×
Vaalmimosa

Die vaalmimosa (Acacia podalyriifolia) is 'n boom en indringerplant wat voorkom in stedelike gebiede, langs paaie en waterlope. Die boom is inheems in oos en suidoos Australië. Dit staan ook as die lierwattel bekend.

Vaalmimosa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. podalyriifolia
Binomiale naam
Acacia podalyriifolia
A.Cunn. ex G. Don, 1832
Natuurlike verspreiding
Sinonieme
  • Acacia fraseri Hook.
  • Acacia podalyriaefolia A. Cunn.
  • Acacia podalyriaefolia A. Cunn. var. viridis Guilf.
  • Acacia podalyriifolia Loudon
  • Acacia podalyriifolia G. Don var. typica Domin
  • Acacia podalyriifolia G. Don var. viridis Guilf.
  • Racosperma podalyriifolia (G. Don) Pedley
  • Racosperma podalyriifolium (G. Don) Pedley

Inhoud

Die boom word tot 8m hoog, is middelgroot, doringloos met 'n silwergrys loof. Die fluweelagtige blare is enkelvoudig en die vorm wissel van ovaal tot ellipties. Die bas is glad en liggrys van kleur. Nuwe uitgroeisels is met poeieragtige hare bedek. Die blomhofies is bolvormig en goudgeel; dit verskyn in lang aanskoulike blomtakkies van Junie tot Augustus. Die saadpeul het 'n golwende rand. Die boom word as 'n sierboom gekweek.

Vaalmimosa's
Blare
Sade
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

vaalmimosa, vaalmimosa, acacia, podalyriifolia, boom, indringerplant, voorkom, stedelike, gebiede, langs, paaie, waterlope, boom, inheems, suidoos, australië, staan, lierwattel, bekend, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, plantae, geen, rang, angiosperms, g. Die vaalmimosa Acacia podalyriifolia is n boom en indringerplant wat voorkom in stedelike gebiede langs paaie en waterlope Die boom is inheems in oos en suidoos Australie Dit staan ook as die lierwattel bekend VaalmimosaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang RosidsOrde FabalesFamilie FabaceaeGenus AcaciaSpesie A podalyriifoliaBinomiale naamAcacia podalyriifolia A Cunn ex G Don 1832Natuurlike verspreidingSinoniemeAcacia fraseri Hook Acacia podalyriaefolia A Cunn Acacia podalyriaefolia A Cunn var viridis Guilf Acacia podalyriifolia Loudon Acacia podalyriifolia G Don var typica Domin Acacia podalyriifolia G Don var viridis Guilf Racosperma podalyriifolia G Don Pedley Racosperma podalyriifolium G Don Pedley 1 Inhoud 1 Voorkoms 2 Bron 3 Verwysings 4 Sien ook 5 Eksterne skakelsVoorkoms WysigDie boom word tot 8m hoog is middelgroot doringloos met n silwergrys loof Die fluweelagtige blare is enkelvoudig en die vorm wissel van ovaal tot ellipties Die bas is glad en liggrys van kleur Nuwe uitgroeisels is met poeieragtige hare bedek Die blomhofies is bolvormig en goudgeel dit verskyn in lang aanskoulike blomtakkies van Junie tot Augustus Die saadpeul het n golwende rand Die boom word as n sierboom gekweek Vaalmimosa s Blare SadeBron WysigNatuurlewe van Suid Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978 1 4317 0248 0Verwysings Wysig ILDIS LegumeWebSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid AfrikaEksterne skakels Wysig Wikispecies het meer inligting verwant aan Vaalmimosa Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vaalmimosa Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vaalmimosa amp ol,