×
Afkorting

'n Afkorting, in skriftelike taalgebruik, is 'n verkorte skryfwyse vir 'n woord, woordgroep, naam of ander 'n aanduiding. Die woord afkorting is 'n versamelbegrip vir verskeie kategorieë; in alle gevalle is die ooreenkoms egter dat een of meer letters in die skryfwyse weggelaat word.

Volgens van Huyssteen (in Carstens) is die proses van afkorting 'n proses waardeur 'n nuwe woord gevorm word op die basis van die beginletters van 'n woord of woordgroep. Daar word onderskei tussen egte afkortings en akronieme. Byvoorbeeld; prok. (prokureur), dr. (dokter) en a.g.v. (as gevolg van) is egte afkortings. Daarenteen kry ons akronieme. Woorde soos VSA (Verenigde State van Amerika) en PanSAT (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) is akronieme.

Egte afkortings word deur twee kenmerkende eienskappe van akronieme onderskei.

  • Egte afkortings word met punte geskryf.
  • Egte afkortings word nooit uitgespreek nie. Die oorspronklike vorm (die woorde of woordgroep) bly fonologies dieselfde as die oorspronklike. Dus; a.g.v. word uitgespreek as gevolg van en nie a punt g punt v punt nie. Die afgekorte vorm kom slegs in die geskrewe weergawe voor.

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, die AWS, het in hoofstuk 3 volledige reëls oor die gebruiksnorme van afkortings. Enkele riglyne van die AWS word hier herhaal:

  • Slegs algemeen erkende afkortings hoort gebruik te word. Interne of "huishoudelike" afkortings wat eie aan 'n organisasie of entiteit is, hoort slegs intern gebruik te word. Hierdie "huishoudelike" afkortings is nie vir algemene, openbare kommunikasie gepas nie. Die volgende is voorbeeld van afkortings wat nie vir algemene gebruik is nie: id. vir indien, naaml. vir naamlik, h.d. vir hierdie, ens.
  • Sommige afkortings word slegs as opskrifte in kolomme of deel van lyste gebruik. Byvoorbeeld: bl. (bladsy), dt. (debiet), kt. (krediet). Dus, die volgende sou in 'n geskrewe sin nie aanvaarbaar wees nie: Die saldo is 'n dt. van R 1500. Of, Dit staan op die eerste bl. van die boek.
  • Sommige afkortings word normaalweg slegs in woordgroepe met eiename gebruik: dr. (dokter of doktor)Smit, mev. (mevrou) Marais. Die volgende sin is dus nie aanvaarbaar nie: "Hoe gaan dit met mev.?"
  • 'n Sin word nie met 'n afkorting begin nie, byvoorbeeld: D.w.s daardie syfers is foutief is nie aanvaarbaar nie. 'n Uitsondering op hierdie reël is wanneer die afkorting met 'n eienaam gekoppel word of deel is van 'n samestelling met 'n ander woord. Byvoorbeeld: Dr. Smit het gebel. Of, B.v.p.-beslissings is altyd lastig.
  • 'n Opeenvolging van afkortings in 'n sin is swak styl en word nie aanbeveel nie. Daar is t.o.v. lg. par. geen beswaar nie.

Inhoud

Daar word tussen vyf kategorieë afkortings onderskei:

  • Afkortings in engere sin: as ons dit lees word die oorspronklike woord voluit uitgespreek ("bl.", "m.a.w.": ons spreek nie die letters uit nie, maar sê "bladsy", "met ander woorde")
  • simbole: dus wetenskaplike notasies en ander genormeerde kort skryfwyses ("V", "g", "EUR")
  • beginletterwoorde: waar ons die letters apart uitspreek ("PC"; ons sê "peesee")
  • akronieme (of letterwoorde): waar ons die letters as 'n woord uitspreek ("UNISA"; ons sê presies wat ons lees)
  • Verkortings: opgebou uit oorspronklike lettergrepe of dele daarvan soos: "Benelux": verkorting van Be(lgië), Ne(derland) en Lux(emburg).

Let wel: Die onderstaande lys is regstreeks oorgekopieer uit Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (1956) wat in die publieke domein is. Volledigheid skiet dus ietwat te kort. Party skryfwyses het sedertdien ook verander, maar die inskrywings kan nuttig wees indien ou dokumente bestudeer word.

A

  • aanb. – aanbod
  • aand. – aandeel
  • aanh. – aanhangsel
  • aank. – aankoms
  • aanm. – aanmerking
  • aant. – aantekening
  • aanvr. – aanvraag
  • aanw. – aanwysende
  • Aardk. – Aardkunde (in onbruik; vandag word aardkunde deur aardk. aangedui)
  • aardk. – aardkundige
  • Aardr. – Aardrykskunde (in onbruik; vandag word aardrykskunde deur aardr. aangedui)
  • aardr. – aardrykskundige
  • A.A.U.B – antwoord asseblief (in onbruik; gebruik vandag a.asb.)
  • A/B – afleweringsbrief (in onbruik; gebruik AB)
  • A.B. – Afrikaner-Broederbond (in onbruik; gebruik AB)
  • A.B. – Algemeen Beskaaf (in onbruik; vir Algemeen-beskaaf(de) gebruik AB)
  • a.b. – aanboord
  • ABC – alfabet (ook abc)
  • ab init.ab initio (v.d. begin af)
  • abl. – ablatief; ablaut
  • A.B.M – Aktiewe Burgermag (in onbruik; ABM word vandag gebruik vir antiballistiese missiel)
  • abstr. -abstrak(te)
  • A.C.Anno Christi (in die jaar van Christus; vandag geskryf as AC)
  • A.C.V.V. – Afrikaanse Christelike Vrouevereniging (vandag geskryf as ACVV)
  • A.D.Anno Domini (in die jaar van ons Here; vandag geskryf as AD)
  • a.d. ante diem (voor die dag); a dato v. d. dagtekening af
  • ad fin.ad finem (tot aan die end)
  • ad inf.ad infinitum (tot die oneindige)
  • ad init. ad initium (aan die begin)
  • adj. – adjektief
  • adjk. – adjunk (in onbruik; gebruik adj.)
  • adjt. – adjudant
  • adjt.-genl. – adjudant-generaal
  • ad lib.ad libium (na keuse)
  • ad loc. ad locum (op hierdie plek)
  • admin. – administrateur; administrasie
  • adml. – admiraal (in onbruik; gebruik adm.)
  • adv. – adverbum, adverbiaal; adverbiale; advies; adviseur; advokaat
  • ad val.ad valorum (volgens waarde)
  • advt. – advertensie
  • advv. – advokate
  • aet.aetatis (v.d. ouderdom)
  • afb. – afbeelding
  • afd. – afdeling
  • afk. – afkorting
  • afl. – aflewering
  • Afr. – Afrikaans; Afrikaner
  • afs. – afsender
  • A.G. – adjudant-generaal (in onbruik; adjt.-genl.)
  • agb. – agbare
  • a.i.ad interim (vir die teenwoordige)
  • Akad. – Akademie (ook akad.)
  • akk. – akkusatief
  • aks. – akseptasie; aksepteer
  • al.alinea (reël), alias (anders)
  • ald. – aldaar
  • Alg. – Algebra (in onbruik; gebruik alg.)
  • alg. – algemeen; algebraïes(e)
  • Am. – Amerika(ans) (vandag die afkorting vir Amos; gebruik Amer.)
  • amp.ampère (eenheid by elektriese stroomsterkte) (of gebruik A)
  • Angl. – Anglisisme (ook angl.)
  • anon. – anoniem(e); anonimus
  • anorg. – anorganies(e)
  • A.N.S. – Afrikaans-Nasionale Studentebond
  • antw. – antwoord
  • antw. bet. – antwoord betaal
  • A.N.V. – Algemeen Nederlands Verbond (in onbruik; ANV)
  • app. – appellant
  • appl. – applikant; applous
  • Apr. – April
  • Arab. – Arabies(e)
  • Arb. – Arbeider (lid van party)
  • Arm. – Armeens(e)
  • art. – artikel; artillerie (ook a.)
  • As. – Angel-Saksies(e)
  • a.s. – aanstaande
  • A.S.B. – Afrikaanse Studentebond (in onbruik; gebruik ASB)
  • asb. – asseblief
  • A.S.K. – Algemene Sendingkommisie (in onbruik; gebruik ASK)
  • ass. – assuransie (slegs vir assessor en assosiaat; vir assuransie, gebruik assur.)
  • asst. – assistent
  • asste. – assistente (vir vroulike assistent in onbruik weens taalpolitiek, maar wel vir meervoudsvorm toelaatbaar)
  • Astr. – Astronomie (in onbruik; gebruik astron.)
  • A.T.G.Afrikaanse Taalgenootskap (in onbruik; gebruik ATG)
  • A.T.K.V. – Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (in onbruik; gebruik ATKV)
  • atm. – atmosfeer
  • A.T.V. – Afrikaanse Taalvereniging (in onbruik; gebruik ATV)
  • a.u.b. – as u blief (in onbruik; gebruik asb.)
  • Aug. – Augustus
  • avdps. – avoirdupois (in onbruik; gebruik avdp.)
  • a.w. – aangehaalde werk

C

  • c. (ook ca.) – circa (ongeveer, omstreeks)

E

  • e.a. – en ander
  • e.d. – en dergelike
  • ed. – edisie
  • Ed. – Edele
  • Ed.Agb. – Edelagbare
  • Ed.Gestr. – Edelgestrenge
  • e.d.m. – en dergelike (dies) meer
  • Edms. – Eiendoms
  • eerw. – eerwaarde
  • Ef.Efese (Efesiërs)
  • e.g.n. – eersgenoemde; exempli gratia (byvoorbeeld) (in onbruik; skryf eg. vir eersgenoemde en e.g. vir exempli gratia)
  • eint. – eintlik(e)
  • e.k. – eerskomende (in onbruik; skryf ek.)
  • E.K. – eerste kwartier (in onbruik; skryf EK)
  • Ekon. – Ekonomie (in onbruik; skryf ekon.)
  • ekon. – ekonomies(e)
  • Eks. – Eksellensie
  • eks. – eksemplaar
  • ekv. – enkelvoud
  • e.l. – elektriese lig
  • elektr. – elektrisiteit; elektries(e)
  • Em. – Eminensie
  • em.emeritus
  • e.m.a. – en meer andere (in onbruik)
  • Eng. – Engels(e); Engeland
  • enkl. – enklities(e) (in onbruik)
  • ens. – ensovoorts
  • e.o.ex officio (ampshalwe)
  • ere-sektr. – ere-sektretaris
  • esk. – eskader, eskadron
  • e.s.m. – en so meer
  • etc. – et cetera (ensovoorts)
  • Etnol. – Etnologie (in onbruik; skryf etnol.)
  • etnol. – etnologies(e)
  • euf.eufemisme; eufemisties(e)
  • ev. – eersvolgende; eventueel, elektron-volt
  • Ev. – Evangelie
  • e.v. – en volgende
  • E.V.K. – Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (in onbruik; skryf ESKOM)
  • Ex.Eksodus
  • ex off.ex officio (ampshalwe)

F

  • F. – Fahrenheit (termometer)
  • f.forte (sterk)
  • F.A.K. – Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (in onbruik; skryf FAK)
  • fakt. – faktuur
  • Febr. – Februarie
  • fec.fecit (gemaak)
  • ff. – fortissimo (baie sterk/hard)
  • fig. – figuur; figuurlik(e)
  • fl. – floryn (Hollandse gulden)
  • fol. – folio
  • Fonet. – Fonetiek (in onbruik; skryf fonet.)
  • fonet. – foneties(e)
  • Fonol. – Fonologie (in onbruik; skryf fonol.)
  • fonol. – fonologies(e)
  • fot. – foto, fotografiese (vir fotografie skryf fotogr.)
  • fr. – frank
  • Fr. – Frans(e); Frankryk
  • Fri. – Fries(e)
  • Frk. – Frankies(e)
  • fut.futurum

J

  • j. – jaar
  • J. – Jodium (in onbruik; skryf die skeikundige simbool I)
  • Jak.Jakobus
  • Jan. – Januarie
  • Jap. – Japan, Japans(e); Japannees, Japannese
  • Jav. – Java; Javaanse
  • J.C. – Jesus Christus (ook JC)
  • Jer.Jeremia
  • Jes.Jesaja
  • jg. – jaargang
  • jhr. – jonkheer
  • jl. – jongslede
  • Joh.Johannes
  • Jos.Josua
  • jr. – junior (jongere)
  • J.S. – Junior-Sertifikaat (ook JS)
  • jt. – jaart
  • Jul. – Julie
  • Jun. – Junie

Q

  • q.a.quod attestor (wat ek getuig)
  • q.e.quod est(wat beteken)
  • q.e.d.quod erat demonstrandum (wat bewys moes word)
  • q.e.f.quad erat faciendum (wat gedoen moes word)
  • q.l.quantum libet (soveel as mens belief)
  • q.p., q.pl., quantum placet (soveel as wat mens wil; versover mens wil)
  • q.q.qualitate qua (in hoedanigheid van, ampshalwe)
  • q.s.quantum satis of sufficit (soveel as genoeg is)
  • q.v.quod vide (waarna u verwys word); quantum vis (soveel as u wil)

U

  • u. – uur in verbindinge soos m.p.u.
  • U dw. dnr. – U dienswillige dienaar
  • U Ed. – U Edele
  • u.i.ut infra (soos onder)
  • uitbr. – uitbreiding
  • uitdr. – uitdrukking
  • U.K. – Universiteit van Kaapstad; Uitvoerende Komitee (in onbruik; skryf as UK)
  • U.K.O.V.S – Universiteitskollege van die Oranje-Vrystaat (in onbruik; skryf as UKOVS)
  • ult.ultimo (laaste)
  • UNESCO – United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation (ook Unesco)
  • univ. – universiteit
  • U.N.O – United Nations Organisation, nl. V.V.O. (vandag is dit die Verenigde Nasies; VN)
  • U.P. – Universiteit van Pretoria; Unie-Parlement (in onbruik; skryf as UP)
  • U.R. – Uitvoerende Raad; Unie-Regering (in onbruik; skryf as UR)
  • U.S. – Universiteit van Stellenbosch (in onbruik; skryf as US)
  • u.s.ut supra (soos bo)
  • U.S.S.R. – Unie van die Sosialistiese Sowjetrepublieke (in onbruik; skryf as USSR)
  • U.V.M. – Unie-Verdedigingsmag (histories; skryf as UVM)
  • U.W. – Universiteit v. d. Witwatersrand (in onbruik; skryf as UW)

S

  • ‘’’stop.’’’ -Stop

W

  • W. – Wes
  • w. – woord; watt; wys (woord = wd. ; watt = W)
  • waarsk. – waarskynlik
  • wdb. – woordeboek
  • wed. – weduwee
  • WelEd. – Weledele (in onbruik; skryf as W.Ed.)
  • WelEd. Gestr. – WelEdelgestrenge (in onbruik)
  • WelEerw. – Weleerwaarde (in onbruik; skryf as W.Eerw.)
  • wetb. – wetboek
  • w.g. – was geteken
  • W.Germ. – Wes-Germaans
  • wh. – watt-uur (in onbruik; skryf wattuur as Wh)
  • W.I. – Wes-Indië; Wes-Indies (in onbruik; skryf as WI)
  • Wisk. – Wiskunde (in onbruik; skryf wiskunde en wiskundig as wisk.)
  • wisk. – wiskundig
  • W.L. – westerlengte (in onbruik; skryf as WL)
  • wnd. – waarnemend
  • W.Nfr. – Wes-Nederfrankies (in onbruik; skryf as W.NFrk)
  • W.N.W. – wes-noordwes (in onbruik; skryf wesnoordwes as WNW)
  • wo. – waaronder
  • Wo. – Woensdag
  • W.P. – Westelike Provinsie (in onbruik; skryf as WP)
  • W.Vl. – Wes-Vlaams(e)
  • ww. – werkwoord
  • Wysb. – Wysbegeerte (in onbruik; skryf wysbegeerte as wysb.)
  • Akroniem, 'n afkorting wat as 'n woord uitgespreek kan word.
  • Carstens, W.A.M. & Bosman. N. (reds.). 2014. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik.
  • Taalkommissie van die Suid- Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. 2009. Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Kaapstad: Pharos

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

afkorting, skriftelike, taalgebruik, verkorte, skryfwyse, woord, woordgroep, naam, ander, aanduiding, woord, afkorting, versamelbegrip, verskeie, kategorieë, alle, gevalle, ooreenkoms, egter, meer, letters, skryfwyse, weggelaat, word, volgens, huyssteen, carst. n Afkorting in skriftelike taalgebruik is n verkorte skryfwyse vir n woord woordgroep naam of ander n aanduiding Die woord afkorting is n versamelbegrip vir verskeie kategoriee in alle gevalle is die ooreenkoms egter dat een of meer letters in die skryfwyse weggelaat word Volgens van Huyssteen in Carstens is die proses van afkorting n proses waardeur n nuwe woord gevorm word op die basis van die beginletters van n woord of woordgroep Daar word onderskei tussen egte afkortings en akronieme Byvoorbeeld prok prokureur dr dokter en a g v as gevolg van is egte afkortings Daarenteen kry ons akronieme Woorde soos VSA Verenigde State van Amerika en PanSAT Pan Suid Afrikaanse Taalraad is akronieme Egte afkortings word deur twee kenmerkende eienskappe van akronieme onderskei Egte afkortings word met punte geskryf Egte afkortings word nooit uitgespreek nie Die oorspronklike vorm die woorde of woordgroep bly fonologies dieselfde as die oorspronklike Dus a g v word uitgespreek as gevolg van en nie a punt g punt v punt nie Die afgekorte vorm kom slegs in die geskrewe weergawe voor Die Afrikaanse Woordelys en Spelreels die AWS het in hoofstuk 3 volledige reels oor die gebruiksnorme van afkortings Enkele riglyne van die AWS word hier herhaal Slegs algemeen erkende afkortings hoort gebruik te word Interne of huishoudelike afkortings wat eie aan n organisasie of entiteit is hoort slegs intern gebruik te word Hierdie huishoudelike afkortings is nie vir algemene openbare kommunikasie gepas nie Die volgende is voorbeeld van afkortings wat nie vir algemene gebruik is nie id vir indien naaml vir naamlik h d vir hierdie ens Sommige afkortings word slegs as opskrifte in kolomme of deel van lyste gebruik Byvoorbeeld bl bladsy dt debiet kt krediet Dus die volgende sou in n geskrewe sin nie aanvaarbaar wees nie Die saldo is n dt van R 1500 Of Dit staan op die eerste bl van die boek Sommige afkortings word normaalweg slegs in woordgroepe met eiename gebruik dr dokter of doktor Smit mev mevrou Marais Die volgende sin is dus nie aanvaarbaar nie Hoe gaan dit met mev n Sin word nie met n afkorting begin nie byvoorbeeld D w s daardie syfers is foutief is nie aanvaarbaar nie n Uitsondering op hierdie reel is wanneer die afkorting met n eienaam gekoppel word of deel is van n samestelling met n ander woord Byvoorbeeld Dr Smit het gebel Of B v p beslissings is altyd lastig n Opeenvolging van afkortings in n sin is swak styl en word nie aanbeveel nie Daar is t o v lg par geen beswaar nie Inhoud 1 Kategoriee 2 Voorbeelde 2 1 A 2 2 C 2 3 E 2 4 F 2 5 J 2 6 Q 2 7 U 2 8 S 2 9 W 3 Sien ook 4 Eksterne skakels 5 BronnelysKategoriee WysigDaar word tussen vyf kategoriee afkortings onderskei Afkortings in engere sin as ons dit lees word die oorspronklike woord voluit uitgespreek bl m a w ons spreek nie die letters uit nie maar se bladsy met ander woorde simbole dus wetenskaplike notasies en ander genormeerde kort skryfwyses V g EUR beginletterwoorde waar ons die letters apart uitspreek PC ons se peesee akronieme of letterwoorde waar ons die letters as n woord uitspreek UNISA ons se presies wat ons lees Verkortings opgebou uit oorspronklike lettergrepe of dele daarvan soos Benelux verkorting van Be lgie Ne derland en Lux emburg Voorbeelde WysigLet wel Die onderstaande lys is regstreeks oorgekopieer uit Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek 1956 wat in die publieke domein is Volledigheid skiet dus ietwat te kort Party skryfwyses het sedertdien ook verander maar die inskrywings kan nuttig wees indien ou dokumente bestudeer word A Wysig aanb aanbod aand aandeel aanh aanhangsel aank aankoms aanm aanmerking aant aantekening aanvr aanvraag aanw aanwysende Aardk Aardkunde in onbruik vandag word aardkunde deur aardk aangedui aardk aardkundige Aardr Aardrykskunde in onbruik vandag word aardrykskunde deur aardr aangedui aardr aardrykskundige A A U B antwoord asseblief in onbruik gebruik vandag a asb A B afleweringsbrief in onbruik gebruik AB A B Afrikaner Broederbond in onbruik gebruik AB A B Algemeen Beskaaf in onbruik vir Algemeen beskaaf de gebruik AB a b aanboord ABC alfabet ook abc ab init ab initio v d begin af abl ablatief ablaut A B M Aktiewe Burgermag in onbruik ABM word vandag gebruik vir antiballistiese missiel abstr abstrak te A C Anno Christi in die jaar van Christus vandag geskryf as AC A C V V Afrikaanse Christelike Vrouevereniging vandag geskryf as ACVV A D Anno Domini in die jaar van ons Here vandag geskryf as AD a d ante diem voor die dag a dato v d dagtekening af ad fin ad finem tot aan die end ad inf ad infinitum tot die oneindige ad init ad initium aan die begin adj adjektief adjk adjunk in onbruik gebruik adj adjt adjudant adjt genl adjudant generaal ad lib ad libium na keuse ad loc ad locum op hierdie plek admin administrateur administrasie adml admiraal in onbruik gebruik adm adv adverbum adverbiaal adverbiale advies adviseur advokaat ad val ad valorum volgens waarde advt advertensie advv advokate aet aetatis v d ouderdom afb afbeelding afd afdeling afk afkorting afl aflewering Afr Afrikaans Afrikaner afs afsender A G adjudant generaal in onbruik adjt genl agb agbare a i ad interim vir die teenwoordige Akad Akademie ook akad akk akkusatief aks akseptasie aksepteer al alinea reel alias anders ald aldaar Alg Algebra in onbruik gebruik alg alg algemeen algebraies e Am Amerika ans vandag die afkorting vir Amos gebruik Amer amp ampere eenheid by elektriese stroomsterkte of gebruik A Angl Anglisisme ook angl anon anoniem e anonimus anorg anorganies e A N S Afrikaans Nasionale Studentebond antw antwoord antw bet antwoord betaal A N V Algemeen Nederlands Verbond in onbruik ANV app appellant appl applikant applous Apr April Arab Arabies e Arb Arbeider lid van party Arm Armeens e art artikel artillerie ook a As Angel Saksies e a s aanstaande A S B Afrikaanse Studentebond in onbruik gebruik ASB asb asseblief A S K Algemene Sendingkommisie in onbruik gebruik ASK ass assuransie slegs vir assessor en assosiaat vir assuransie gebruik assur asst assistent asste assistente vir vroulike assistent in onbruik weens taalpolitiek maar wel vir meervoudsvorm toelaatbaar Astr Astronomie in onbruik gebruik astron A T G Afrikaanse Taalgenootskap in onbruik gebruik ATG A T K V Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging in onbruik gebruik ATKV atm atmosfeer A T V Afrikaanse Taalvereniging in onbruik gebruik ATV a u b as u blief in onbruik gebruik asb Aug Augustus avdps avoirdupois in onbruik gebruik avdp a w aangehaalde werkC Wysig c ook ca circa ongeveer omstreeks E Wysig e a en ander e d en dergelike ed edisie Ed Edele Ed Agb Edelagbare Ed Gestr Edelgestrenge e d m en dergelike dies meer Edms Eiendoms eerw eerwaarde Ef Efese Efesiers e g n eersgenoemde exempli gratia byvoorbeeld in onbruik skryf eg vir eersgenoemde en e g vir exempli gratia eint eintlik e e k eerskomende in onbruik skryf ek E K eerste kwartier in onbruik skryf EK Ekon Ekonomie in onbruik skryf ekon ekon ekonomies e Eks Eksellensie eks eksemplaar ekv enkelvoud e l elektriese lig elektr elektrisiteit elektries e Em Eminensie em emeritus e m a en meer andere in onbruik Eng Engels e Engeland enkl enklities e in onbruik ens ensovoorts e o ex officio ampshalwe ere sektr ere sektretaris esk eskader eskadron e s m en so meer etc et cetera ensovoorts Etnol Etnologie in onbruik skryf etnol etnol etnologies e euf eufemisme eufemisties e ev eersvolgende eventueel elektron volt Ev Evangelie e v en volgende E V K Elektrisiteitsvoorsieningskommissie in onbruik skryf ESKOM Ex Eksodus ex off ex officio ampshalwe F Wysig F Fahrenheit termometer f forte sterk F A K Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings in onbruik skryf FAK fakt faktuur Febr Februarie fec fecit gemaak ff fortissimo baie sterk hard fig figuur figuurlik e fl floryn Hollandse gulden fol folio Fonet Fonetiek in onbruik skryf fonet fonet foneties e Fonol Fonologie in onbruik skryf fonol fonol fonologies e fot foto fotografiese vir fotografie skryf fotogr fr frank Fr Frans e Frankryk Fri Fries e Frk Frankies e fut futurumJ Wysig j jaar J Jodium in onbruik skryf die skeikundige simbool I Jak Jakobus Jan Januarie Jap Japan Japans e Japannees Japannese Jav Java Javaanse J C Jesus Christus ook JC Jer Jeremia Jes Jesaja jg jaargang jhr jonkheer jl jongslede Joh Johannes Jos Josua jr junior jongere J S Junior Sertifikaat ook JS jt jaart Jul Julie Jun JunieQ Wysig q a quod attestor wat ek getuig q e quod est wat beteken q e d quod erat demonstrandum wat bewys moes word q e f quad erat faciendum wat gedoen moes word q l quantum libet soveel as mens belief q p q pl quantum placet soveel as wat mens wil versover mens wil q q qualitate qua in hoedanigheid van ampshalwe q s quantum satis of sufficit soveel as genoeg is q v quod vide waarna u verwys word quantum vis soveel as u wil U Wysig u uur in verbindinge soos m p u U dw dnr U dienswillige dienaar U Ed U Edele u i ut infra soos onder uitbr uitbreiding uitdr uitdrukking U K Universiteit van Kaapstad Uitvoerende Komitee in onbruik skryf as UK U K O V S Universiteitskollege van die Oranje Vrystaat in onbruik skryf as UKOVS ult ultimo laaste UNESCO United Nations Educational Scientific and Cultural Organisation ook Unesco univ universiteit U N O United Nations Organisation nl V V O vandag is dit die Verenigde Nasies VN U P Universiteit van Pretoria Unie Parlement in onbruik skryf as UP U R Uitvoerende Raad Unie Regering in onbruik skryf as UR U S Universiteit van Stellenbosch in onbruik skryf as US u s ut supra soos bo U S S R Unie van die Sosialistiese Sowjetrepublieke in onbruik skryf as USSR U V M Unie Verdedigingsmag histories skryf as UVM U W Universiteit v d Witwatersrand in onbruik skryf as UW S Wysig stop StopW Wysig W Wes w woord watt wys woord wd watt W waarsk waarskynlik wdb woordeboek wed weduwee WelEd Weledele in onbruik skryf as W Ed WelEd Gestr WelEdelgestrenge in onbruik WelEerw Weleerwaarde in onbruik skryf as W Eerw wetb wetboek w g was geteken W Germ Wes Germaans wh watt uur in onbruik skryf wattuur as Wh W I Wes Indie Wes Indies in onbruik skryf as WI Wisk Wiskunde in onbruik skryf wiskunde en wiskundig as wisk wisk wiskundig W L westerlengte in onbruik skryf as WL wnd waarnemend W Nfr Wes Nederfrankies in onbruik skryf as W NFrk W N W wes noordwes in onbruik skryf wesnoordwes as WNW wo waaronder Wo Woensdag W P Westelike Provinsie in onbruik skryf as WP W Vl Wes Vlaams e ww werkwoord Wysb Wysbegeerte in onbruik skryf wysbegeerte as wysb Sien ook WysigAkroniem n afkorting wat as n woord uitgespreek kan word Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir afkorting Afkortings op wiktionary org Mieliestronk se lys van afkortingsBronnelys WysigCarstens W A M amp Bosman N reds 2014 Kontemporere Afrikaanse Taalkunde Pretoria Van Schaik Taalkommissie van die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009 Afrikaanse Woordelys en Spelreels Kaapstad PharosOntsluit van https af wikipedia org w index php title Afkorting amp ol,