemiese reeks aktiniedesGroep periode blok 3 7 fVoorkoms silwerwit gloeiend met nonheilspellende blou lig 1 soms met n goue skynsel 2 Atoommassa 227 g molElektronkonfigurasie Rn 6d1 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 18 9 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 10 g cm Smeltpunt circa 1323 K 1050 C Kookpunt 3471 K 3198 C Smeltingswarmte 14 kJ molVerdampingswarmte 400 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 27 2 J mol K AtoomeienskappeKristalstruktuur kubies opsiggesentreerdOksidasietoestande 3 neutrale oksied Elektronegatiwiteit 1 1 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 499 kJ mol2de 1170 kJ molAtoomradius 195 pmDiverseMagnetiese rangskikking geen dataTermiese geleidingsvermoe 300 K 12 W m K CAS registernommer 7440 34 8Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van Aktinium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP225Ac sin 10 dae a 5 935 221Fr226Ac sin 29 37 uur b 1 117 226The 0 640 226Raa 5 536 222Fr227Ac 100 21 773 jaar b 0 045 227Tha 5 042 223FrVerwysingsAktinium IFA akˈtɪniem is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ac en atoomgetal 89 Inhoud 1 Merkbare eienskappe 2 Toepassings 3 Geskiedenis 4 Voorkoms 5 Isotope 6 Voorsorgmaatreels 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsMerkbare eienskappe WysigAktinium is n silwerige baie radioaktiewe metallieke element As gevolg van die element se intense radioaktiwiteit gloei aktinium in die donker met n bleekblou lig Dit word slegs in spoorhoeveelhede in uraanerts aangetref as 227Ac n a en b uitstraler met n halfleeftyd van 21 773 jaar Een ton uraanerts bevat ongeveer n tiende van n gram aktinium Toepassings WysigAktinium is omtrent 150 keer so radioaktief as radium wat dit n waardevolle neutronbron maak Andersins het dit geen beduidende industriele toepassings nie 225Ac is word in geneeskunde gebruik om 213Bi te vervaardig in n herbruikbare generator of dit kan alleen gebruik word as n middel vir radio immunoterapie Geskiedenis WysigAktinium is in 1899 deur Andre Louis Debierne n Franse chemikus ontdek wat dit van pikblende geskei het Friedrich Otto Giesel het aktinium onafhanklik in 1902 ontdek Die chemiese gedrag van aktinium is soortgelyk aan die van die seldsame aardelement lanthanum Die woord aktinium kom van die Grieks aktis aktinos wat straal beteken Voorkoms WysigAktinium word in spoorhoeveelhede in uraanerts aangetref maar word meer algemeen in milligramhoeveelhede deur die neutronbestraling van 226Ra in n kernreaktor vervaardig Aktiniummetaal is ook berei deur die reduksie van aktiniumfluoried met litiumdamp teen ongeveer 1100 tot 1300 C Isotope WysigNatuurlikvoorkomende aktinium bestaan uit een radioaktiewe isotoop 227Ac 36 radioisotope is gekaraktiriseer met die stabielste 227Ac met n halfleeftyd van 21 772 jaar 225Ac met n halfleeftyd van 10 0 dae en 226Ac met n halfleeftyd van 29 37 ure Al die ander radioaktiewe isotope het halfleeftye minder as 10 ure en meeste hiervan het halfleeftye van minder as een minuut Die isostoop met die kortste halfleeftyd is 217Ac wat deur alfaverval en elektronvangs verval Dit het n halfleeftyd van 69 ns Aktinium het ook twee meta state Gesuiwerde 227Ac bereik ekwilibrium met die element se vervalprodukte na 185 dae en verval dan volgens die 21 773 jaar halflewe Die isotope van aktinium wissel in atoommassa van 206 ame 206Ac tot 236 ame 236Ac Voorsorgmaatreels Wysig227Ac is geweldig radioaktief en in terme van die potensiaal vir stralinggeinduseerde gesondheidseffekte is 227Ac selfs gevaarliker as plutonium Inname van selfs n klein hoeveelheid 227Ac hou n ernstige gesondheidsgevaar in Verwysings WysigLos Alamos National Laboratory Actinium Wall Greg 8 September 2003 C amp EN It s Elemental The Periodic Table Actinium C amp EN It s Elemental The Periodic Table in Engels Chemical and Engineering News Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2019 Besoek op 2 Junie 2011 Kirby Harold W Morss Lester R 2006 Actinium The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements p 18 doi 10 1007 1 4020 3598 5 2 ISBN 978 1 4020 3555 5 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Actinium Sien aktinium in Wiktionary die vrye woordeboek WebElements com Actinium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Aktinium amp oldid 2219498,