×
Afghanistan

Afghanistan, ook Afganistan (Dari: افغانستان, Afġānestān, [avɣɒnesˈtɒn]; Pasjtoe: افغانستان, Afġānistān, [avɣɒnisˈtɒn, ab-]), amptelik die Islamitiese Republiek Afghanistan (Pasjtoe: د افغانستان اسلامي جمهوریت, Da Afġānistān Islāmī Jumhoryat; Dari: جمهوری اسلامی افغانستان, Jomhūrīyyeh Eslāmīyyeh Afġānestān), is 'n landingeslote land in die hartjie van Asië. Die hoofstad en grootste stad is Kaboel. Die land het godsdienstige, taalkundige en geografiese konneksies met die meeste van sy buurlande. Afghanistan word begrens deur Iran in die weste, Pakistan in die suide en ooste, Turkmenistan, Oesbekistan en Tadjikistan in die noorde, en die Volksrepubliek China in die mees oostelike deel van die land. Die agtervoegsel ـستان (-stān) is 'n Persiese woord en beteken "die plek van" en herinner ook aan die sinoniem (en verwante) Sanskrit-woord sthāna स्थान. Afghanistan beteken dus "land van die Afghane".

Islamitiese Republiek Afghanistan
  • د افغانستان اسلامي جمهوریت(Pashto)
  • جمهوری اسلامی افغانستان(Dari)
Vlag Embleem
Nasionale leuse: لا إله إلا الله، محمد رسول الله
Lā ʾilāha ʾillāl–lāh, Muhammadun rasūl allāh
(Arabies vir: "Daar is geen god behalwe Allah; Mohammed is die boodskapper van Allah") (Sjahada)
Volkslied: ملی سرود Millī Surūd (Pasjtoe)
سرود ملی Sorūde Mellī (Dari)
Hoofstad Kaboel

34°32′N69°8′O /34.533°N 69.133°O /34.533; 69.133

Grootste stad Kaboel
Amptelike tale Pasjtoe en Dari
Regering Unitêre presidensiële
Islamitiese republiek
Ashraf Ghani
Abdullah Abdullah
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Hotak-ryk
• Durrani-ryk
• Emiraat Afghanistan
• Erken
• Koninkryk
• Republiek
• Huidige grondwet


April 1709
Oktober 1747
1823
19 Augustus 1919
9 Junie 1926
17 Julie 1973
26 Januarie 2004
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

652 864 km2 (40ste)
252 072 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2016-skatting
- 1979-sensus
- Digtheid

34 656 032 (40ste)
15,5 miljoen
49,88 / km2 (150ste)
129,2 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$72,985 miljard
$1 980

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$22,497 miljard
$610

MOI (2014) 0,465 (171ste) –laag
Gini (2008) 29laag
Geldeenheid Afghani (AFN)
Tydsone
- Somertyd
D† (UTC+04:30)
nie toegepas nie (UTC+04:30)
Internet-TLD .af, افغانستان.
Skakelkode +93

Inhoud

Nasa-Satellietbeeld van Afghanistan
Kaart van Afghanistan
Topografiese kaart van Afghanistan

Afghanistan is 'n kruispad tussen die Ooste en die Weste en was die antieke middelpunt van handel en migrasie. Dit het ’n belangrike geostrategiese ligging, omdat dit Suid-Asië, Sentraal-Asië en die Midde-Ooste met mekaar verbind. Afghanistan is ’n kultureel gemengde nasie: Belangrike etniese groepe sluit in Pasjtoene, Tadjike, Hasara en Oesbeke.

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Geskiedenis van Afghanistan.

Alhoewel Afghanistan groot heerserryke en baie handel beleef het oor twee millennia, was die gebied se heterogene groepe nie in 'n enkele politiese entiteit saamgesnoer voor die bewind van Ahmad Sjah Durrani nie. Durrani stig die monargie in 1747 wat oor die land heers tot 1973. Die laaste Sjah was Zahir Sjah. Die Islam het 'n sleutelrol gespeel in die geskiedenis van Afghanistan (en ander lande in die omliggende streek).

Tydens Afghanistan se uitgestrekte geskiedenis het die land verskeie indringers en veroweraars gesien, terwyl plaaslike entiteite die omliggende, uitgestrekte streke ingeval het om self ryke te vorm. Ahmad Sjah Durrani het ’n groot ryk in die middel van die agtiende eeu geskep, met die hoofstad by Kandahar. Vervolgens was meeste van die gebiede afgestaan aan voormalige nabygeleë lande. In die 19de eeu het Afganistan ’n bufferstaat geword in Die Groot Spel, wat gespeel was tussen die Britse Ryk en Russiese Ryk. Op 19 Augustus 1919, ná die derde Anglo-Afghaanse oorlog, herwin die land volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk oor sy buitelandse sake.

Sedert die laat 1970's het Afghanistan gely onder voortdurende en brutale burgerlike oorlog. In die tydperk het die land ook ingrypings ervaar in die vorm van die 1979 Sowjetse inval van Afghanistan en die 2001 Amerikaanse inval van Afghanistan, waartydens die heersende Taliban-regering omvergewerp is. In Desember 2001 het die Verenigde Nasies se sekuriteitsraad die stigting van die International Security Assistance Force ("Internasionale Sekuriteitsbystandsmag", ISAF) goedgekeur. Dié mag, wat bestaan uit NAVO-troepe, was aktief gewees in die bystand van die regering van President Hamid Karzai en dié se pogings om gesag oor die land te vestig. In 2005 het die Verenigde State en Afghanistan 'n strategiese vennootskap onderteken wat beide nasies tot 'n langtermynverhouding bind. In die tussentyd is ongeveer VS$40 miljard reeds deur die internasionale gemeenskap aan die land besorg vir die herbou van die land.

Op 14 April 2021 het die sekretaris-generaal van die NAVO, Jens Stoltenberg, gesê die alliansie het ingestem om sy troepe teen 1 Mei te begin onttrek. Kort nadat die onttrekking van die NAVO-troepe begin het, het die Taliban 'n offensief teen die Afghaanse regering begin en vinnig gevorder weens die ineenstorting van die Afghaanse regeringsmagte. Volgens 'n Amerikaanse intelligensieverslag sou die Afghaanse regering waarskynlik binne ses maande in duie stort nadat die NAVO sy onttrekking aan die land voltooi het. Op 15 Augustus 2021, toe die Taliban weer 'n oorgrote meerderheid van die Afghaanse gebied beheer het, het die Taliban begin om die hoofstad Kaboel in te neem, met groot ontruimings van burgerlikes, regeringsamptenare en buitelandse diplomate wat deur die Amerikaanse beheerde Kabul Internasionale Lughawe uitgevoer is. Na bewering is die Taliban-vegters beveel om nie by burgerlike ontruimings in te meng nie, en om diegene wat die stad wou verlaat, toe te laat om dit te doen.

Die nasionale span in Rotterdam, 2010 ICC WCL Afdeling Een

Afghanistan se tradisionele sportsoort en nasionale sport is Boezkasji, 'n ruitersport, waarby om 'n dooie bok of kalf gestry word. Krieket en sokker is Afghanistan se gewildste sportsoorte. Ander gewilde sportsoorte sluit in basketbal, vlugbal, taekwondo en gewigoptel. Afghanistan se sportkultuur word veral deur dié van naburige lande in Sentraal- en Suid-Asië beïnvloed.

Krieket was die enigste sport wat deur die Taliban toegelaat is en weens sy nabye ligging aan die krieketspelende lande van die Indiese Subkontinent kon die Afghaanse krieket maklik groei. Die Afghaanse nasionale krieketspan is in 2001 gestig en het sedertdien 'n sterk groei ondervind. Afghanistan het aan die kwalifikasie vir die Krieketwêreldbeker 2011 deelgeneem, maar hulle het dié toernooi misgeloop; hulle het eindelik vir die toernooie van 2015 en 2019 gekwalifiseer. Op 22 Junie 2017 is Afghanistan saam met Ierland toetsstatus toegeken.

Die Afghaanse nasionale sokkerspan ding sedert 1941 in internasionale sokker mee, maar kon tot dusver nog nie vir 'n FIFA Sokker-Wêreldbeker kwalifiseer nie. In 2013 kon Afghanistan sy eerste internasionale trofee verower en het die SAFF kampioenskap gewen.

  1. (en) . 2004. Geargiveer vanaf op 6 April 2018. Besoek op28 April 2018.
  2. (en) 24 Junie 2014 op Wayback Machine: 17 Januarie 2014 op Wayback Machine: 9 September 2015 op Wayback Machine
  3. (en) . ESA.UN.org (custom data acquired via website). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op28 April 2018.
  4. (en) (PDF). Afghanistan Country Study. Illinois Institute of Technology. pp. 105–06. Geargiveer vanaf (PDF) op 3 November 2001. Besoek op8 Augustus 2014.
  5. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op28 April 2018.
  6. (en) (PDF). United Nations Development Programme. 14 Desember 2015. p. 18. (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op28 April 2018.
  7. (en) . Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op2 Maart 2011.
  8. (en) . 1872. vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018. Besoek op28 April 2018.
  9. . VOA News. 14 April 2021.
  10. Robertson, Nic (24 Junie 2021). . CNN.
  11. . The Guardian. 13 Julie 2021.
  12. . The Washington Post (in Engels). 24 Junie 2021. ISSN .
  13. . CNN (in Engels). 15 Augustus 2021.
  14. (en) . Pajhwok Afghan News. pajhwok.com. vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020. Besoek op14 September 2011.
  15. (en) . icc-cricket.com. Internasionale Krieketraad. 22 Junie 2017. vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op19 Februarie 2021.
Algemeen

Publikasie datum: Augustus 28, 2021

afghanistan, afganistan, dari, افغانستان, afġānestān, avɣɒnesˈtɒn, pasjtoe, افغانستان, afġānistān, avɣɒnisˈtɒn, amptelik, islamitiese, republiek, pasjtoe, افغانستان, اسلامي, جمهوریت, afġānistān, islāmī, jumhoryat, dari, جمهوری, اسلامی, افغانستان, jomhūrīyyeh, . Afghanistan ook Afganistan Dari افغانستان Afġanestan avɣɒnesˈtɒn Pasjtoe افغانستان Afġanistan avɣɒnisˈtɒn ab amptelik die Islamitiese Republiek Afghanistan Pasjtoe د افغانستان اسلامي جمهوریت Da Afġanistan Islami Jumhoryat Dari جمهوری اسلامی افغانستان Jomhuriyyeh Eslamiyyeh Afġanestan is n landingeslote land in die hartjie van Asie Die hoofstad en grootste stad is Kaboel Die land het godsdienstige taalkundige en geografiese konneksies met die meeste van sy buurlande Afghanistan word begrens deur Iran in die weste Pakistan in die suide en ooste Turkmenistan Oesbekistan en Tadjikistan in die noorde en die Volksrepubliek China in die mees oostelike deel van die land Die agtervoegsel ـستان stan is n Persiese woord en beteken die plek van en herinner ook aan die sinoniem en verwante Sanskrit woord sthana स थ न 8 Afghanistan beteken dus land van die Afghane Islamitiese Republiek Afghanistan د افغانستان اسلامي جمهوریت Pashto جمهوری اسلامی افغانستان Dari Vlag EmbleemNasionale leuse لا إله إلا الله محمد رسول الله La ʾilaha ʾillal lah Muhammadun rasul allah Arabies vir Daar is geen god behalwe Allah Mohammed is die boodskapper van Allah Sjahada Volkslied ملی سرود Milli Surud Pasjtoe سرود ملی Sorude Melli Dari source source source track track track track track track track Hoofstad Kaboel 34 32 N 69 8 O 34 533 N 69 133 O 34 533 69 133Grootste stad KaboelAmptelike tale Pasjtoe en Dari 1 Regering President Eerste minister Unitere presidensiele Islamitiese republiek Ashraf Ghani Abdullah AbdullahOnafhanklikheid Onafhanklikheid Hotak ryk Durrani ryk Emiraat Afghanistan Erken Koninkryk Republiek Huidige grondwet April 1709 Oktober 1747 1823 19 Augustus 1919 9 Junie 1926 17 Julie 1973 26 Januarie 2004Oppervlakte Totaal Water 652 864 2 km2 40ste 252 072 myl2 feitlik niksBevolking 2016 skatting 1979 sensus Digtheid 34 656 032 3 40ste 15 5 miljoen 4 49 88 km2 150ste 129 2 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2018 skatting 72 985 miljard 5 1 980 5 BBP nominaal Totaal Per capita 2018 skatting 22 497 miljard 5 610 5 MOI 2014 0 465 6 171ste laagGini 2008 29 7 laagGeldeenheid Afghani a href ISO 4217 html title ISO 4217 AFN a Tydsone Somertyd D UTC 04 30 nie toegepas nie UTC 04 30 Internet TLD af افغانستان Skakelkode 93 Inhoud 1 Ligging en bevolking 2 Geskiedenis 3 Sport 4 Verwysings 5 Bronnelys 6 Eksterne skakelsLigging en bevolking Wysig Nasa Satellietbeeld van Afghanistan Kaart van Afghanistan Topografiese kaart van Afghanistan Afghanistan is n kruispad tussen die Ooste en die Weste en was die antieke middelpunt van handel en migrasie Dit het n belangrike geostrategiese ligging omdat dit Suid Asie Sentraal Asie en die Midde Ooste met mekaar verbind Afghanistan is n kultureel gemengde nasie Belangrike etniese groepe sluit in Pasjtoene Tadjike Hasara en Oesbeke Geskiedenis WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Geskiedenis van Afghanistan Alhoewel Afghanistan groot heerserryke en baie handel beleef het oor twee millennia was die gebied se heterogene groepe nie in n enkele politiese entiteit saamgesnoer voor die bewind van Ahmad Sjah Durrani nie Durrani stig die monargie in 1747 wat oor die land heers tot 1973 Die laaste Sjah was Zahir Sjah Die Islam het n sleutelrol gespeel in die geskiedenis van Afghanistan en ander lande in die omliggende streek Tydens Afghanistan se uitgestrekte geskiedenis het die land verskeie indringers en veroweraars gesien terwyl plaaslike entiteite die omliggende uitgestrekte streke ingeval het om self ryke te vorm Ahmad Sjah Durrani het n groot ryk in die middel van die agtiende eeu geskep met die hoofstad by Kandahar Vervolgens was meeste van die gebiede afgestaan aan voormalige nabygelee lande In die 19de eeu het Afganistan n bufferstaat geword in Die Groot Spel wat gespeel was tussen die Britse Ryk en Russiese Ryk Op 19 Augustus 1919 na die derde Anglo Afghaanse oorlog herwin die land volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk oor sy buitelandse sake Sedert die laat 1970 s het Afghanistan gely onder voortdurende en brutale burgerlike oorlog In die tydperk het die land ook ingrypings ervaar in die vorm van die 1979 Sowjetse inval van Afghanistan en die 2001 Amerikaanse inval van Afghanistan waartydens die heersende Taliban regering omvergewerp is In Desember 2001 het die Verenigde Nasies se sekuriteitsraad die stigting van die International Security Assistance Force Internasionale Sekuriteitsbystandsmag ISAF goedgekeur Die mag wat bestaan uit NAVO troepe was aktief gewees in die bystand van die regering van President Hamid Karzai en die se pogings om gesag oor die land te vestig In 2005 het die Verenigde State en Afghanistan n strategiese vennootskap onderteken wat beide nasies tot n langtermynverhouding bind In die tussentyd is ongeveer VS 40 miljard reeds deur die internasionale gemeenskap aan die land besorg vir die herbou van die land Op 14 April 2021 het die sekretaris generaal van die NAVO Jens Stoltenberg gese die alliansie het ingestem om sy troepe teen 1 Mei te begin onttrek 9 Kort nadat die onttrekking van die NAVO troepe begin het het die Taliban n offensief teen die Afghaanse regering begin en vinnig gevorder weens die ineenstorting van die Afghaanse regeringsmagte 10 11 Volgens n Amerikaanse intelligensieverslag sou die Afghaanse regering waarskynlik binne ses maande in duie stort nadat die NAVO sy onttrekking aan die land voltooi het 12 Op 15 Augustus 2021 toe die Taliban weer n oorgrote meerderheid van die Afghaanse gebied beheer het het die Taliban begin om die hoofstad Kaboel in te neem met groot ontruimings van burgerlikes regeringsamptenare en buitelandse diplomate wat deur die Amerikaanse beheerde Kabul Internasionale Lughawe uitgevoer is Na bewering is die Taliban vegters beveel om nie by burgerlike ontruimings in te meng nie en om diegene wat die stad wou verlaat toe te laat om dit te doen 13 Sport Wysig Die nasionale span in Rotterdam 2010 ICC WCL Afdeling Een Afghanistan se tradisionele sportsoort en nasionale sport is Boezkasji n ruitersport waarby om n dooie bok of kalf gestry word Krieket en sokker is Afghanistan se gewildste sportsoorte Ander gewilde sportsoorte sluit in basketbal vlugbal taekwondo en gewigoptel 14 Afghanistan se sportkultuur word veral deur die van naburige lande in Sentraal en Suid Asie beinvloed Krieket was die enigste sport wat deur die Taliban toegelaat is en weens sy nabye ligging aan die krieketspelende lande van die Indiese Subkontinent kon die Afghaanse krieket maklik groei Die Afghaanse nasionale krieketspan is in 2001 gestig en het sedertdien n sterk groei ondervind Afghanistan het aan die kwalifikasie vir die Krieketwereldbeker 2011 deelgeneem maar hulle het die toernooi misgeloop hulle het eindelik vir die toernooie van 2015 en 2019 gekwalifiseer Op 22 Junie 2017 is Afghanistan saam met Ierland toetsstatus toegeken 15 Die Afghaanse nasionale sokkerspan ding sedert 1941 in internasionale sokker mee maar kon tot dusver nog nie vir n FIFA Sokker Wereldbeker kwalifiseer nie In 2013 kon Afghanistan sy eerste internasionale trofee verower en het die SAFF kampioenskap gewen Verwysings Wysig en Article Sixteen of the 2004 Constitution of Afghanistan 2004 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2018 Besoek op 28 April 2018 en Central Statistics Organization of Afghanistan Geargiveer 24 Junie 2014 op Wayback Machine Statistical Yearbook 2012 2013 Geargiveer 17 Januarie 2014 op Wayback Machine Area and administrative Population Geargiveer 9 September 2015 op Wayback Machine en World Population Prospects The 2017 Revision ESA UN org custom data acquired via website United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018 Besoek op 28 April 2018 en Chapter 2 The Society and Its Environment PDF Afghanistan Country Study Illinois Institute of Technology pp 105 06 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 3 November 2001 Besoek op 8 Augustus 2014 5 0 5 1 5 2 5 3 en Afghanistan Internasionale Monetere Fonds Besoek op 28 April 2018 en 2015 Human Development Report PDF United Nations Development Programme 14 Desember 2015 p 18 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 20 April 2020 Besoek op 28 April 2018 en Gini Index Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 2 Maart 2011 en Monier Williams Sanskrit Dictionary 1872 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018 Besoek op 28 April 2018 NATO to Cut Forces in Afghanistan Match US Withdrawal VOA News 14 April 2021 Robertson Nic 24 Junie 2021 Afghanistan is disintegrating fast as Biden s troop withdrawal continues CNN Afghanistan stunned by scale and speed of security forces collapse The Guardian 13 Julie 2021 Afghan government could fall within six months of U S military withdrawal new intelligence assessment says The Washington Post in Engels 24 Junie 2021 ISSN 0190 8286 The latest on Afghanistan as Taliban advances on Kabul CNN in Engels 15 Augustus 2021 en Sports Pajhwok Afghan News pajhwok com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020 Besoek op 14 September 2011 en Ireland and Afghanistan ICC newest full members amid wide ranging governance reform icc cricket com Internasionale Krieketraad 22 Junie 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020 Besoek op 19 Februarie 2021 Bronnelys WysigAlgemeen en Afghanistan Encyclopaedia Britannica Besoek op 19 Februarie 2021 en Afghanistan Central Intelligence Agency Besoek op 19 Februarie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Afghanistan Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Afghanistan en Toerisme inligting oor Afghanistan op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Afghanistan amp ol,