×
Agterdek (sterrebeeld)

Die Agterdek of Agterskip (Latyn: Puppis) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die agterdek van ’n skip en sy stuurhuise. Dit was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute" (Argo Navis), wat eeue later verdeel is in drie dele – die ander twee is die Kiel en die Seile. Die Agterdek is die grootste van die drie sterrebeelde in vierkante grade.

Agterdek
Latynse naam Puppis
Genitief Puppis
Afkorting Pup
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 7,5h
Deklinasie -30º
Grootte 673 vk. grade (20ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 9
Helderste ster Zeta Puppis (Naos)
Naaste ster LHS 1989
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 3
Bayer-/Flamsteed-sterre 76
Simboliek Agterdek van ’n skip
Meteoorreëns Pi Puppids, Zeta Puppids, Puppid-Velids
Aangrensende sterrebeelde
Eenhoring, Kompas, Seile, Kiel, Skilder, Duif, Groot Hond, Noordelike Waterslang
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die sterrebeeld Agterdek soos dit met die blote oog gesien word.

Argo Navis is in 1752 deur die Franse sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille verdeel. Hy het egter die Bayer-letters behou. Dus bevat die Kiel sterre α, β en ε, die Seile het γ en δ, en die Agterdek het ζ ens.

Sterre met name

Bayer-naam Naam Oorsprong Betekenis
ζ Puppis Naos Grieks skip
ξ Puppis Asmidiske Grieks dolboord

Eksoplanete

Verskeie eksoplanete is in die sterrebeeld ontdek:

  • Op 1 Julie 2003 is ’n eksoplaneet om die ster HD 70642 ontdek. Dit stem baie met Jupiter ooreen en het ’n wye, ronde wentelbaan en ’n lang wenteltydperk.
  • Op 17 Mei 2006 is drie planete met die massa van Neptunus om die ster HD 69830 ontdek. Dit was die eerste bekende veelvoudige planeetstelsel sonder Jupiter- of Saturnus-tipe planete. Die ster het ook ’n asteroïdegordel tussen die middelste en buitenste planeet.
  • Op 21 Junie is die eerste planeet in die oop sterreswerm NGC 2423 ontdek: om die rooi reus NGC 2423-3. Dit het ’n massa van minstens10,6 MJ en sy wentelbaan is 2,1 astronomiese eenhede (AE) van die ster af.
  • Op 22 September 2008 is twee Jupiter-tipe planete om HD 60532 ontdek. HD 60532 b het ’n minimum massa van1,03 MJ, is 0,759 AE van die ster af en het ’n wentelperiode van 201,3 dae. HD 60532 c het ’n minimum massa van2,4 MJ en wentel teen 1,58 AE altesaam 604 dae om die ster.

Diepruimtevoorwerpe

’n Deel van NGC 2467.

Aangesien die Melkweg deur die Agterdek loop, bevat dit verskeie oop sterreswerms. Messier 46 en Messier 47 is twee oop swerms naby mekaar. Laasgenoemde kan op ’n donker nag met die bote oog gesien word en sy helderste sterre is van magnitude 6. Messier 93 is nog ’n oop swerm effens suid.

NGC 2451 is ’n baie helder oop swerm met die ster c Puppis, en die nabygeleë NGC 2477 is ’n goeie teiken vir klein teleskope. Die ster Pi Puppis is die hoofkomponent van ’n helder groep sterre bekend as Collinder 135.

M46 het ’n algehele magnitude van 6,1 en is sowat 5 400 ligjare van die Aarde af. Die planetêre newel NGC 2438 is gesuperimponeer; dit is sowat 2 900 ligjare van hier af. M46 is ’n ryk swerm en sy 50-100 sterre het ’n middelmatige ligsterkte.

  1. Levy 2005, pp. 85-86.
  • Ian Ridpath and Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.
  • Richard Hinckley Allen, Star Names, Their Lore and Legend, New York, Dover.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

agterdek, sterrebeeld, agterdek, agterskip, latyn, puppis, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, verteenwoordig, agterdek, skip, stuurhuise, oorspronklik, deel, groot, sterrebeeld, skip, jason, argonoute, argo, navis, eeue, later, verdeel, drie, dele, ander, twee. Die Agterdek of Agterskip Latyn Puppis is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit verteenwoordig die agterdek van n skip en sy stuurhuise Dit was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip van Jason en die Argonoute Argo Navis wat eeue later verdeel is in drie dele die ander twee is die Kiel en die Seile Die Agterdek is die grootste van die drie sterrebeelde in vierkante grade AgterdekLatynse naam PuppisGenitief PuppisAfkorting PupWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 7 5hDeklinasie 30ºGrootte 673 vk grade 20ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 9Helderste ster Zeta Puppis Naos Naaste ster LHS 1989Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 3Messier voorwerpe 3Bayer Flamsteed sterre 76Simboliek Agterdek van n skipMeteoorreens Pi Puppids Zeta Puppids Puppid VelidsAangrensende sterrebeeldeEenhoring Kompas Seile Kiel Skilder Duif Groot Hond Noordelike WaterslangPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 1 1 Sterre met name 1 2 Eksoplanete 1 3 Diepruimtevoorwerpe 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe Wysig Die sterrebeeld Agterdek soos dit met die blote oog gesien word Argo Navis is in 1752 deur die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille verdeel Hy het egter die Bayer letters behou Dus bevat die Kiel sterre a b en e die Seile het g en d en die Agterdek het z ens Sterre met name Wysig Bayer naam Naam Oorsprong Betekenisz Puppis Naos Grieks skip3 Puppis Asmidiske Grieks dolboordEksoplanete Wysig Verskeie eksoplanete is in die sterrebeeld ontdek Op 1 Julie 2003 is n eksoplaneet om die ster HD 70642 ontdek Dit stem baie met Jupiter ooreen en het n wye ronde wentelbaan en n lang wenteltydperk Op 17 Mei 2006 is drie planete met die massa van Neptunus om die ster HD 69830 ontdek Dit was die eerste bekende veelvoudige planeetstelsel sonder Jupiter of Saturnus tipe planete Die ster het ook n asteroidegordel tussen die middelste en buitenste planeet Op 21 Junie is die eerste planeet in die oop sterreswerm NGC 2423 ontdek om die rooi reus NGC 2423 3 Dit het n massa van minstens 10 6 MJ en sy wentelbaan is 2 1 astronomiese eenhede AE van die ster af Op 22 September 2008 is twee Jupiter tipe planete om HD 60532 ontdek HD 60532 b het n minimum massa van 1 03 MJ is 0 759 AE van die ster af en het n wentelperiode van 201 3 dae HD 60532 c het n minimum massa van 2 4 MJ en wentel teen 1 58 AE altesaam 604 dae om die ster Diepruimtevoorwerpe Wysig n Deel van NGC 2467 Aangesien die Melkweg deur die Agterdek loop bevat dit verskeie oop sterreswerms Messier 46 en Messier 47 is twee oop swerms naby mekaar Laasgenoemde kan op n donker nag met die bote oog gesien word en sy helderste sterre is van magnitude 6 Messier 93 is nog n oop swerm effens suid NGC 2451 is n baie helder oop swerm met die ster c Puppis en die nabygelee NGC 2477 is n goeie teiken vir klein teleskope Die ster Pi Puppis is die hoofkomponent van n helder groep sterre bekend as Collinder 135 M46 het n algehele magnitude van 6 1 en is sowat 5 400 ligjare van die Aarde af Die planetere newel NGC 2438 is gesuperimponeer dit is sowat 2 900 ligjare van hier af M46 is n ryk swerm en sy 50 100 sterre het n middelmatige ligsterkte 1 Verwysings Wysig Levy 2005 pp 85 86 Bronne WysigIan Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Richard Hinckley Allen Star Names Their Lore and Legend New York Dover Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Puppis Star Tales Puppis Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Agterdek Koordinate 07h 30m 00s 30 00 00 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Agterdek sterrebeeld amp ol,