fbpx
Wikipedia

Ajaccio

Ajaccio
Aiacciu

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Frankryk
 Gebied Korsika
 Koördinate 41°55′N 08°44′O / 41.917°N 8.733°O / 41.917; 8.733
 Stigting 1492
 Oppervlakte:  
 - Totaal 82,03 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 68 587
 - Bevolkingsdigtheid 840 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Laurent Marcangeli
 Amptelike webwerf ajaccio.fr

Ajaccio (Frans: Ajaccio, [aʒaksjo], ; Korsikaans: Aiacciu, [aˈjattʃu]) is die hoofstad en grootste stad van Korsika, 'n eilandgebied in die suidooste van Frankryk in die Middellandse See. Die stad het in 2014 'n bevolking van 68 587 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 82,03 km². Ajaccio is in 1492 deur Genuese gestig en is sedert 1768 'n Franse stad, toe Korsika deur Genua aan Frankryk verkoop is. Die stad is beroemd as geboorteplek van Napoleon Bonaparte wat in 1769 hier gebore is.

Die geboorteplek van Napoleon Bonaparte in Ajaccio

Eksterne skakels

Ajaccio
ajaccio, aiacciukaart, wapenvlag, land, frankryk, gebied, korsika, koördinate, stigting, 1492, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2014, bevolkingsdigtheid, tydsone, somertyd, mest, burgemeester, laurent, marcangeli, amptelike, webwerf, aj. AjaccioAiacciuKaart WapenVlag Land Frankryk Gebied Korsika Koordinate 41 55 N 08 44 O 41 917 N 8 733 O 41 917 8 733 Stigting 1492 Oppervlakte Totaal 82 03 vk km Hoogte bo seevlak 13 m Bevolking Totaal 2014 68 587 Bevolkingsdigtheid 840 vk km Tydsone UTC 1 MET Somertyd UTC 2 MEST Burgemeester Laurent Marcangeli Amptelike webwerf ajaccio frAjaccio Frans Ajaccio aʒaksjo luister hulp inligting Korsikaans Aiacciu aˈjattʃu is die hoofstad en grootste stad van Korsika n eilandgebied in die suidooste van Frankryk in die Middellandse See Die stad het in 2014 n bevolking van 68 587 gehad en beslaan n oppervlakte van 82 03 km Ajaccio is in 1492 deur Genuese gestig en is sedert 1768 n Franse stad toe Korsika deur Genua aan Frankryk verkoop is Die stad is beroemd as geboorteplek van Napoleon Bonaparte wat in 1769 hier gebore is Die geboorteplek van Napoleon Bonaparte in AjaccioEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ajaccio en Toerisme inligting oor Ajaccio op Wikivoyage fr Amptelike webwerf Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ajaccio amp oldid 1890006,