×
Adjunkpresident van Suid-Afrika

Die Adjunkpresident van Suid-Afrika tree op as die waarnemende President van Suid-Afrika wanneer die President buite die landsgrense is, nie in staat is om die amp se pligte te onderneem nie, of wanneer die pos van President vakant is. Die Adjunkpresident is ook 'n lid van die Nasionale Vergadering en die Kabinet. Die Adjunkpresident word grondwetlik vereis om die President te ondersteun in die uitvoer van die regering se funksies en kan deur presidensiële proklamasie enige regeringsportefeulje toegeken word. Die adjunkpresident se ampswonings sluit in die Oliver Tambo-huis in Pretoria, Highstead in Kaapstad en die Dr John L Dube-huis in Durban.

Die Uniegebou in Pretoria is die setel van die Suid-Afrikaanse Presidensie.

Die huidige Adjunkpresident van Suid-Afrika is David Mabuza, benoem deur die huidige President van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa.

Inhoud

Die Adjunkpresident se ampstermyn word nie deur die wet bepaal nie. Die Adjunkpresident se termyn begin wanneer hy of sy deur die President vanuit die geledere van die Nasionale Vergadering aangestel word en lê dan die voorgeskrewe eed af.

Die Adjunkpresident se termyn word deur een van vier grondwetlike meganismes afgedank: afdanking deur die President, 'n suksesvolle "mosie van wantroue in die President" deur die Nasionale Vergadering, 'n suksesvolle "mosie van wantroue uitgesluit die President" deur die Nasionale Vergadering, of die ampsbetreding van 'n nuutverkose President. Daar word aangeneem dat 'n Adjunkpresident ook uit eie oorweging kan bedank.

Partye

Nasionale Party

African National Congress


# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat President Party
1 Frederik Willem de Klerk
(1936–)
10 Mei 1994 30 Junie 1996
(bedank)
Nelson Mandela Nasionale Party
2 Thabo Mbeki
(1942–)
10 Mei 1994 16 Junie 1999
(word president)
African National Congress
3 Jacob Zuma
(1942–)
16 Junie 1999 14 Junie 2005
(ontslaan)
Thabo Mbeki African National Congress
4 Phumzile Mlambo-Ngcuka
(1955–)
14 Junie 2005 24 September 2008
(bedank)
African National Congress
5 Baleka Mbete
(1949–)
24 September 2008 9 Mei 2009 Kgalema Motlanthe African National Congress
6 Kgalema Motlanthe
(1949–)
9 Mei 2009 26 Mei 2014 Jacob Zuma African National Congress
7 Cyril Ramaphosa
(1952–)
26 Mei 2014 15 Februarie 2018
(word president)
African National Congress
8 David Mabuza
(1960–)
26 Februarie 2018 Ampsbekleër Cyril Ramaphosa African National Congress
  1. (en) . News24. SAPA. 26 Februarie 2018. Geargiveer vanaf op 24 September 2019. Besoek op26 Februarie 2018.

Publikasie datum: September 25, 2021

adjunkpresident, suid, afrika, suid, afrikaanse, politiekparlement, suid, afrika, nasionale, vergadering, nasionale, raad, provinsiespresident, adjunkpresident, ministers, speaker, nasionale, vergadering, opposisieleierpolitici, politieke, partyekonstitusionel. Suid Afrikaanse politiekParlement van Suid Afrika Nasionale Vergadering Nasionale Raad van ProvinsiesPresident Adjunkpresident Ministers Speaker van die Nasionale Vergadering OpposisieleierPolitici Politieke partyeKonstitusionele Hof Appelhof HooggeregshofVerkiesings Die Adjunkpresident van Suid Afrika tree op as die waarnemende President van Suid Afrika wanneer die President buite die landsgrense is nie in staat is om die amp se pligte te onderneem nie of wanneer die pos van President vakant is Die Adjunkpresident is ook n lid van die Nasionale Vergadering en die Kabinet Die Adjunkpresident word grondwetlik vereis om die President te ondersteun in die uitvoer van die regering se funksies en kan deur presidensiele proklamasie enige regeringsportefeulje toegeken word Die adjunkpresident se ampswonings sluit in die Oliver Tambo huis in Pretoria Highstead in Kaapstad en die Dr John L Dube huis in Durban Die Uniegebou in Pretoria is die setel van die Suid Afrikaanse Presidensie Die huidige Adjunkpresident van Suid Afrika is David Mabuza benoem deur die huidige President van Suid Afrika Cyril Ramaphosa 1 Inhoud 1 Aanstelling en termyn 2 Lys van Adjunkpresidente van Suid Afrika 1994 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsAanstelling en termyn WysigDie Adjunkpresident se ampstermyn word nie deur die wet bepaal nie Die Adjunkpresident se termyn begin wanneer hy of sy deur die President vanuit die geledere van die Nasionale Vergadering aangestel word en le dan die voorgeskrewe eed af Die Adjunkpresident se termyn word deur een van vier grondwetlike meganismes afgedank afdanking deur die President n suksesvolle mosie van wantroue in die President deur die Nasionale Vergadering n suksesvolle mosie van wantroue uitgesluit die President deur die Nasionale Vergadering of die ampsbetreding van n nuutverkose President Daar word aangeneem dat n Adjunkpresident ook uit eie oorweging kan bedank Lys van Adjunkpresidente van Suid Afrika 1994 WysigPartye Nasionale Party African National Congress Naam Geboorte Dood Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat President Party1 Frederik Willem de Klerk 1936 10 Mei 1994 30 Junie 1996 bedank Nelson Mandela Nasionale Party2 Thabo Mbeki 1942 10 Mei 1994 16 Junie 1999 word president African National Congress3 Jacob Zuma 1942 16 Junie 1999 14 Junie 2005 ontslaan Thabo Mbeki African National Congress4 Phumzile Mlambo Ngcuka 1955 14 Junie 2005 24 September 2008 bedank African National Congress5 Baleka Mbete 1949 24 September 2008 9 Mei 2009 Kgalema Motlanthe African National Congress6 Kgalema Motlanthe 1949 9 Mei 2009 26 Mei 2014 Jacob Zuma African National Congress7 Cyril Ramaphosa 1952 26 Mei 2014 15 Februarie 2018 word president African National Congress8 David Mabuza 1960 26 Februarie 2018 Ampsbekleer Cyril Ramaphosa African National CongressSien ook WysigEerste Minister van Suid Afrika Goewerneur generaal van Suid Afrika President van Suid Afrika Speaker van die Nasionale Vergadering Staatspresident van Suid Afrika Lys van Suid Afrikaanse staatshoofdeVerwysings Wysig en Who is our new deputy president elect David Mabuza News24 SAPA 26 Februarie 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2019 Besoek op 26 Februarie 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Adjunkpresident van Suid Afrika en Amptelike webwerf van die PresidentskapOntsluit van https af wikipedia org w index php title Adjunkpresident van Suid Afrika amp ol,