×
Actinopterygii

Actinopterygii is 'n klas gewerwelde beenvisse van die superklas Osteichthyes met meer as 27 000 spesies. Actinopterygii is afgelei van die Grieks (aktino = straal & pterygion = vin of vlerkie). Die gemeenskaplike faktor van die klas is dat al die visse straalvinvisse is. Dit beteken dat die vinne deur beenstrale ondersteun word. Dit is die strale wat so seer kan steek indien die visse verkeerd hanteer word. Die klas het ook slegs een dorsale vin - wat verdeel mag wees en die neussakke open slegs na buite.

Actinopterygii
Tydperk:Laat Siluur–Onlangs
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Actinopterygii
Superordes

Actinopterygii word in drie infraklasse ingedeel: chondrostei, holostei en teleostei. Laasgenoemde bevat die meeste lewende visse ter wêreld.


Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 26, 2021

actinopterygii, klas, gewerwelde, beenvisse, superklas, osteichthyes, meer, spesies, afgelei, grieks, aktino, straal, pterygion, vlerkie, gemeenskaplike, faktor, klas, visse, straalvinvisse, beteken, vinne, deur, beenstrale, ondersteun, word, strale, seer, ste. Actinopterygii is n klas gewerwelde beenvisse van die superklas Osteichthyes met meer as 27 000 spesies Actinopterygii is afgelei van die Grieks aktino straal amp pterygion vin of vlerkie Die gemeenskaplike faktor van die klas is dat al die visse straalvinvisse is Dit beteken dat die vinne deur beenstrale ondersteun word Dit is die strale wat so seer kan steek indien die visse verkeerd hanteer word Die klas het ook slegs een dorsale vin wat verdeel mag wees en die neussakke open slegs na buite Actinopterygii Tydperk Laat Siluur Onlangs PreYe Ye O S D C P T J K Pg NWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSuperordesChondrostei Neopterygii Actinopterygii word in drie infraklasse ingedeel chondrostei holostei en teleostei Laasgenoemde bevat die meeste lewende visse ter wereld Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies Visordes van Suider AfrikaBron WysigDierkunde n Funksionele Benadering PAJ Ryke Tweede Uitgawe 1982 ISBN 0 409 09201 0 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Actinopterygii amp ol,