×
African National Congress

Die African National Congress (ANC) is 'n bevrydingsorganisasie en politieke party wat Suid-Afrika sedert die land se eerste nie-rassige, demokratiese nasionale verkiesing van April 1994 regeer. Dié party is in 1912 in Bloemfontein as die South African Native National Congress (SANNC) gestig en was jare lank 'n verbode organisasie in Suid-Afrika. Die huidige naam is in 1923 aanvaar.

African National Congress
ANC
Vlag van die African National Congress

Leier Cyril Ramaphosa
Slagspreuk South Africa's National Liberation Movement
Gestig 8 Januarie 1912 (1912-01-08) (109 jaar oud)
Nuusbrief ANC Today
Hoofkwartier Luthulihuis, Sauerstraat 54, Johannesburg, Gauteng
Jeugvleuel ANC-jeugliga
Ideologie Afrika-nasionalisme
Linksgesinde nasionalisme
Sosiale demokrasie
Demokratiese sosialisme
Nasionale affiliasie Tripartite Alliance
Internasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal
Amptelike kleure Swart, groen, goud
Webblad

Inhoud

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Geskiedenis van die African National Congress.
Die South African Native National Congress se afvaardiging in Londen, Junie 1914. Van links tot regs: Thomas Mapike, eerwaarde Walter Rubusana, eerw. John Dube, Saul Msane en Sol Plaatje.
Albert Luthuli, voormalige president van die ANC
Logo van die ANC
Oliver Tambo in 1981
Sowjetse posseël uit 1988 wat Nelson Mandela uitbeeld

Die ANC is op 8 Januarie 1912 gestig deur onder andere John Dube, Pixley ka Seme en Sol Plaatje om hom te beywer vir die regte en vryhede van alle Afrikane. Die ANC-jeugliga is in 1944 deur Nelson Mandela, Walter Sisulu, en Oliver Tambo gestig.

Die sege van die Nasionale Party in die 1948-verkiesing en die implementering van apartheid lei tot die sogenaamde Defiance Campaign van 1952, en die opstel van die Vryheidsmanifes in Kliptown in 1955.

In 1959 word die Pan Africanist Congress of Azania (PAC) gestig deur Robert Sobukwe en 'n groep ANC-lede wat gekant was teen die ANC se wending weg van swart nasionalisme af.

As gevolg van sy vreedsame verset teen apartheid en die vele inperkings wat hy hieroor moes verduur, word die Nobelprys vir Vrede in Desember 1961 aan ANC-presidentgeneraal Albert Luthuli toegeken. Hy en sy vrou, Nokukhanya, word deur die regering toegelaat om die oorhandigingseremonie in Oslo by te woon.

Na aanleiding van 'n beroep deur Albert Luthuli word die Anti-apartheidsbeweging in Brittanje gestig en internasionale druk teen die apartheidsbewind, hoofsaaklik deur boikotte, neem toe.

Die besluit van die ANC om oor te gaan na gewapende stryd, en die stigting van Umkhonto we Sizwe (MK), lei tot die inhegtenisname op 11 Julie 1963 van Nelson Mandela en 18 ander MK-lede op die plaas Liliesleaf by Rivonia. Tydens die sogenaamde Rivonia-verhoor word Mandela, Walter Sisulu, Govan Mbeki, Raymond Mhlaba, Elias Motsoaledi, Ahmed Kathrada en Denis Goldberg op 11 Junie 1964 skuldig bevind aan sabotasie en lewensvonisse opgelê. Hierna is die ANC verban.

bron vir tot 2007.

Persentasie van stemme vir die ANC in die 2014-verkiesing, volgens kiesafdelings.

0–20%

20–40%

40–60%

60–80%

80–100%

Persentasie van stemme vir die ANC in die 2009-verkiesing, volgens kiesafdelings.

0–20%

20–40%

40–60%

60–80%

80–100%

Nasionale verkiesings

Nasionale Vergadering

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.
Verkiesing # van
algehele stemme
% van
algehele stemme
# van
algehele setels gewen
+/– Regering
1994 12 237 655 62,65 252 / 400 In regering
1999 10 601 330 66,35 266 / 400 14 In regering
2004 10 880 915 69,69 279 / 400 13 In regering
2009 11 650 748 65,90 264 / 400 15 In regering
2014 11 436 921 62,15 249 / 400 15 In regering
2019 10 026 475 57,5 230 / 400 19 In regering

Nasionale Raad van Provinsies

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Nasionale Raad van Provinsies.
Verkiesing # van
algehele setels gewen
+/– Regering
1994 60 / 90 In regering
1999 63 / 90 3 In regering
2004 65 / 90 2 In regering
2009 62 / 90 3 In regering
2014 60 / 90 2 In regering
2019 54 / 90 6 In regering

Provinsiale verkiesings

Verkiesing Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap
% Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels
1994 84,35% 48/56 76,65% 24/30 57,60% 50/86 32,23% 26/81 91,63% 38/40 80,69% 25/30 83,33% 26/30 49,74% 15/30 33,01% 14/42
1999 73,80% 47/63 80,79% 25/30 67,87% 50/73 39,38% 32/80 88,29% 44/49 84,83% 26/30 78,97% 27/33 64,32% 20/30 42,07% 18/42
2004 79,27% 51/63 81,78% 25/30 68,40% 51/73 46,98% 38/80 89,18% 45/49 86,30% 27/30 80,71% 27/33 68,83% 21/30 45,25% 19/42
2009 68,82% 44/63 71,10% 22/30 64,04% 47/73 62,95% 51/80 84,88% 43/49 85,55% 27/30 72,89% 25/33 60,75% 19/30 31,55% 14/42
2014 70,09% 45/63 69,85% 22/30 53,59% 40/73 64,52% 52/80 78,60% 39/49 78,23% 24/30 67,39% 23/33 64,40% 20/30 32,89% 14/42
2019 68,74% 44/63 61,14% 19/30 50,19% 37/73 54,21% 44/80 75,49% 38/49 70,58% 22/30 61,87% 21/33 57,54% 18/30 28,64% 12/42

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme % +/–
1995–96 5 033 855 58%
2000 Geen vrygestel 59,4% 1,4%
2006 17 466 948 66,3% 6,9%
2011 16 548 826 61,9% 4,4%
2016 21 450 332 55,7% 6,2%
  1. (en) . Socialist International. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020.
  2. Uys, Isabelle. (2007). Feitegids : 'n Kernensiklopedie. Kaapstad: Pharos Woordeboeke. ISBN 978-1-86890-065-7. bls. 9.
  3. (en) . elections.org.za. Geargiveer vanaf op 15 September 2019. Besoek op7 Oktober 2016.
  4. (en) . News24. Geargiveer vanaf op 8 November 2019. Besoek op11 Mei 2019.
  5. (en) (PDF). elections.org.za. (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op7 Oktober 2016.
  6. (en) . The Economic Times. 10 Junie 2008. vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op30 Oktober 2019.
  7. (en) . Universiteit van Kaapstad. vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op30 Oktober 2019.

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

african, national, congress, bevrydingsorganisasie, politieke, party, suid, afrika, sedert, land, eerste, rassige, demokratiese, nasionale, verkiesing, april, 1994, regeer, dié, party, 1912, bloemfontein, south, african, native, national, congress, sannc, gest. Die African National Congress ANC is n bevrydingsorganisasie en politieke party wat Suid Afrika sedert die land se eerste nie rassige demokratiese nasionale verkiesing van April 1994 regeer Die party is in 1912 in Bloemfontein as die South African Native National Congress SANNC gestig en was jare lank n verbode organisasie in Suid Afrika Die huidige naam is in 1923 aanvaar African National CongressANCVlag van die African National CongressLeier Cyril RamaphosaSlagspreuk South Africa s National Liberation MovementGestig 8 Januarie 1912 1912 01 08 109 jaar oud Nuusbrief ANC TodayHoofkwartier Luthulihuis Sauerstraat 54 Johannesburg GautengJeugvleuel ANC jeugligaIdeologie Afrika nasionalisme Linksgesinde nasionalisme Sosiale demokrasie Demokratiese sosialismeNasionale affiliasie Tripartite AllianceInternasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal 1 Amptelike kleure Swart groen goudWebblad anc1912 wbr org wbr za Inhoud 1 Geskiedenis 2 Geallieerde organisasies 3 Bekende lede van die ANC 4 Presidente van die ANC 5 Verkiesingsresultate 5 1 Nasionale verkiesings 5 1 1 Nasionale Vergadering 5 1 2 Nasionale Raad van Provinsies 5 2 Provinsiale verkiesings 5 3 Munisipale verkiesings 6 Sien ook 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Geskiedenis van die African National Congress Die South African Native National Congress se afvaardiging in Londen Junie 1914 Van links tot regs Thomas Mapike eerwaarde Walter Rubusana eerw John Dube Saul Msane en Sol Plaatje Albert Luthuli voormalige president van die ANC Logo van die ANC Oliver Tambo in 1981 Sowjetse posseel uit 1988 wat Nelson Mandela uitbeeld Die ANC is op 8 Januarie 1912 gestig deur onder andere John Dube Pixley ka Seme en Sol Plaatje om hom te beywer vir die regte en vryhede van alle Afrikane Die ANC jeugliga is in 1944 deur Nelson Mandela Walter Sisulu en Oliver Tambo gestig Die sege van die Nasionale Party in die 1948 verkiesing en die implementering van apartheid lei tot die sogenaamde Defiance Campaign van 1952 en die opstel van die Vryheidsmanifes in Kliptown in 1955 In 1959 word die Pan Africanist Congress of Azania PAC gestig deur Robert Sobukwe en n groep ANC lede wat gekant was teen die ANC se wending weg van swart nasionalisme af As gevolg van sy vreedsame verset teen apartheid en die vele inperkings wat hy hieroor moes verduur word die Nobelprys vir Vrede in Desember 1961 aan ANC presidentgeneraal Albert Luthuli toegeken Hy en sy vrou Nokukhanya word deur die regering toegelaat om die oorhandigingseremonie in Oslo by te woon Na aanleiding van n beroep deur Albert Luthuli word die Anti apartheidsbeweging in Brittanje gestig en internasionale druk teen die apartheidsbewind hoofsaaklik deur boikotte neem toe Die besluit van die ANC om oor te gaan na gewapende stryd en die stigting van Umkhonto we Sizwe MK lei tot die inhegtenisname op 11 Julie 1963 van Nelson Mandela en 18 ander MK lede op die plaas Liliesleaf by Rivonia Tydens die sogenaamde Rivonia verhoor word Mandela Walter Sisulu Govan Mbeki Raymond Mhlaba Elias Motsoaledi Ahmed Kathrada en Denis Goldberg op 11 Junie 1964 skuldig bevind aan sabotasie en lewensvonisse opgele Hierna is die ANC verban Geallieerde organisasies WysigAnti apartheidsbeweging COSATU Sosialistiese Internasionaal Suid Afrikaanse Kommunistiese Party SAKP United Democratic Front UDF Bekende lede van die ANC WysigAlbert Luthuli Nelson Mandela Thabo Mbeki Phumzile Mlambo Ngcuka Walter Sisulu Oliver Tambo Jacob ZumaPresidente van die ANC WysigDr John L Dube 1912 1917 Sefato M Makgatho 1917 1924 Eerw Zaccheus R Mahabane 1924 1927 Josiah T Gumede 1927 1930 Dr Pixley ka Isaka Seme 1930 1936 Eerw Zaccheus R Mahabane 1937 1940 Dr Alfred Bithini Xuma 1940 1949 Dr James S Moroka 1949 1952 Hoofman Albert Luthuli 1952 1967 Oliver Tambo 1967 1991 Nelson Mandela 1991 1997 Thabo Mbeki 1997 2007 Jacob Zuma 2007 2017 Cyril Ramaphosa 2017 tans bron vir tot 2007 2 Verkiesingsresultate Wysig Persentasie van stemme vir die ANC in die 2014 verkiesing volgens kiesafdelings 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Persentasie van stemme vir die ANC in die 2009 verkiesing volgens kiesafdelings 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Nasionale verkiesings Wysig Nasionale Vergadering Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Nasionale Vergadering van Suid Afrika Verkiesing van algehele stemme van algehele stemme van algehele setels gewen Regering1994 12 237 655 62 65 252 400 In regering1999 10 601 330 66 35 266 400 14 In regering2004 10 880 915 69 69 279 400 13 In regering2009 11 650 748 65 90 264 400 15 In regering2014 3 11 436 921 62 15 249 400 15 In regering2019 4 10 026 475 57 5 230 400 19 In regeringNasionale Raad van Provinsies Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Nasionale Raad van Provinsies Verkiesing van algehele setels gewen Regering1994 60 90 In regering1999 63 90 3 In regering2004 65 90 2 In regering2009 62 90 3 In regering2014 60 90 2 In regering2019 54 90 6 In regeringProvinsiale verkiesings Wysig Verkiesing Oos Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord Kaap Wes Kaap Setels Setels Setels Setels Setels Setels Setels Setels Setels1994 84 35 48 56 76 65 24 30 57 60 50 86 32 23 26 81 91 63 38 40 80 69 25 30 83 33 26 30 49 74 15 30 33 01 14 421999 73 80 47 63 80 79 25 30 67 87 50 73 39 38 32 80 88 29 44 49 84 83 26 30 78 97 27 33 64 32 20 30 42 07 18 422004 79 27 51 63 81 78 25 30 68 40 51 73 46 98 38 80 89 18 45 49 86 30 27 30 80 71 27 33 68 83 21 30 45 25 19 422009 68 82 44 63 71 10 22 30 64 04 47 73 62 95 51 80 84 88 43 49 85 55 27 30 72 89 25 33 60 75 19 30 31 55 14 422014 3 70 09 45 63 69 85 22 30 53 59 40 73 64 52 52 80 78 60 39 49 78 23 24 30 67 39 23 33 64 40 20 30 32 89 14 422019 4 68 74 44 63 61 14 19 30 50 19 37 73 54 21 44 80 75 49 38 49 70 58 22 30 61 87 21 33 57 54 18 30 28 64 12 42Munisipale verkiesings Wysig Verkiesing Stemme 1995 96 5 033 855 58 2000 Geen vrygestel 59 4 1 4 2006 17 466 948 66 3 6 9 2011 16 548 826 61 9 4 4 2016 5 21 450 332 55 7 6 2 Sien ook WysigLys van politieke partye in Suid Afrika Indian National Congress Indiese eweknie en bondgenoot 6 7 Verwysings Wysig en Full Member Parties of Socialist International Socialist International Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Uys Isabelle 2007 Feitegids n Kernensiklopedie Kaapstad Pharos Woordeboeke ISBN 978 1 86890 065 7 bls 9 3 0 3 1 en 2014 National and Provincial Elections Results 2014 National and Provincial Election Results elections org za Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019 Besoek op 7 Oktober 2016 4 0 4 1 en This is how many MPs each party can send to Parliament News24 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019 Besoek op 11 Mei 2019 en Results Summary All Ballots PDF elections org za Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019 Besoek op 7 Oktober 2016 en Indian National Congress and African National Congress sign MoU to boost ties The Economic Times 10 Junie 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020 Besoek op 30 Oktober 2019 en The Congress Party Model South Africa s African National Congress ANC and India s Indian National Congress INC as Dominant Parties Universiteit van Kaapstad Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019 Besoek op 30 Oktober 2019 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met African National Congress en Amptelike webwerf en African National Congress op Facebook af African National Congress op Instagram en African National Congress op Twitter en African National Congress Encyclopaedia Britannica Besoek op 30 Oktober 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title African National Congress amp ol,