×
Achaemenidiese Ryk
𐎧𐏁𐏂
Xšassa

Achaemenidiese Ryk



550–330 v.C.

Die Achaemenidiese Ryk op sy grootste onder Dareios I van Persië (522–486 v.C.)
Hoofstad Babilon (hoof-hoofstad), Pasargadae, Ecbatana, Soesa, Persepolis
32°32′N44°25′O /32.533°N 44.417°O /32.533; 44.417Koördinate:32°32′N44°25′O /32.533°N 44.417°O /32.533; 44.417
Taal/Tale Oud-Persies (ampstaal), Oud-Aramees, Akkadies, Medies, Antieke Grieks, Elamities, Sumeries, Egipties, baie ander
Godsdiens Zoroastrisme, Babiloniese godsdiens
Regering Monargie
Koning (xšāyaϑiya) of Koning van konings (xšāyaϑiya xšāyaϑiyānām)
- 559–529 v.C. Kores die Grote (eerste)
- 336–330 v.C. Darius III (laaste)
Historiese tydperk Klassieke oudheid
- Persiese rewolusie 550 v.C.
- Verowering van Lidië 550 v.C.
- Verowering van Babilon 539 v.C.
- Verowering van Egipte 525 v.C.
- Grieks-Persiese oorloë 499–449 v.C.
- Korinthiese oorlog 395–387 v.C.
- Verowering deur Alexander die Grote 330 v.C.
Oppervlakte
- 500 v.C. 5 500 000 km2
2 123 562 sq mi
- 480 v.C. 8 000 000 km2
3 088 817 sq mi
Bevolking
- 500 v.C. skatting 17 000 000
Digtheid 3,1 /km²
8 /sq mi
- 480 v.C. skatting 35 000 000
Digtheid 4,4 /km²
11,3 /sq mi
Geldeenheid Daric, siglos

Die Achaemenidiese Ryk (Oud-Persies: 𐎧𐏁𐏂, Xšassa, letterlik: "Die Ryk"), ook bekend as die Eerste Persiese Ryk, was 'n ryk in Wes-Asië wat deur Kores die Grote gestig is.

Dit was op sy grootste onder Xerxes I, wat die grootste deel van Noord- en Sentraal-Griekeland verower het, insluitende die stad Athene, in 480 v.C. Dit het van die Balkanskiereiland en Oos-Europa in die weste tot die Indusvallei in die ooste gestrek. Dit was groter as enige vorige ryk in die geskiedenis, en het 5,5 miljoen km2 beslaan.

Die ryk het in die 7de eeu v.C. ontstaan toe die Perse hulle in die suidwestelike deel van die Irannese Plato, in die omgewing van Persis, gevestig het. Van hier af het Kores die Mediese Ryk, waarvan hy vroeër koning was, sowel as Lidië en die Neo-Babiloniese Ryk verower. Daarna het hy die Achaemenidiese Ryk gestig.

Geanimeerde kaart van die Achaemenidiese Ryk se uitbreiding
Uitbreiding van die Achaemenidiese Ryk

Dit het mense van verskeie afkomste en godsdienste gehuisves en is bekend vir sy suksesvolle model van 'n gesentraliseerde, burokratiese bestuur (deur satrape onder die koning van konings), vir die oprigting van infrastruktuur soos die pad- en posstelsel, die gebruik van 'n amptelike taal in al sy gebiede, en die ontwikkeling van siviele dienste en 'n groot professionele weermag. Die Achaemenidiese Ryk se sukses het die ontwikkeling van soortgelyke stelsels in latere ryke geïnspireer.

Alexander die Grote, 'n ywerige bewonderaar van Kores, het die grootste deel van die ryk teen 330 v.C. verower. Ná Alexander se dood het die grootste deel van die ryk se vroeëre grondgebied onder die gesag van die Ptolemeïese en Seleukidiese Ryk geval, benewens kleiner gebiede wat teen dié tyd hul onafhanklikheid verkry het. Die Irannese elite van die sentrale hoogland het in die 2de eeu v.C. die mag herwin en die Partiese Ryk gestig.

Die Achaemenidiese Ryk is in die Westelike geskiedenis bekend as mededinger van die Griekse stadstate tydens die Grieks-Persiese Oorloë en vir die bevryding van die Joodse gevangenes in Babilon. Die historiese invloedsfeer van die ryk het ver buite sy territoriale en militêre gebiede gestrek en ook kulturele, sosiale, tegnologiese en godsdienstige invloede ingesluit. Benewens die voortdurende konflik tussen die twee state het baie Atheners Achaemenidiese gebruike in 'n wedersydse kulturele uitruiling in hul daaglikse lewe oorgeneem, sommige was in diens van of verbonde aan die Persiese konings.

Die invloed van Kores se edik word in Joods-Christelike tekste genoem en die ryk was deel van die Zoroastrisme se verspreidingsgebied tot in China. Die ryk het ook die toon aangegee vir die politiek, erfenis en geskiedenis van Iran (ook bekend as Persië).

  1. (en) Yarshater, Ehsan (1993). The Cambridge History of Iran, Volume 3. Cambridge University Press. p. 482. ISBN 978-0-521-20092-9.
  2. (en) Josef Wiesehöfer, Ancient Persia, (I.B. Tauris Ltd, 2007), 119.
  3. (fr) Harald Kittel; Armin Paul Frank; Juliane House; Norbert Greiner; Brigitte Schultze; Werner Koller (2007). . Walter de Gruyter. pp. 1194–95. ISBN 978-3-11-017145-7.
  4. (en) Greek and Iranian, E. Tucker, A History of Ancient Greek: From the Beginnings to Late Antiquity, ed. Anastasios-Phoivos Christidēs, Maria Arapopoulou, Maria Chritē, (Cambridge University Press, 2001), 780.
  5. Windfuhr, Gernot. . www.iranicaonline.org (in Engels). Encyclopedia Iranica. vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op8 Februarie 2017.
  6. (en) Boiy, T. (2004). Late Achaemenid and Hellenistic Babylon. Peeters Publishers. p. 101. ISBN 978-90-429-1449-0.
  7. (en) Turchin, Peter; Adams, Jonathan M.; Hall, Thomas D (December 2006). . Journal of World-systems Research. 12 (2): 223. ISSN . Besoek op12 September 2016.
  8. (en) Taagepera, Rein (1979). "Size and Duration of Empires: Growth-Decline Curves, 600 B.C. to 600 A.D". Social Science History. 3 (3/4): 121. doi:. JSTOR .
  9. (en) Morris, Ian; Scheidel, Walter (2009). The Dynamics of Ancient Empires: State Power from Assyria to Byzantium. Oxford University Press. p. 77. ISBN 978-0-19-975834-0.
  10. (en) Morris, Ian, 1960-, Scheidel, Walter, 1966- (2009). The dynamics of ancient empires : state power from Assyria to Byzantium. Oxford: Oxford University Press. ISBN 978-0-19-970761-4.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  11. (en) Brzezinski, Zbigniew (2012). (PDF). New York: Basic Books. ISBN 978-0-465-02955-6. OCLC .
  12. (en) A. Shapour Shahbazi (2012). Daryaee, Touraj (red.). The Oxford handbook of Iranian history. Oxford: Oxford University Press. p. 131. doi:. ISBN 978-0-19-973215-9.
  13. (en) Sampson, Gareth C. (2008). The Defeat of Rome: Crassus, Carrhae and the Invasion of the East. Pen & Sword Books Limited. p. 33. ISBN 978-1-84415-676-4.
  14. Sacks, David; Murray, Oswyn; Brody, Lisa (2005). . Infobase Publishing. p. 256. ISBN 978-0-8160-5722-1.
  15. (en) Schmitt Achaemenid dynasty (i. The clan and dynasty)
  16. (en) Ulrich Wilcken (1967). . W.W. Norton & Company. p. 146. ISBN 978-0-393-00381-9.
  17. (en) Taagepera, Rein (1979). "Size and Duration of Empires: Growth-Decline Curves, 600 B.C. to 600 A.D". Social Science History. 3 (3/4): 123. doi:. JSTOR .
  18. (en) Margaret Christina Miller (2004). . Cambridge University Press. p. 243. ISBN 978-0-521-60758-2.
  19. (en) Vesta Sarkhosh Curtis; Sarah Stewart (2005). . I.B.Tauris. p. 7. ISBN 978-1-84511-062-8.

Publikasie datum: September 27, 2021

achaemenidiese, 𐎧𐏁𐏂, xšassa, vlag, wapendie, grootste, onder, dareios, persië, hoofstad, babilon, hoof, hoofstad, pasargadae, ecbatana, soesa, persepolis, koördinate, 417taal, tale, persies, ampstaal, aramees, akkadies, medies, antieke, grieks, elamities, sume. 𐎧𐏁𐏂 Xsassa Achaemenidiese Ryk 550 330 v C Vlag WapenDie Achaemenidiese Ryk op sy grootste onder Dareios I van Persie 522 486 v C Hoofstad Babilon 1 hoof hoofstad Pasargadae Ecbatana Soesa Persepolis 32 32 N 44 25 O 32 533 N 44 417 O 32 533 44 417 Koordinate 32 32 N 44 25 O 32 533 N 44 417 O 32 533 44 417Taal Tale Oud Persies ampstaal 2 Oud Aramees Akkadies 3 Medies Antieke Grieks 4 Elamities 5 Sumeries Egipties baie anderGodsdiens Zoroastrisme Babiloniese godsdiens 6 Regering MonargieKoning xsayaϑiya of Koning van konings xsayaϑiya xsayaϑiyanam 559 529 v C Kores die Grote eerste 336 330 v C Darius III laaste Historiese tydperk Klassieke oudheid Persiese rewolusie 550 v C Verowering van Lidie 550 v C Verowering van Babilon 539 v C Verowering van Egipte 525 v C Grieks Persiese oorloe 499 449 v C Korinthiese oorlog 395 387 v C Verowering deur Alexander die Grote 330 v C Oppervlakte 500 v C 7 8 9 10 5 500 000 km2 2 123 562 sq mi 480 v C 11 9 10 8 000 000 km2 3 088 817 sq miBevolking 500 v C 7 8 9 10 skatting 17 000 000 Digtheid 3 1 km 8 sq mi 480 v C 11 9 10 skatting 35 000 000 Digtheid 4 4 km 11 3 sq miGeldeenheid Daric siglos Die Achaemenidiese Ryk Oud Persies 𐎧𐏁𐏂 Xsassa letterlik Die Ryk 12 ook bekend as die Eerste Persiese Ryk 13 was n ryk in Wes Asie wat deur Kores die Grote gestig is Dit was op sy grootste onder Xerxes I wat die grootste deel van Noord en Sentraal Griekeland verower het insluitende die stad Athene in 480 v C Dit het van die Balkanskiereiland en Oos Europa in die weste tot die Indusvallei in die ooste gestrek Dit was groter as enige vorige ryk in die geskiedenis en het 5 5 miljoen km2 beslaan 7 8 Die ryk het in die 7de eeu v C ontstaan toe die Perse hulle in die suidwestelike deel van die Irannese Plato in die omgewing van Persis gevestig het 14 Van hier af het Kores die Mediese Ryk waarvan hy vroeer koning was sowel as Lidie en die Neo Babiloniese Ryk verower Daarna het hy die Achaemenidiese Ryk gestig Geanimeerde kaart van die Achaemenidiese Ryk se uitbreiding Uitbreiding van die Achaemenidiese Ryk Dit het mense van verskeie afkomste en godsdienste gehuisves en is bekend vir sy suksesvolle model van n gesentraliseerde burokratiese bestuur deur satrape onder die koning van konings vir die oprigting van infrastruktuur soos die pad en posstelsel die gebruik van n amptelike taal in al sy gebiede en die ontwikkeling van siviele dienste en n groot professionele weermag Die Achaemenidiese Ryk se sukses het die ontwikkeling van soortgelyke stelsels in latere ryke geinspireer 15 Alexander die Grote n ywerige bewonderaar van Kores 16 het die grootste deel van die ryk teen 330 v C verower 17 Na Alexander se dood het die grootste deel van die ryk se vroeere grondgebied onder die gesag van die Ptolemeiese en Seleukidiese Ryk geval benewens kleiner gebiede wat teen die tyd hul onafhanklikheid verkry het Die Irannese elite van die sentrale hoogland het in die 2de eeu v C die mag herwin en die Partiese Ryk gestig 14 Die Achaemenidiese Ryk is in die Westelike geskiedenis bekend as mededinger van die Griekse stadstate tydens die Grieks Persiese Oorloe en vir die bevryding van die Joodse gevangenes in Babilon Die historiese invloedsfeer van die ryk het ver buite sy territoriale en militere gebiede gestrek en ook kulturele sosiale tegnologiese en godsdienstige invloede ingesluit Benewens die voortdurende konflik tussen die twee state het baie Atheners Achaemenidiese gebruike in n wedersydse kulturele uitruiling in hul daaglikse lewe oorgeneem 18 sommige was in diens van of verbonde aan die Persiese konings Die invloed van Kores se edik word in Joods Christelike tekste genoem en die ryk was deel van die Zoroastrisme se verspreidingsgebied tot in China Die ryk het ook die toon aangegee vir die politiek erfenis en geskiedenis van Iran ook bekend as Persie 19 Verwysings Wysig en Yarshater Ehsan 1993 The Cambridge History of Iran Volume 3 Cambridge University Press p 482 ISBN 978 0 521 20092 9 en Josef Wiesehofer Ancient Persia I B Tauris Ltd 2007 119 fr Harald Kittel Armin Paul Frank Juliane House Norbert Greiner Brigitte Schultze Werner Koller 2007 Traduction encyclopedie internationale de la recherche sur la traduction Walter de Gruyter pp 1194 95 ISBN 978 3 11 017145 7 en Greek and Iranian E Tucker A History of Ancient Greek From the Beginnings to Late Antiquity ed Anastasios Phoivos Christides Maria Arapopoulou Maria Chrite Cambridge University Press 2001 780 Windfuhr Gernot Iran vii Non Iranian Languages 1 Overview Encyclopaedia Iranica www iranicaonline org in Engels Encyclopedia Iranica Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020 Besoek op 8 Februarie 2017 en Boiy T 2004 Late Achaemenid and Hellenistic Babylon Peeters Publishers p 101 ISBN 978 90 429 1449 0 7 0 7 1 en Turchin Peter Adams Jonathan M Hall Thomas D December 2006 East West Orientation of Historical Empires Journal of World systems Research 12 2 223 ISSN 1076 156X Besoek op 12 September 2016 8 0 8 1 en Taagepera Rein 1979 Size and Duration of Empires Growth Decline Curves 600 B C to 600 A D Social Science History 3 3 4 121 doi 10 2307 1170959 JSTOR 1170959 9 0 9 1 en Morris Ian Scheidel Walter 2009 The Dynamics of Ancient Empires State Power from Assyria to Byzantium Oxford University Press p 77 ISBN 978 0 19 975834 0 10 0 10 1 en Morris Ian 1960 Scheidel Walter 1966 2009 The dynamics of ancient empires state power from Assyria to Byzantium Oxford Oxford University Press ISBN 978 0 19 970761 4 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en Brzezinski Zbigniew 2012 Strategic vision America and the crisis of globalpower PDF New York Basic Books ISBN 978 0 465 02955 6 OCLC 787847809 en A Shapour Shahbazi 2012 Daryaee Touraj red The Oxford handbook of Iranian history Oxford Oxford University Press p 131 doi 10 1093 oxfordhb 9780199732159 001 0001 ISBN 978 0 19 973215 9 en Sampson Gareth C 2008 The Defeat of Rome Crassus Carrhae and the Invasion of the East Pen amp Sword Books Limited p 33 ISBN 978 1 84415 676 4 14 0 14 1 Sacks David Murray Oswyn Brody Lisa 2005 Encyclopedia of the Ancient Greek World Infobase Publishing p 256 ISBN 978 0 8160 5722 1 en Schmitt Achaemenid dynasty i The clan and dynasty en Ulrich Wilcken 1967 Alexander the Great W W Norton amp Company p 146 ISBN 978 0 393 00381 9 en Taagepera Rein 1979 Size and Duration of Empires Growth Decline Curves 600 B C to 600 A D Social Science History 3 3 4 123 doi 10 2307 1170959 JSTOR 1170959 en Margaret Christina Miller 2004 Athens and Persia in the Fifth Century BC A Study in Cultural Receptivity Cambridge University Press p 243 ISBN 978 0 521 60758 2 en Vesta Sarkhosh Curtis Sarah Stewart 2005 Birth of the Persian Empire I B Tauris p 7 ISBN 978 1 84511 062 8 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Achaemenidiese Ryk en ACHAEMENID DYNASTY Encyclopaedia Iranica Besoek op 1 Februarie 2019 en Achaemenian Dynasty Encyclopaedia Britannica Besoek op 1 Februarie 2019 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Achaemenidiese Ryk amp ol,