fbpx
Wikipedia

Advokaat

'n Advokaat is 'n persoon wat toegelaat is om as sulks te praktiseer onder die Wet op Toelating van Advokate, 1964 (Wet 74 van 1964). Praktiserende advokate behoort gewoonlik aan 'n Vereniging van Advokate wat as die Balie (in Engels: the Bar) bekend staan. Advokate se professie behels meestal die voer van litigasie in howe d.w.s. verskyning in die hof namens 'n kliënt om sy saak te bepleit, gee van advies en opstel van hofstukke.

Illustrasie van 'n Engelse advokaat.

Ten einde 'n advokaat te wees moet die persoon ten minste 'n vier jaar regsgraad hê. Advokate wat lede van die Balie wil wees moet ook 'n een jaar lange pupilskap onder 'n meester deurloop en skryf daarna die Nasionale Balie-eksamen voordat die persoon lid van die Balie kan word. Advokate kry gewoonlik hulle opdragte van prokureurs. Advokate in Brittanje staan bekend as barristers terwyl prokureurs as soliciters bekend staan.

Sien ook

Advokaat
advokaat, persoon, toegelaat, sulks, praktiseer, onder, toelating, advokate, 1964, 1964, praktiserende, advokate, behoort, gewoonlik, vereniging, advokate, balie, engels, bekend, staan, advokate, professie, behels, meestal, voer, litigasie, howe, verskyning, n. n Advokaat is n persoon wat toegelaat is om as sulks te praktiseer onder die Wet op Toelating van Advokate 1964 Wet 74 van 1964 Praktiserende advokate behoort gewoonlik aan n Vereniging van Advokate wat as die Balie in Engels the Bar bekend staan Advokate se professie behels meestal die voer van litigasie in howe d w s verskyning in die hof namens n klient om sy saak te bepleit gee van advies en opstel van hofstukke Illustrasie van n Engelse advokaat Ten einde n advokaat te wees moet die persoon ten minste n vier jaar regsgraad he Advokate wat lede van die Balie wil wees moet ook n een jaar lange pupilskap onder n meester deurloop en skryf daarna die Nasionale Balie eksamen voordat die persoon lid van die Balie kan word Advokate kry gewoonlik hulle opdragte van prokureurs Advokate in Brittanje staan bekend as barristers terwyl prokureurs as soliciters bekend staan Sien ook WysigRegsgeleerdeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Advokaat amp oldid 1880373,