fbpx
Wikipedia

Abrahamitiese gelowe

Die Abrahamitiese gelowe is ’n groep Semities geïnspireerde godsdiensgemeenskappe wat daarop aanspraak maak dat dit van die Judaïsme van die antieke Israeliete afstam en die God van Abraham aanbid. Dit is monoteïstiese gelowe: Hulle aanbid net een God, die unieke God. Die term kom van die patriarg Abraham, ’n belangrike figuur in die Ou Testament wat deur Christene, Moslems en ander erken word.[1]

Simbole van die drie grootste Abrahamitiese gelowe: (van bo) die Joodse Ster van Dawid, die Christelike kruis en die Islamitiese ster en sekelmaan.

Abrahamieste godsdienste het wêreldwyd versprei nadat die Christelike geloof in die 4de eeu deur die Romeinse Ryk aanvaar is en Islam van die 7de eeu af deur die Islamitiese ryke. Die groot Abrahamitiewe gelowe, in chronologiese volgorde van hul stigting, is Judaïsme (7de eeu v.C.),[2] die Christendom (1ste eeu) en Islam (7de eeu).

Dit is die drie Abrahamitiese gelowe met die grootste getal volgelinge.[3][4][5] Ander Abrahamitiese gelowe met minder volgelinge sluit in Samaritanisme,[6] die Droese,[7] Babisme,[8] Baha’i en Rastafarianisme.[9][10]

In 2005 is 54% van die wêreldbevolking (3,6 miljard mense) beskou as volgelinge van ’n Abrahamitiese geloof, sowat 32% as volgelinge van ander gelowe en 16% as aanhangers van geen georganiseerde geloof nie. Sowat 33% van die wêreldbevolking is Christene, sowat 21% Moslems, sowat 0,2% Jode[11][12] en sowat 0,1% behoort tot Baha’i.[13][14]

Verwysings

  1. "Philosophy of Religion". Encyclopædia Britannica (in Engels). 2010. vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2015. Besoek op 24 Junie 2010.
  2. Atzmon, G.; Hao, L.; Pe'er, I.; et al. (Junie 2010). "Abraham's children in the genome era: major Jewish diaspora populations comprise distinct genetic clusters with shared Middle Eastern Ancestry". Am. J. Hum. Genet. 86 (6): 850–9. doi:10.1016/j.ajhg.2010.04.015. PMC 3032072. PMID 20560205. [1]
  3. Massignon 1949, pp. 20–23
  4. Smith 1998, p. 276
  5. Derrida 2002, p. 3
  6. "Introduction to Judaism Classroom Materials" (PDF) (in Engels). Jewish Museum of Maryland. 2007. (PDF) vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2016. Besoek op 19 September 2009.
  7. Obeid, Anis (2006). The Druze & Their Faith in Tawhid. Syracuse University Press. p. 1. ISBN 978-0-8156-5257-1. Besoek op 27 Mei 2017.
  8. Onyeakor, Joachim (16 Augustus 2012). Did We Create God?. Xlibris Corporation (published 2012). ISBN 9781477136973. Besoek op 10 Januarie 2015.
  9. . Christianity: Details about... (in Engels). Christianity Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2017. Besoek op 19 September 2009.
  10. * "Why 'Abrahamic'?". Lubar Institute for Religious Studies at U of Wisconsin. Besoek op 3 Maart 2012.
    • Lawson, Todd (13 Desember 2012). Cusack, Carole M.; Hartney, Christopher (reds.). "Baha'i Religious History". Journal of Religious History. 36 (4): 463–470. doi:10.1111/j.1467-9809.2012.01224.x. ISSN 1467-9809. Besoek op 5 September 2013.
    • Collins, William P. (1 September 2004). . Library Journal. 129 (14): 157, 160. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2013. Besoek op 13 September 2013.
  11. Hunter, Preston. "Major Religions of the World Ranked by Number of Adherents" (in Engels). Adherents.com. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020.
  12. . Encyclopædia Britannica (in Engels). 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2008. Besoek op 15 September 2014.
  13. . World Factbook (in Engels). CIA. 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2019. Besoek op 9 September 2013.
  14. Barrett, David A. (2001). World Christian Encyclopedia. p. 4.

Eksterne skakels

  • Reconciling the Abrahamic Faiths Besoek op 21 Oktober 2012
  • Three Faiths, One God Besoek op 21 Oktober 2012
  • Abrahamic Religions 21 Januarie 2019 op Wayback Machine Besoek op 21 September 2016
  •   Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Abrahamitiese gelowe
abrahamitiese, gelowe, groep, semities, geïnspireerde, godsdiensgemeenskappe, daarop, aanspraak, maak, judaïsme, antieke, israeliete, afstam, abraham, aanbid, monoteïstiese, gelowe, hulle, aanbid, unieke, term, patriarg, abraham, belangrike, figuur, testament,. Die Abrahamitiese gelowe is n groep Semities geinspireerde godsdiensgemeenskappe wat daarop aanspraak maak dat dit van die Judaisme van die antieke Israeliete afstam en die God van Abraham aanbid Dit is monoteistiese gelowe Hulle aanbid net een God die unieke God Die term kom van die patriarg Abraham n belangrike figuur in die Ou Testament wat deur Christene Moslems en ander erken word 1 Simbole van die drie grootste Abrahamitiese gelowe van bo die Joodse Ster van Dawid die Christelike kruis en die Islamitiese ster en sekelmaan Abrahamieste godsdienste het wereldwyd versprei nadat die Christelike geloof in die 4de eeu deur die Romeinse Ryk aanvaar is en Islam van die 7de eeu af deur die Islamitiese ryke Die groot Abrahamitiewe gelowe in chronologiese volgorde van hul stigting is Judaisme 7de eeu v C 2 die Christendom 1ste eeu en Islam 7de eeu Dit is die drie Abrahamitiese gelowe met die grootste getal volgelinge 3 4 5 Ander Abrahamitiese gelowe met minder volgelinge sluit in Samaritanisme 6 die Droese 7 Babisme 8 Baha i en Rastafarianisme 9 10 In 2005 is 54 van die wereldbevolking 3 6 miljard mense beskou as volgelinge van n Abrahamitiese geloof sowat 32 as volgelinge van ander gelowe en 16 as aanhangers van geen georganiseerde geloof nie Sowat 33 van die wereldbevolking is Christene sowat 21 Moslems sowat 0 2 Jode 11 12 en sowat 0 1 behoort tot Baha i 13 14 Verwysings Wysig Philosophy of Religion Encyclopaedia Britannica in Engels 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2015 Besoek op 24 Junie 2010 Atzmon G Hao L Pe er I et al Junie 2010 Abraham s children in the genome era major Jewish diaspora populations comprise distinct genetic clusters with shared Middle Eastern Ancestry Am J Hum Genet 86 6 850 9 doi 10 1016 j ajhg 2010 04 015 PMC 3032072 PMID 20560205 1 Massignon 1949 pp 20 23 Smith 1998 p 276 Derrida 2002 p 3 Introduction to Judaism Classroom Materials PDF in Engels Jewish Museum of Maryland 2007 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2016 Besoek op 19 September 2009 Obeid Anis 2006 The Druze amp Their Faith in Tawhid Syracuse University Press p 1 ISBN 978 0 8156 5257 1 Besoek op 27 Mei 2017 Onyeakor Joachim 16 Augustus 2012 Did We Create God Xlibris Corporation published 2012 ISBN 9781477136973 Besoek op 10 Januarie 2015 Abrahamic Religion Christianity Details about in Engels Christianity Guide Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2017 Besoek op 19 September 2009 Why Abrahamic Lubar Institute for Religious Studies at U of Wisconsin Besoek op 3 Maart 2012 Lawson Todd 13 Desember 2012 Cusack Carole M Hartney Christopher reds Baha i Religious History Journal of Religious History 36 4 463 470 doi 10 1111 j 1467 9809 2012 01224 x ISSN 1467 9809 Besoek op 5 September 2013 Collins William P 1 September 2004 Review of The Children of Abraham Judaism Christianity Islam F E Peters nuwe uitg Princeton NJ Princeton University Press 2004 Library Journal 129 14 157 160 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2013 Besoek op 13 September 2013 Hunter Preston Major Religions of the World Ranked by Number of Adherents in Engels Adherents com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020 Worldwide Adherents of All Religions by Six Continental Areas Mid 2002 Encyclopaedia Britannica in Engels 2002 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2008 Besoek op 15 September 2014 FIELD LISTING RELIGIONS World Factbook in Engels CIA 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2019 Besoek op 9 September 2013 Barrett David A 2001 World Christian Encyclopedia p 4 Eksterne skakels WysigReconciling the Abrahamic Faiths Besoek op 21 Oktober 2012 Three Faiths One God Besoek op 21 Oktober 2012 Abrahamic Religions Geargiveer 21 Januarie 2019 op Wayback Machine Besoek op 21 September 2016 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Abrahamitiese gelowe amp oldid 2431764,