fbpx
Wikipedia

Barclays Afrika Groep

Barclays Afrika Groep (JSE: BGA[dooie skakel]), wat ook bekendstaan as of Absa, is die grootste verbruikersbank in Suid-Afrika. Die hoofkantoor is in Johannesburg en het 33 166 werknemers — plaaslik sowel as oorsee.

Barclays Afrika Groep
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1991 (as Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika) naam verander tot Barclays Afrika Groep in 2013
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
SleutelpersoneWendy Lucas-Bull (voorsitter van die raad)
Maria Ramos (groep uitvoerende hoof)[1]
Gebied bedienBotswana, Ghana, Kenia, Mauritius, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Seychelle, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië.
IndustrieBankwese, finansiële dienste, Beleggingsdienste, Versekeringsdienste
ProdukteKommersiële bankwese, finansies en versekering, Kleinhandelbankwese, kredietkaarte, Private ekwiteit, Beleggingsbestuur, Beleggingsbankwese
InkomsteR4,66 miljard[2] (2013)
Werknemers33 879 (2013)
MoedermaatskappyBarclays plc (62,3%)
Webwerfabsa.co.za
Barclays Afrika Groep
2015-01-11
Simbool BGA
Goedgekeur 880 467 500
Uitgereik 847 750 679
Sluitingsprys ZAR 181,69
Beurswaarde ZAR 154 miljard

Aandeelhouers
Barclays Bank Plc 62.30%
Openbare Beleggingskorporasie 5.39%

Geskiedenis

 
Kantoor van Absa in Kaapstad
 
Kaart van lande wat deur Absa bedien word

Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika is in 1991 gestig deur die United, Allied en Volkskas Groepe en dele van die Sage Groep.[3] Die bankgroep het op 29 April 1991 op die JSE geopen.[4]Dít is gevolg deur die oorname van Bankorp Groep (wat TrustBank, Senbank en Bankfin ingesluit het) in 1992. Hierdie banke het almal steeds onder hul eie name handel gedryf tot en met 1998, toe die United, Volkskas, Allied en TrustBank tot een handelsnaam saamgesmelt het. In 1997 is die naam van die houermaatskappy verander van Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika na Absa Groep Beperk.[5] In 2000 het die Absa Groep ’n 51% aandeel in Unifer bekom. In 2002 is Banco Austral Mozambique oorgeneem en in 2004 het die Absa Groep alle aandele van die Avena LeasePlan (Edms) Bpk gekoop, asook 61% van Sineus Holdings AG en ’n addisionele 30% van Abvest Holdings (Edms) Bpk.

In 2005 is die besit van Sineus opgestoot na 99.9%, ’n 50% aandeel in Banco Commercial Angola is bekom en het Barclays Bank van die Verenigde Koninkryk 'n 56,5% aandeel in Absa gekoop.

Organisasie

Absa Groep Beperk is in verskeie seksies gestruktureer wat verskeie dienste lewer.

Sien ook

Verwysings

  1. (en) Barclays Africa Group Board 29 Maart 2014 op Wayback Machine
  2. (en) Absa.co.za:Financial Results Booklet Year Ended 31 December 2010 9 Augustus 2014 op Wayback Machine
  3. "Beeld se koerantargiewe". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2014. Besoek op 12 Mei 2014.
  4. "DIE BURGER LAASTE,30 April 1991 bladsy 19:Absa maak stillerige debuut op beurs". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2014. Besoek op 12 Mei 2014.
  5. "Absa word amptelik Absa Groep Beperk". Beeld. 1 September 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2013. Besoek op 2 Januarie 2013.

Eksterne Skakels

  • (en) Amptelike webtuiste

Barclays Afrika Groep
barclays, afrika, groep, dooie, skakel, bekendstaan, absa, grootste, verbruikersbank, suid, afrika, hoofkantoor, johannesburg, werknemers, plaaslik, sowel, oorsee, tipe, openbare, maatskappygestig, 1991, geamalgameerde, banke, suid, afrika, naam, verander, 201. Barclays Afrika Groep JSE BGA dooie skakel wat ook bekendstaan as of Absa is die grootste verbruikersbank in Suid Afrika Die hoofkantoor is in Johannesburg en het 33 166 werknemers plaaslik sowel as oorsee Barclays Afrika GroepTipe Openbare maatskappyGestig 1991 as Geamalgameerde Banke van Suid Afrika naam verander tot Barclays Afrika Groep in 2013Hoofkantoor Johannesburg Gauteng Suid AfrikaSleutelpersoneWendy Lucas Bull voorsitter van die raad Maria Ramos groep uitvoerende hoof 1 Gebied bedienBotswana Ghana Kenia Mauritius Mosambiek Namibie Nigerie Seychelle Suid Afrika Tanzanie Uganda Zambie IndustrieBankwese finansiele dienste Beleggingsdienste VersekeringsdiensteProdukteKommersiele bankwese finansies en versekering Kleinhandelbankwese kredietkaarte Private ekwiteit Beleggingsbestuur BeleggingsbankweseInkomsteR4 66 miljard 2 2013 Werknemers33 879 2013 MoedermaatskappyBarclays plc 62 3 Webwerfabsa co zaBarclays Afrika Groep 2015 01 11Simbool BGAGoedgekeur 880 467 500Uitgereik 847 750 679Sluitingsprys ZAR 181 69Beurswaarde ZAR 154 miljardAandeelhouersBarclays Bank Plc 62 30 Openbare Beleggingskorporasie 5 39 Lys van effekte wat op die JSE verhandel Inhoud 1 Geskiedenis 2 Organisasie 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne SkakelsGeskiedenis Wysig Kantoor van Absa in Kaapstad Kaart van lande wat deur Absa bedien word Geamalgameerde Banke van Suid Afrika is in 1991 gestig deur die United Allied en Volkskas Groepe en dele van die Sage Groep 3 Die bankgroep het op 29 April 1991 op die JSE geopen 4 Dit is gevolg deur die oorname van Bankorp Groep wat TrustBank Senbank en Bankfin ingesluit het in 1992 Hierdie banke het almal steeds onder hul eie name handel gedryf tot en met 1998 toe die United Volkskas Allied en TrustBank tot een handelsnaam saamgesmelt het In 1997 is die naam van die houermaatskappy verander van Geamalgameerde Banke van Suid Afrika na Absa Groep Beperk 5 In 2000 het die Absa Groep n 51 aandeel in Unifer bekom In 2002 is Banco Austral Mozambique oorgeneem en in 2004 het die Absa Groep alle aandele van die Avena LeasePlan Edms Bpk gekoop asook 61 van Sineus Holdings AG en n addisionele 30 van Abvest Holdings Edms Bpk In 2005 is die besit van Sineus opgestoot na 99 9 n 50 aandeel in Banco Commercial Angola is bekom en het Barclays Bank van die Verenigde Koninkryk n 56 5 aandeel in Absa gekoop Organisasie WysigAbsa Groep Beperk is in verskeie seksies gestruktureer wat verskeie dienste lewer Sien ook WysigVolkskas Standard Bank Nedbank Capitec ENBVerwysings Wysig en Barclays Africa Group Board Geargiveer 29 Maart 2014 op Wayback Machine en Absa co za Financial Results Booklet Year Ended 31 December 2010 Geargiveer 9 Augustus 2014 op Wayback Machine Beeld se koerantargiewe Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2014 Besoek op 12 Mei 2014 DIE BURGER LAASTE 30 April 1991 bladsy 19 Absa maak stillerige debuut op beurs Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2014 Besoek op 12 Mei 2014 Absa word amptelik Absa Groep Beperk Beeld 1 September 1997 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2013 Besoek op 2 Januarie 2013 Eksterne Skakels Wysig en Amptelike webtuisteOntsluit van https af wikipedia org w index php title Barclays Afrika Groep amp oldid 2432584,