×
Aartappel

Die aartappel (Solanum tuberosum) is 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie. Die woord aartappel kan verwys na die plant, sowel as die eetbare knol. In die omgewing van die Andes, is daar 'n ander verwante spesie aartappel gekweek. Aartappels is die wêreld se vierde gewildste voedselgewas, ná rys, koring en mielies. Tans word meer as 8 000 aartappelsoorte in meer as 130 lande verbou. Daar word beraam dat sowat 350 miljoen ton aartappels op 195 000 vierkante kilometer se aartappelvelde verbou word.

Aartappel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Solanum
Spesie:
S. tuberosum
Binomiale naam
Solanum tuberosum

Langtermynstoor van aartappels vereis gespesialiseerde sorg in koue pakhuise en hierdie pakhuise is van die oudste en grootste stoorgeriewe vir bederfbare goedere in die wêreld.

Inhoud

Wilde aartappelspesies kom steeds voor in die Verenigde State, Uruguay en Chili. Genetiese toetsing van die wye verskeidenheid van kultivars en die wilde spesie dui daarop dat die aartappel 'n enkele oorsprong gehad het in die Titicaca-meerbekken van suidelike Peru naby die grens met Bolivië, van 'n spesie in die Solanum brevicaule-kompleks (moontlik as afstammeling van Solanum candolleanum). Dit is waarskynlik dat hierdie wilde aartappelspesies reeds 'n aanvullende voedsel in die daaglikse dieet van plaaslike bewoners was. Nogtans het die hoë gliko-alkaloiedinhoud ('n toksiese substans) prosessering en voorbereiding van die aartappels noodsaaklik gemaak. Styselkorrels, wat op werktuie in die Titicacabekken gevind is en baie ooreenkomste toon met ons huidige gevriesdroogde aartappelprodukte, dui daarop dat aartappels reeds 3 500 jaar gelede gedroog en fyngemaal is.

Hoewel Peru in wese die geboorteplek van die aartappel is, is vandag meer as 99 persent van alle wêreldwye verboude aartappels afstammelinge van 'n subspesie inheems aan suid-sentrale Chili. Op grond van historiese rekords, plaaslike landboukundiges, en DNS-ontleding, is die mees verboude wêreldwye variant, Solanum tuberosum ssp. tuberosum, inheems aan die Chiloé-eilandgroep waar dit selfs tot 10 000 jaar gelede al gekweek is.

Sedert die eerste Europese invoere deur Spanje in 1536, is die aartappel deur Europese seevaarders versprei na hawens en gebiede wêreldwyd. Duisende rasse volhard in die Andes, waar meer as honderd kultivars in 'n vallei gevind kan word, en 'n dosyn of meer kan onderhou word deur 'n landbouhuishouding. Aartappels het gou 'n belangrike stapelvoedsel en veldgewas geword nadat dit in Europa gevestig is. Maar 'n gebrek aan genetiese diversiteit, weens die feit dat baie min rasse aanvanklik ingevoer is, het die gewas kwesbaar gemaak vir siektes. In 1845 het 'n plantsiekte bekend as laatroes, veroorsaak deur die swam-agtige oomiseet Phytophthora infestans, vinnig deur die armer gemeenskappe van Wes-Ierland versprei, wat gelei het tot oesmislukkings en die groot Ierse hongersnood.

Aan die Kaap die Goeie Hoop is aartappels vanaf die 1770's (moontlik al heelwat vroeër) sowel vir plaaslik verbruik verbou asook as proviand aan verbygaande skepe op die roete na Indië en elders voorsien. In die res van Afrika is die gewas eers deur sendelinge ingevoer wat hulle in die 1830's in Basoetoland (tans Lesotho) en in die 1880's in Oos-Afrika gevestig het.

October. Skildery deur Jules-Bastien Lepage (1848−1884))
Olie op doek (1878). National Gallery of Victoria, Melbourne, Australië
Aartappeloes in Noord-Lincolnshire, Engeland

Die jaarlikse dieet van 'n gemiddelde wêreldburger in die eerste dekade van die twintigste eeu het meer as 33 kg (of 73 lb) aartappels ingesluit. Die plaaslike belangrikheid van die aartappel is ongelukkig baie wisselvallig en kan vinnig verander. Dit bly 'n belangrike gewas in Europa (veral Oos- en Sentraal-Europa), waar die per kapita-produksie steeds die hoogste in die wêreld is, maar die vinnigste groei oor die afgelope paar dekades het in Suid- en Oos-Asië plaasgevind. China is nou die wêreld se grootste aartappelprodusent, en byna 'n derde van die wêreld se aartappels word in China en Indië geproduseer.

Aartappels reproduseer in oormaat met min moeite en is redelik goed aangepas by diverse klimaatstoestande, mits die klimaat koel en klam genoeg is vir die plante om genoeg water te versamel uit die grond om die styselagtige knolle te vorm. Aartappels stoor nie baie goed nie en is kwesbaar vir swamme wat op die gestoorde knolle voed en hulle vinnig laat vrot. In teenstelling kan gewasse soos graan vir 'n paar jaar gestoor word met 'n lae risiko van verrotting. Die opbrengs van kalorieë per akker (sowat 9,2 miljoen) is hoër as dié van mielies (7,5 miljoen), rys (7,4 miljoen), koring (3 miljoen), of sojaboon (2,8 miljoen).

Land Megaton (2013)
China 88.9
Indië 45.3
Rusland 30.2
Oekraïne 22.3
VSA 19.8
Duitsland 9.7
Bangladesj 8.6
Frankryk 7.0
Nederland 6.8
Pole 6.3
Wêreldtotaal 368.1
Bron: FAOSTAT

Die berekende voedingswaarde van 100 gram gekookte aartappel is:

Energiewaarde 458 kJ
Water 71,2 %
Koolhidraat 22,7 gram
Proteïne 2,3 gram
Vet 0,1 gram
Vitamien C 13 mg
Kalsium 10 mg

Die aartappel is 'n blaarryke, kruidagtige gewas wat tot een meter hoog kan word. Die blomme wissel in kleur volgens die variëteit en wit, ligroos en bloupers word aangetref. Die vruggies wat uiteindelik na bevrugting uit die blomme ontstaan, is groen bessies wat baie na klein, groen tamaties lyk.

Die ondergrondse gedeelte van die plant bestaan uit ʼn betreklik swak ontwikkelde wortelstelsel en vertakkings van die stam, waarvan die punte verdik om die knolle te vorm. Dat die aartappelknol 'n stam en nie ʼn wortel is nie, blyk onder meer uit die feit dat dit onontwikkelde sytakke, bekend as oë, het; verder word dit groen deur blootstelling aan lig. As die knol geplant word, ontwikkel die oë tot 'n nuwe plant. Indien die knol in stukke, elk met een of meer oë, gesny word, is elke stuk in staat om tot 'n plant te ontwikkel. Gewoonlik word egter kleinerige heel knolle as plantmateriaal (moere) verkies.

  • Blaarsteel met blare

  • Volle blaardrag van een plant

  • Aartappelmoere

  • Jong knol aan 'n stoel

  • Bloeisels

  • Verskeie aartappelgeregte

  • Hamburger-en-tjips

  • Gebakte aartappel in die skil, met botter bedek

'n Baie groot verskeidenheid aartappelsoorte (variëteite) wat by bepaalde klimaatstoestande aangepas is, word oor die wêreld aangetref. Die planttelers het deur middel van kruisteelt en seleksie reeds 'n baie groot bydrae gelewer tot die ontwikkeling van beter aangepaste variëteite met hoe siekteweerstand en kwaliteit.

Afgesien van algemene groeiwyse, verskil die verskillende aartappelvariëteite aansienlik wat knoleienskappe betref. So byvoorbeeld verskil die, vorm van die knolle en die kleur van die skil. Laasgenoemde wissel van ligbruin tot donkerrooi. Ook die vleiskleur wissel van wit tot heldergeel. In Suid-Afrika bestaan daar by huisvrouens 'n vooroordeel teen aartappels met geel vleis, waarskynlik omdat hulle ongewoond daaraan is. Variëteite met geel vleis het dikwels 'n besonder goeie geur.

Die aartappelknol bestaan uit 72-80% water. Die droë materiaal bestaan oorwegend (80-88%) uit stysel. Aartappels bevat slegs 3-8% suiker. Die stikstofverbindings vorm sowat 3% van die droë massa en bestaan uit proteïen, veral globulien, en sekere vry aminosure. Slegs spore van vet kom voor. Wat minerale bestanddele betref, is die knol ryk aan kalium, fosfor en yster, maar arm aan kalsium. Die aartappel kan as 'n goeie bron van sekere vitamiene, veral, askorbiensuur (vitamien C), tiamien (vitamien B1), riboflavien (vitamien B2) en niasien, beskou word.

Ongelukkig is die belangrike vitamiene A en D feitlik nie aanwesig nie. Met uitsondering van die tropiese gebiede, word aartappels oral waar landbou beoefen word as voedselgewas geplant. Die voedingswaarde van aartappels word dikwels onderskat, maar dit is beslis een van die mees ekonomiese stapelvoedsels. 'n Dieet bestaande uit aartappels en volmelk het min of meer al die bestanddele vir liggaamsonderhoud. Dit kan ook met groot voordeel as veevoer aangewend word. Ook in die nywerheid word die aartappel gebruik, veral as bron van nywerheidstysel en alkohol. Laasgenoemde word verkry deur die gisting en distillasie van aartappels.

  1. (in Engels). Department of Horticulture and Landscape Architecture, Purdue University. vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2016. Besoek op15 Januarie 2009.
  2. Potato storage, value Preservation: Kohli, Pawanexh (2009). (PDF). Crosstree Techno-visors.
  3. Hijmans, RJ; Spooner, DM (2001). . American Journal of Botany. Botanical Society of America. 88 (11): 2101–12. doi:.
  4. Spooner, DM (2005). "A single domestication for potato based on multilocus amplified fragment length polymorphism genotyping". Proceedings of the National Academy of Sciences. 102 (41): 14694–99. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  5. Hugo Campos • Oscar Ortiz (reds.): The Potato Crop. Its Agricultural, Nutritional and Social Contribution to Humankind. Springer Open 2020. Kindle-uitgawe, pos. 3398–3405
  6. Miller, N (29 Januarie 2008). (in Engels). American Association for the Advancement of Science. vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2020. Besoek op10 September 2008.
  7. Solis, JS (2007). . Electronic Journal of Biotechnology. 10 (3): 0. doi:.
  8. John Michael Francis (2005). . ABC-CLIO. ISBN 1-85109-426-1.
  9. Theisen, K (1 Januarie 2007). . International Potato Center. Geargiveer vanaf op 14 Januarie 2008. Besoek op10 September 2008.
  10. John Reader: The Untold History of the Potato. London: Vintage Books 2009, bl. 246-47
  11. Hijmans, Robert (2001). . American Journal of Potato Research. 78 (6): 403–12. doi:.
  12. Ensminger, Audrey; Ensminger, M. E.; Konlande, James E. (1994). . CTC Press. ISBN 0-8493-8981-X.
  13. . faostat.fao.org. vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2016. Besoek op25 Januarie 2015.
Wiki-webtuistes

Fotokuns

    Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

    Publikasie datum: Augustus 13, 2021

    aartappel, aartappel, solanum, tuberosum, styselryke, knolagtige, plant, solanaceae, familie, woord, aartappel, verwys, plant, sowel, eetbare, knol, omgewing, andes, daar, ander, verwante, spesie, aartappel, gekweek, wêreld, vierde, gewildste, voedselgewas, ko. Die aartappel Solanum tuberosum is n styselryke knolagtige plant van die Solanaceae familie Die woord aartappel kan verwys na die plant sowel as die eetbare knol In die omgewing van die Andes is daar n ander verwante spesie aartappel gekweek Aartappels is die wereld se vierde gewildste voedselgewas na rys koring en mielies 1 Tans word meer as 8 000 aartappelsoorte in meer as 130 lande verbou Daar word beraam dat sowat 350 miljoen ton aartappels op 195 000 vierkante kilometer se aartappelvelde verbou word 2 AartappelWetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie AngiospermsKlas Eudicots geen rang AsteridsOrde SolanalesFamilie SolanaceaeGenus SolanumSpesie S tuberosumBinomiale naamSolanum tuberosum L Langtermynstoor van aartappels vereis gespesialiseerde sorg in koue pakhuise 3 en hierdie pakhuise is van die oudste en grootste stoorgeriewe vir bederfbare goedere in die wereld Inhoud 1 Oorsprong en verspreiding 2 Produksie 3 Top aartappelproduserende lande 4 Bestanddele 5 Aartappelplant 6 Aartappelgeregte 7 Verskillende soorte 8 Samestelling van die aartappel 9 Sien ook 10 Bronne 11 Verwysings 12 Eksterne skakelsOorsprong en verspreiding WysigWilde aartappelspesies kom steeds voor in die Verenigde State Uruguay en Chili 4 Genetiese toetsing van die wye verskeidenheid van kultivars en die wilde spesie dui daarop dat die aartappel n enkele oorsprong gehad het in die Titicaca meerbekken van suidelike Peru naby die grens met Bolivie 5 van n spesie in die Solanum brevicaule kompleks moontlik as afstammeling van Solanum candolleanum Dit is waarskynlik dat hierdie wilde aartappelspesies reeds n aanvullende voedsel in die daaglikse dieet van plaaslike bewoners was Nogtans het die hoe gliko alkaloiedinhoud n toksiese substans prosessering en voorbereiding van die aartappels noodsaaklik gemaak Styselkorrels wat op werktuie in die Titicacabekken gevind is en baie ooreenkomste toon met ons huidige gevriesdroogde aartappelprodukte dui daarop dat aartappels reeds 3 500 jaar gelede gedroog en fyngemaal is 6 Hoewel Peru in wese die geboorteplek van die aartappel is is vandag meer as 99 persent van alle wereldwye verboude aartappels afstammelinge van n subspesie inheems aan suid sentrale Chili 7 Op grond van historiese rekords plaaslike landboukundiges en DNS ontleding is die mees verboude wereldwye variant Solanum tuberosum ssp tuberosum inheems aan die Chiloe eilandgroep waar dit selfs tot 10 000 jaar gelede al gekweek is 8 9 Sedert die eerste Europese invoere deur Spanje in 1536 is die aartappel deur Europese seevaarders versprei na hawens en gebiede wereldwyd Duisende rasse volhard in die Andes waar meer as honderd kultivars in n vallei gevind kan word en n dosyn of meer kan onderhou word deur n landbouhuishouding 10 Aartappels het gou n belangrike stapelvoedsel en veldgewas geword nadat dit in Europa gevestig is Maar n gebrek aan genetiese diversiteit weens die feit dat baie min rasse aanvanklik ingevoer is het die gewas kwesbaar gemaak vir siektes In 1845 het n plantsiekte bekend as laatroes veroorsaak deur die swam agtige oomiseet Phytophthora infestans vinnig deur die armer gemeenskappe van Wes Ierland versprei wat gelei het tot oesmislukkings en die groot Ierse hongersnood Aan die Kaap die Goeie Hoop is aartappels vanaf die 1770 s moontlik al heelwat vroeer sowel vir plaaslik verbruik verbou asook as proviand aan verbygaande skepe op die roete na Indie en elders voorsien In die res van Afrika is die gewas eers deur sendelinge ingevoer wat hulle in die 1830 s in Basoetoland tans Lesotho en in die 1880 s in Oos Afrika gevestig het 11 Produksie Wysig October Skildery deur Jules Bastien Lepage 1848 1884 Olie op doek 1878 National Gallery of Victoria Melbourne Australie Aartappeloes in Noord Lincolnshire Engeland Die jaarlikse dieet van n gemiddelde wereldburger in die eerste dekade van die twintigste eeu het meer as 33 kg of 73 lb aartappels ingesluit Die plaaslike belangrikheid van die aartappel is ongelukkig baie wisselvallig en kan vinnig verander Dit bly n belangrike gewas in Europa veral Oos en Sentraal Europa waar die per kapita produksie steeds die hoogste in die wereld is maar die vinnigste groei oor die afgelope paar dekades het in Suid en Oos Asie plaasgevind China is nou die wereld se grootste aartappelprodusent en byna n derde van die wereld se aartappels word in China en Indie geproduseer 12 Aartappels reproduseer in oormaat met min moeite en is redelik goed aangepas by diverse klimaatstoestande mits die klimaat koel en klam genoeg is vir die plante om genoeg water te versamel uit die grond om die styselagtige knolle te vorm Aartappels stoor nie baie goed nie en is kwesbaar vir swamme wat op die gestoorde knolle voed en hulle vinnig laat vrot In teenstelling kan gewasse soos graan vir n paar jaar gestoor word met n lae risiko van verrotting Die opbrengs van kaloriee per akker sowat 9 2 miljoen is hoer as die van mielies 7 5 miljoen rys 7 4 miljoen koring 3 miljoen of sojaboon 2 8 miljoen 13 Top aartappelproduserende lande WysigLand Megaton 2013 China 88 9 Indie 45 3 Rusland 30 2 Oekraine 22 3 VSA 19 8 Duitsland 9 7 Bangladesj 8 6 Frankryk 7 0 Nederland 6 8 Pole 6 3Wereldtotaal 368 1Bron FAOSTAT 14 Bestanddele WysigDie berekende voedingswaarde van 100 gram gekookte aartappel is 15 Energiewaarde 458 kJWater 71 2 Koolhidraat 22 7 gramProteine 2 3 gramVet 0 1 gramVitamien C 13 mgKalsium 10 mgAartappelplant WysigDie aartappel is n blaarryke kruidagtige gewas wat tot een meter hoog kan word Die blomme wissel in kleur volgens die varieteit en wit ligroos en bloupers word aangetref Die vruggies wat uiteindelik na bevrugting uit die blomme ontstaan is groen bessies wat baie na klein groen tamaties lyk Die ondergrondse gedeelte van die plant bestaan uit ʼn betreklik swak ontwikkelde wortelstelsel en vertakkings van die stam waarvan die punte verdik om die knolle te vorm Dat die aartappelknol n stam en nie ʼn wortel is nie blyk onder meer uit die feit dat dit onontwikkelde sytakke bekend as oe het verder word dit groen deur blootstelling aan lig As die knol geplant word ontwikkel die oe tot n nuwe plant Indien die knol in stukke elk met een of meer oe gesny word is elke stuk in staat om tot n plant te ontwikkel Gewoonlik word egter kleinerige heel knolle as plantmateriaal moere verkies Blaarsteel met blare Volle blaardrag van een plant Aartappelmoere Jong knol aan n stoel BloeiselsAartappelgeregte Wysig Verskeie aartappelgeregte Hamburger en tjips Gebakte aartappel in die skil met botter bedek Vis en tjipsVerskillende soorte Wysig n Baie groot verskeidenheid aartappelsoorte varieteite wat by bepaalde klimaatstoestande aangepas is word oor die wereld aangetref Die planttelers het deur middel van kruisteelt en seleksie reeds n baie groot bydrae gelewer tot die ontwikkeling van beter aangepaste varieteite met hoe siekteweerstand en kwaliteit Afgesien van algemene groeiwyse verskil die verskillende aartappelvarieteite aansienlik wat knoleienskappe betref So byvoorbeeld verskil die vorm van die knolle en die kleur van die skil Laasgenoemde wissel van ligbruin tot donkerrooi Ook die vleiskleur wissel van wit tot heldergeel In Suid Afrika bestaan daar by huisvrouens n vooroordeel teen aartappels met geel vleis waarskynlik omdat hulle ongewoond daaraan is Varieteite met geel vleis het dikwels n besonder goeie geur Samestelling van die aartappel WysigDie aartappelknol bestaan uit 72 80 water Die droe materiaal bestaan oorwegend 80 88 uit stysel Aartappels bevat slegs 3 8 suiker Die stikstofverbindings vorm sowat 3 van die droe massa en bestaan uit proteien veral globulien en sekere vry aminosure Slegs spore van vet kom voor Wat minerale bestanddele betref is die knol ryk aan kalium fosfor en yster maar arm aan kalsium Die aartappel kan as n goeie bron van sekere vitamiene veral askorbiensuur vitamien C tiamien vitamien B1 riboflavien vitamien B2 en niasien beskou word Ongelukkig is die belangrike vitamiene A en D feitlik nie aanwesig nie Met uitsondering van die tropiese gebiede word aartappels oral waar landbou beoefen word as voedselgewas geplant Die voedingswaarde van aartappels word dikwels onderskat maar dit is beslis een van die mees ekonomiese stapelvoedsels n Dieet bestaande uit aartappels en volmelk het min of meer al die bestanddele vir liggaamsonderhoud Dit kan ook met groot voordeel as veevoer aangewend word Ook in die nywerheid word die aartappel gebruik veral as bron van nywerheidstysel en alkohol Laasgenoemde word verkry deur die gisting en distillasie van aartappels Sien ook WysigAartappelresies speletjie wat met aartappels gespeel word Aartappelskyfies Slaptjips Vis en tjipsBronne WysigKENNIS 1980 ISBN 079810824X volume 2 bl 341Verwysings Wysig Potatoes Notes in Engels Department of Horticulture and Landscape Architecture Purdue University Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2016 Besoek op 15 Januarie 2009 Potatoes South Australia Industry Potatoes The World s favourite vegetable Besoek op 29 Mei 2017 Potato storage value Preservation Kohli Pawanexh 2009 Potato storage and value Preservation The Basics PDF Crosstree Techno visors Hijmans RJ Spooner DM 2001 Geographic distribution of wild potato species American Journal of Botany Botanical Society of America 88 11 2101 12 doi 10 2307 3558435 Spooner DM 2005 A single domestication for potato based on multilocus amplified fragment length polymorphism genotyping Proceedings of the National Academy of Sciences 102 41 14694 99 doi 10 1073 pnas 0507400102 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Lay summary Hugo Campos Oscar Ortiz reds The Potato Crop Its Agricultural Nutritional and Social Contribution to Humankind Springer Open 2020 Kindle uitgawe pos 3398 3405 Miller N 29 Januarie 2008 Using DNA scientists hunt for the roots of the modern potato in Engels American Association for the Advancement of Science Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2020 Besoek op 10 September 2008 Solis JS 2007 Molecular description and similarity relationships among native germplasm potatoes Solanum tuberosum ssp tuberosum L using morphological data and AFLP markers Electronic Journal of Biotechnology 10 3 0 doi 10 2225 vol10 issue3 fulltext 14 John Michael Francis 2005 Iberia and the Americas ABC CLIO ISBN 1 85109 426 1 Theisen K 1 Januarie 2007 World Potato Atlas Peru History and overview International Potato Center Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2008 Besoek op 10 September 2008 John Reader The Untold History of the Potato London Vintage Books 2009 bl 246 47 Hijmans Robert 2001 Global distribution of the potato crop American Journal of Potato Research 78 6 403 12 doi 10 1007 BF02896371 Ensminger Audrey Ensminger M E Konlande James E 1994 Foods amp Nutrition Encyclopedia CTC Press ISBN 0 8493 8981 X FAOSTAT faostat fao org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2016 Besoek op 25 Januarie 2015 USDA National Nutrient Database for Standard ReferenceEksterne skakels WysigWiki webtuistes Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aartappel Wikiwoordeboek het n inskrywing vir aartappel FotokunsThe Guardian 29 Julie 2020 Spuds you like Potato Photographer of the Year in picturesHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aartappel amp ol,