×
Akkedis (sterrebeeld)

Die Akkedis (Latyn: Lacerta) is een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is dof en klein en is in 1687 geskep. Die sterrebeeld is in die noordelike hemelruim te sien. Die noordelike deel lê in die Melkweg.

Akkedis
Latynse naam Lacerta
Genitief Lacertae
Afkorting Lac
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 22,5h
Deklinasie 45º
Grootte 201 vk. grade (68ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Alpha Lacertae
Naaste ster EV Lacertae
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 12
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 17
Aangrensende sterrebeelde
Andromeda, Kassiopeia, Kefeus, Swaan, Vlieënde Perd
Portaal Sterrekunde

Die Akkedis is tipies van sterrebeelde in die Melkweg: geen helder sterrestelsels of bolvormige sterreswerms kom voor nie, maar wel oop swerms soos NGC 7243, die dowwe planetêre newelvlek IC 5271 en ’n hele aantal dubbelsterre.

Alpha Lacertae, die hoofster en ’n optiese dubbelster, het ’n oënskynbare helderheid van net 3,77 mag. Die sterrebeeld het geen sterre van helderder as 4 mag nie. Die veelster Roe 47 bestaan uit vyf komponente.

ADS 16402 is ’n dubbelster in die Akkedis met ’n besonderse planeet: Die digtheid is laer as dié van kurk. Die planeet, HAT P-1, is omtrent so groot soos Jupiter.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

akkedis, sterrebeeld, akkedis, latyn, lacerta, moderne, sterrebeelde, klein, 1687, geskep, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, sien, noordelike, deel, melkweg, akkedislatynse, naam, lacertagenitief, lacertaeafkorting, lacwaarnemingsdata, epog, j2000, regte, kl. Die Akkedis Latyn Lacerta is een van die 88 moderne sterrebeelde Dit is dof en klein en is in 1687 geskep Die sterrebeeld is in die noordelike hemelruim te sien Die noordelike deel le in die Melkweg AkkedisLatynse naam LacertaGenitief LacertaeAfkorting LacWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 22 5hDeklinasie 45ºGrootte 201 vk grade 68ste Kwadrant NQ4BesonderhedeHoofsterre 5Helderste ster Alpha LacertaeNaaste ster EV LacertaeSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 12Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 17Aangrensende sterrebeeldeAndromeda Kassiopeia Kefeus Swaan Vlieende PerdPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Akkedis is tipies van sterrebeelde in die Melkweg geen helder sterrestelsels of bolvormige sterreswerms kom voor nie maar wel oop swerms soos NGC 7243 die dowwe planetere newelvlek IC 5271 en n hele aantal dubbelsterre Alpha Lacertae die hoofster en n optiese dubbelster het n oenskynbare helderheid van net 3 77 mag Die sterrebeeld het geen sterre van helderder as 4 mag nie Die veelster Roe 47 bestaan uit vyf komponente ADS 16402 is n dubbelster in die Akkedis met n besonderse planeet Die digtheid is laer as die van kurk 1 Die planeet HAT P 1 is omtrent so groot soos Jupiter Verwysings Wysig Puzzling Puffy Planet Less Dense Than Cork Is Discovered New York Times Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Lacerta Star Tales Lacerta Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Akkedis sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Akkedis sterrebeeld amp ol,