×
Aberdeen, Skotland
Hierdie artikel handel oor die stad in Skotland. Vir ander gebruike, sien Aberdeen (dubbelsinnig).

Aberdeen
Aiberdeen
Obar Dheathain

Kaart Wapen
Vlag
Staat Verenigde Koninkryk
Land Skotland
Koördinate 57°15′26″N02°11′00″W /57.25722°N 2.18333°W /57.25722; -2.18333
Stigting 1179
Oppervlakte:
- Totaal 186 vk km
Hoogte bo seevlak 10 m
Bevolking:
- Totaal (2011) 220 420
- Bevolkingsdigtheid 1 187/vk km
Tydsone GMT / UTC +0
- Somertyd BST / UTC +1
Burgemeester
Amptelike webwerf

Aberdeen (Skots: Aiberdeen, Skots-Gaelies: Obar Dheathain) is 'n stad aan die ooskus van Skotland, Verenigde Koninkryk. Die stad het veral begin ontwikkel toe koning David I van Skotland (1124–53) die status van Royal Burgh aan Aberdeen toegeken het. Het drie katedrale, waarvan die oudste, St. Machar's, dagteken uit die 14de eeu. Die stad het twee universiteite. Die Universiteit van Aberdeen is in 1495 gestig en die Robert Gordon University het in 1992 die status van universiteit verkry. Dit is ook 'n visseryhawe en het in die jare 70 en 80 gefloreer as hoofkwartier en vervoersentrum van die oliebedryf in die Noordsee. Bevolking van sowat 220 000.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

aberdeen, skotland, hierdie, artikel, handel, stad, skotland, ander, gebruike, sien, aberdeen, dubbelsinnig, aberdeen, aiberdeen, obar, dheathainkaart, wapenvlag, staat, verenigde, koninkryk, land, skotland, koördinate, 25722, 18333, 25722, 18333, stigting, 11. Hierdie artikel handel oor die stad in Skotland Vir ander gebruike sien Aberdeen dubbelsinnig Aberdeen Aiberdeen Obar DheathainKaart WapenVlag Staat Verenigde Koninkryk Land Skotland Koordinate 57 15 26 N 02 11 00 W 57 25722 N 2 18333 W 57 25722 2 18333 Stigting 1179 Oppervlakte Totaal 186 vk km Hoogte bo seevlak 10 m Bevolking Totaal 2011 220 420 Bevolkingsdigtheid 1 187 vk km Tydsone GMT UTC 0 Somertyd BST UTC 1 Burgemeester Amptelike webwerf www aberdeencity gov uk Aberdeen Skots Aiberdeen Skots Gaelies Obar Dheathain is n stad aan die ooskus van Skotland Verenigde Koninkryk Die stad het veral begin ontwikkel toe koning David I van Skotland 1124 53 die status van Royal Burgh aan Aberdeen toegeken het Het drie katedrale waarvan die oudste St Machar s dagteken uit die 14de eeu Die stad het twee universiteite Die Universiteit van Aberdeen is in 1495 gestig en die Robert Gordon University het in 1992 die status van universiteit verkry Dit is ook n visseryhawe en het in die jare 70 en 80 gefloreer as hoofkwartier en vervoersentrum van die oliebedryf in die Noordsee Bevolking van sowat 220 000 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Wikimedia Commons bevat media in verband met Aberdeen Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aberdeen Skotland amp ol,