×
Abchasië

Abchasië (Abchasies: Аҧсны́, Apsny, [apʰsˈnɨ]; Georgies: აფხაზეთი, Apkhazeti, [ɑpʰxɑzɛtʰi]; Russies: Абха́зия, Abkhа́ziya, [ɐpˈxazʲɪjə]), amptelik die Republiek Abchasië (Abchasies: Аҧсны Аҳәынҭқарра, Aphsny Axwynthkharra; Russies: Респу́блика Абха́зия, Respublika Abkhaziya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning.

Аҧсны Аҳәынҭқарра
Aphsny Axwynthkharra (Abchasies)
აფხაზეთი
Apkhazeti (Georgies)
Респу́блика Абха́зия
Respublika Abkhaziya (Russies)
Republiek Abchasië
Vlag Embleem
Volkslied: Аиааира
(tr.: Aiaaira)
(Abchasies vir: "Oorwinning")
Hoofstad Soechoemi

43°00′N40°59′O /43.000°N 40.983°O /43.000; 40.983

Grootste stad Soechoemi
Amptelike tale Abchasies en Russiesa
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Aslan Bzhania
Alexander Ankwab
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Georgiese nietigverklaring
van alle Sowjetse
wette en verdrae
• Verklaring van soewereiniteitb
• Georgiese
onafhanklikheidsverklaring
• Ontbinding van
die Sowjetunie
• Abchasiese
onafhanklikheidsverklaring
• Huidige grondwet
• Grondwetlike referendum
• Onafhanklikheidswetc
• Eerste internasionale
erkenningd

van Georgië


20 Junie 1990
25 Augustus 1990

9 April 1991

26 Desember 1991

23 Julie 1992
26 November 1994
3 Oktober 1999
12 Oktober 1999

26 Augustus 2008
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

8 660 km2
3 340 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2015-skatting
- 2011-sensus
- Digtheid

245 246 ()
240 705
28 / km2
72,5 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2010-skatting

$500 miljoen
$2 039

Geldeenheid Apsar
Russiese roebele (RUB)
Tydsone
- Somertyd
GET (UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD
Skakelkode +7 840 / 940 en +995 44
a. Die Russiese taal word erken as staatstaal en ander instellings (Artikel 6 van die Grondwet) en word wyd gebruik.
b. Nietig verklaar deur Georgië onmiddellik daarna.
c. Te stig, met terugwerkende krag, de jure onafhanklikheid sedert die oorlog van 1992–1993.
d. Deur Rusland. Sedertdien het 'n bykomende vier VN-lidlande Abchasië se onafhanklikheid erken.
e. De facto geldeenheid. Verskeie Abchasiese apsar-herdenkingsmunte is uitgereik. Die apsar het 'n vaste wisselkoers, gekoppel aan die Russiese roebel (1 roebel = 0,10 apsar).
Nasa-Satellietbeeld van Abchasië
’n Kaart van Georgië wat die gebiede Abchasië (groen) en Suid-Ossetië (pers) aandui, wat albei de facto onafhanklik is
Die Kaukasusberge, soos gesien vanaf die Pitsoenda-kaap in Abchasië

Alhoewel Georgië nie beheer oor Abchasië uitoefen nie, beskou die Georgiese regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings Abchasië as deel van Georgië, wie se grondwet na dié gebied as die Outonome Republiek Abchasië verwys.

Abchasië is in die Suid-Kaukasus langs die Swartseekus geleë. Die hoofstad en grootste stad is Soechoemi. Abchasië beslaan 'n oppervlakte van 8 660 km² en het 'n bevolking van 243 206 in 2015 gehad. Abchasië grens in die noorde aan die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Krasnodar-krai.

Soms word na Abchasië, Suid-Ossetië, Transnistrië en Artsach as post-Sowjetse "bevrore konfliksones" verwys. Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies.

Inhoud

Internasionale erkenning

Internasionale erkenning van Abchasië en Suid-Ossetië:

Abchasië en Suid-Ossetië

Lande wat Abchasië en Suid-Ossetië se onafhanklikheid erken

Lande wat die onafhanklikheid van Abchasië en Suid-Ossetië nie erken nie

VN-lidlande
  • Rusland erken Abchasië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008.
  • Nicaragua erken Abchasië op 5 September 2008.
  • Venezuela erken Abchasië op 10 September 2009.
  • Nauru erken Abchasië op 15 Desember 2009.
  • Sirië erken Abchasië op 29 Mei 2018.
Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede
Voormalige erkenning
  • Vanuatu erken Abchasië op 23 Mei 2011, maar neem die erkenning op 20 Mei 2013 terug.
  • Tuvalu erken Abchasië op 18 September 2011, maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug.
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Abchasiërs vorm met 124 115 inwoners 'n stewige meerderheid van die bevolking (51,0 persent).

Etniese samestelling van Abchasië (2015)
Etniese groep Aantal %
Abchasiërs 124 115 51,0
Georgiërs 43 496 17,9
Armene 41 925 17,2
Russe 22 301 9,2
Mingreliërs 3 244 1,3
Oekraïners 1 758 0,7
Grieke 1 350 0,6
Turke 723 0,3
Ossetiërs 596 0,2
Tartare 355 0,1
Estlanders 354 0,1
Roma 276 0,1
Wit-Russe 265 0,1
Ander 2 448 1,0
Totaal 243 206 100
  1. (ru) Site programming: Denis Merkushev. . Abkhaziagov.org. vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op9 Mei 2015.
  2. (ru) . Apsnypress.info. Geargiveer vanaf op 28 Mei 2010. Besoek op14 Mei 2018.
  3. (en) . UNPO. 31 Januarie 1997. vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019. Besoek op27 April 2020.
  4. (en) . Encyclopædia Britannica. vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op1 April 2021.
  5. (ab) . Abchasiese Statistieke Kantoor. vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020. Besoek op27 April 2020.
  6. (en) . GeorgiaTimes.info. 7 Julie 2010. Geargiveer vanaf op 2 Oktober 2018. Besoek op14 Mei 2018.
  7. (en) . today.az. 6 Januarie 2010. vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2020. Besoek op27 April 2020.
  8. (en)
  9. (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna (2003). Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation. ISBN 0-8330-3260-7.
  10. (en) By Rachel Clogg, Conciliation Resources, 2001
  11. (en) Medianews.ge. , 21 Augustus 2007
  12. (en) Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. ISBN 0-7007-1481-2
  13. (en) GuardianUnlimited.
  14. (en) International Relations and Security Network. . By Simon Saradzhyan
  15. (en) . vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op23 September 2018.
  16. (en) . Geargiveer vanaf op 5 Junie 2013. Besoek op26 Maart 2014., IASPS Policy Briefings, 1 Maart 2004
  17. (en) . China Daily. 6 September 2008. vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op9 Mei 2015.
  18. (es) Ortega, Daniel; Manuel Coronel Kautz (3 September 2009). (PDF). Gobierno de Reconciliación y Unidad Nacional. Besoek op9 Mei 2015.
  19. (ru)
  20. (en) . RIA Novosti. vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2013. Besoek op9 Mei 2015.
  21. (en) . rferl.org. 29 Mei 2018. vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op23 September 2018.
  22. (ru) . Newsru. 17 November 2006. vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  23. (ru) . Abjasia.org. Geargiveer vanaf op 22 Maart 2016. Besoek op9 Mei 2015.
  24. (en) . Government of Vanuatu. 2011-10-07. Geargiveer vanaf op 18 Desember 2013. Besoek op9 Mei 2015.
  25. (en) . 20 Mei 2013. Geargiveer vanaf op 26 Junie 2016. Besoek op9 Mei 2015.
  26. (en) . Bloomberg. 20 Mei 2013. vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014.
  27. (en) . RIAN. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  28. (en) 31 Maart 2014 op Wayback Machine
  29. (en)

Publikasie datum: September 26, 2021

abchasië, abchasies, Аҧсны, apsny, apʰsˈnɨ, georgies, აფხაზეთი, apkhazeti, ɑpʰxɑzɛtʰi, russies, Абха, зия, abkhа, ziya, ɐpˈxazʲɪjə, amptelik, republiek, abchasies, Аҧсны, Аҳәынҭқарра, aphsny, axwynthkharra, russies, Респу, блика, Абха, зия, respublika, abkhazi. Abchasie Abchasies Aҧsny Apsny apʰsˈnɨ Georgies აფხაზეთი Apkhazeti ɑpʰxɑzɛtʰi Russies Abha ziya Abkha ziya ɐpˈxazʲɪje amptelik die Republiek Abchasie Abchasies Aҧsny Aҳәynҭkarra Aphsny Axwynthkharra Russies Respu blika Abha ziya Respublika Abkhaziya is volgens internasionale reg n deel van Georgie maar vorm de facto n onafhanklike 9 10 11 12 republiek 13 14 sonder algemene internasionale erkenning Aҧsny Aҳәynҭkarra Aphsny Axwynthkharra Abchasies აფხაზეთი Apkhazeti Georgies Respu blika Abha ziya Respublika Abkhaziya Russies Republiek Abchasie Vlag EmbleemVolkslied Aiaaira tr Aiaaira Abchasies vir Oorwinning source source track track track Hoofstad Soechoemi 43 00 N 40 59 O 43 000 N 40 983 O 43 000 40 983Grootste stad SoechoemiAmptelike tale Abchasies en RussiesaRegering President Eerste minister Unitere semi presidensiele grondwetlike republiek Aslan Bzhania Alexander AnkwabOnafhanklikheid Gedeeltelik erkende staat Georgiese nietigverklaring van alle Sowjetse wette en verdrae Verklaring van soewereiniteitb Georgiese onafhanklikheidsverklaring Ontbinding van die Sowjetunie Abchasiese onafhanklikheidsverklaring Huidige grondwet Grondwetlike referendum Onafhanklikheidswetc Eerste internasionale erkenningd van Georgie 1 2 3 20 Junie 1990 25 Augustus 1990 9 April 1991 26 Desember 1991 23 Julie 1992 26 November 1994 3 Oktober 1999 12 Oktober 1999 26 Augustus 2008Oppervlakte Totaal Water 8 660 4 km2 3 340 myl2 feitlik niksBevolking 2015 skatting 2011 sensus Digtheid 245 246 5 240 705 5 28 km2 72 5 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2010 skatting 500 miljoen 6 2 039Geldeenheid Apsar Russiese roebele a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd GET UTC 4 nie toegepas nie UTC 4 Internet TLD Skakelkode 7 840 940 en 995 44 7 8 a Die Russiese taal word erken as staatstaal en ander instellings Artikel 6 van die Grondwet en word wyd gebruik b Nietig verklaar deur Georgie onmiddellik daarna c Te stig met terugwerkende krag de jure onafhanklikheid sedert die oorlog van 1992 1993 d Deur Rusland Sedertdien het n bykomende vier VN lidlande Abchasie se onafhanklikheid erken e De facto geldeenheid Verskeie Abchasiese apsar herdenkingsmunte is uitgereik Die apsar het n vaste wisselkoers gekoppel aan die Russiese roebel 1 roebel 0 10 apsar Nasa Satellietbeeld van Abchasie n Kaart van Georgie wat die gebiede Abchasie groen en Suid Ossetie pers aandui wat albei de facto onafhanklik is Die Kaukasusberge soos gesien vanaf die Pitsoenda kaap in Abchasie Alhoewel Georgie nie beheer oor Abchasie uitoefen nie beskou die Georgiese regering die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wereld se regerings Abchasie as deel van Georgie wie se grondwet na die gebied as die Outonome Republiek Abchasie verwys Abchasie is in die Suid Kaukasus langs die Swartseekus gelee Die hoofstad en grootste stad is Soechoemi Abchasie beslaan n oppervlakte van 8 660 km en het n bevolking van 243 206 in 2015 gehad Abchasie grens in die noorde aan die Russiese deelgebiede Karatsjai Tsjerkessie en Krasnodar krai Soms word na Abchasie Suid Ossetie Transnistrie en Artsach as post Sowjetse bevrore konfliksones verwys 15 16 Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies Inhoud 1 Politiek 1 1 Internasionale erkenning 2 Etniese samestelling 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsPolitiek WysigInternasionale erkenning Wysig Internasionale erkenning van Abchasie en Suid Ossetie Abchasie en Suid Ossetie Lande wat Abchasie en Suid Ossetie se onafhanklikheid erken Lande wat die onafhanklikheid van Abchasie en Suid Ossetie nie erken nie VN lidlande Rusland erken Abchasie sedert 26 Augustus 2008 na die Suid Ossetie oorlog van 2008 17 Nicaragua erken Abchasie op 5 September 2008 18 Venezuela erken Abchasie op 10 September 2009 19 Nauru erken Abchasie op 15 Desember 2009 20 Sirie erken Abchasie op 29 Mei 2018 21 Gedeeltelik erkende en nie erkende gebiede Suid Ossetie erken Abchasie op 17 November 2006 22 Transnistrie erken Abchasie op 17 November 2006 22 Republiek Artsach erken Abchasie op 17 November 2006 23 Voormalige erkenning Vanuatu erken Abchasie op 23 Mei 2011 24 maar neem die erkenning op 20 Mei 2013 terug 25 26 Tuvalu erken Abchasie op 18 September 2011 27 maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug 28 Etniese samestelling Wysig Etniese kaart van die Kaukasus streek Abchasiers vorm met 124 115 inwoners n stewige meerderheid van die bevolking 51 0 persent 29 Etniese samestelling van Abchasie 2015 29 Etniese groep Aantal Abchasiers 124 115 51 0Georgiers 43 496 17 9Armene 41 925 17 2Russe 22 301 9 2Mingreliers 3 244 1 3Oekrainers 1 758 0 7Grieke 1 350 0 6Turke 723 0 3Ossetiers 596 0 2Tartare 355 0 1Estlanders 354 0 1Roma 276 0 1Wit Russe 265 0 1Ander 2 448 1 0Totaal 243 206 100Verwysings Wysig ru Site programming Denis Merkushev Akt o gosudarstvennoj nezavisimosti Respubliki Abhaziya Abkhaziagov org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017 Besoek op 9 Mei 2015 ru Apsnypress gosudarstvennoe informacionnoe agenstvo Respubliki Abhaziya Apsnypress info Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2010 Besoek op 14 Mei 2018 en Abkhazia Review of Events for the Year 1996 UNPO 31 Januarie 1997 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019 Besoek op 27 April 2020 en Abkhazia Encyclopaedia Britannica Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020 Besoek op 1 April 2021 5 0 5 1 ab 2018 Chislennost nalichnogo naseleniya po g Suhum i rajonam Abchasiese Statistieke Kantoor Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020 Besoek op 27 April 2020 en Abkhazia calculated GDP News GeorgiaTimes info 7 Julie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018 Besoek op 14 Mei 2018 en Abkhazia remains available by Georgian phone codes today az 6 Januarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2020 Besoek op 27 April 2020 en 2011 national renumbering for Georgia en Olga Oliker Thomas S Szayna 2003 Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus Implications for the U S Army Rand Corporation ISBN 0 8330 3260 7 en Abkhazia ten years on By Rachel Clogg Conciliation Resources 2001 en Medianews ge Training of military operations underway in Abkhazia 21 Augustus 2007 en Emmanuel Karagiannis Energy and Security in the Caucasus Routledge 2002 ISBN 0 7007 1481 2 en GuardianUnlimited Georgia up in arms over Olympic cash en International Relations and Security Network Kosovo wishes in Caucasus By Simon Saradzhyan en OSCE De Gucht Discusses Montenegro Referendum Frozen Conflicts Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020 Besoek op 23 September 2018 en Frozen Conflicts in the Black Sea South Caucasus Region Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2013 Besoek op 26 Maart 2014 IASPS Policy Briefings 1 Maart 2004 en Russia welcomes Nicaragua s recognition of South Ossetia Abkhazia China Daily 6 September 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020 Besoek op 9 Mei 2015 es Ortega Daniel Manuel Coronel Kautz 3 September 2009 DECRETO No 47 2008 PDF Gobierno de Reconciliacion y Unidad Nacional Besoek op 9 Mei 2015 ru Venesuela priznaet nezavisimost Abhazii i Yuzhnoj Osetii en Pacific island recognizes Abkhazia s independence RIA Novosti Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2013 Besoek op 9 Mei 2015 en Georgia Severs Relations With Syria For Recognizing Abkhazia South Ossetia rferl org 29 Mei 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019 Besoek op 23 September 2018 22 0 22 1 ru Abhaziya Yuzhnaya Osetiya i Pridnestrove priznali nezavisimost drug druga i prizvali vseh k etomu zhe Newsru 17 November 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019 Besoek op 14 Mei 2018 ru Ctrany priznavshie nezavisimost Respubliki Abhaziya POSOLSTVO RESPUBLIKI ABHAZIYa V BOLIVARIANSKOJ RESPUBLIKE VENESUELA Abjasia org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2016 Besoek op 9 Mei 2015 en Vanuatu s recognition to the Republic of Abkhazia Government of Vanuatu 2011 10 07 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2013 Besoek op 9 Mei 2015 en Vanuatu scraps recognition of Georgia breakaway region 20 Mei 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2016 Besoek op 9 Mei 2015 en Georgia Says Vanuatu Has Withdrawn Recognition of Abkhazia Bloomberg 20 Mei 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014 en Tuvalu becomes sixth state to recognize Abkhazia RIAN Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 14 Mei 2018 en mfa gov ge Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations Geargiveer 31 Maart 2014 op Wayback Machine 29 0 29 1 en Ethnic composition of Abkhazia 2015Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Abchasie en Toerisme inligting oor Abchasie op Wikivoyage ka Amptelike webwerf van die Outonome Republiek Abchasie ru Amptelike webwerf van die Republiek AbchasieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Abchasie amp ol,