fbpx
Wikipedia

Agnostisisme

Agnostisisme (Grieks: α- a- (sonder) + γνώσις gnōsis (kennis), teenoor gnostisisme) is die filosofiese siening dat die logiese waarheid van sekere aansprake — spesifiek metafisiese aansprake met betrekking tot teologie, die hiernamaals of die bestaan van gode, geeste, of selfs uiteindelike werklikheid — onbekend is of, afhangend van die tipe agnostisisme, van nature onmoontlik is om te bewys. Agnostisisme word algemeen voorgehou as 'n middelgrond tussen teïsme en ateïsme,[1] alhoewel dit nie 'n religieuse verklaring is nie.

Verwysings

  1. [1] Robert T. Carrol

Kyk ook

Agnostisisme
agnostisisme, grieks, sonder, γνώσις, gnōsis, kennis, teenoor, gnostisisme, filosofiese, siening, logiese, waarheid, sekere, aansprake, spesifiek, metafisiese, aansprake, betrekking, teologie, hiernamaals, bestaan, gode, geeste, selfs, uiteindelike, werklikhei. Agnostisisme Grieks a a sonder gnwsis gnōsis kennis teenoor gnostisisme is die filosofiese siening dat die logiese waarheid van sekere aansprake spesifiek metafisiese aansprake met betrekking tot teologie die hiernamaals of die bestaan van gode geeste of selfs uiteindelike werklikheid onbekend is of afhangend van die tipe agnostisisme van nature onmoontlik is om te bewys Agnostisisme word algemeen voorgehou as n middelgrond tussen teisme en ateisme 1 alhoewel dit nie n religieuse verklaring is nie Verwysings Wysig 1 Robert T CarrolKyk ook WysigAteisme Deisme Gnostisisme Monoteisme Paganisme Panenteisme Panteisme Politeisme Post teisme Teisme Universalisme Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Agnostisisme amp oldid 1789874,