×
Aaron Burr

Aaron Burr jr. (6 Februarie 175614 September 1836) was ’n Amerikaanse politikus en avonturier. Hy was ’n belangrike stigterslid van die Demokraties-Republikeinse Party in New York en ’n sterk ondersteuner van goewerneur George Clinton. Hy word nie juis onthou vir sy dienstydperk as derde Amerikaanse visepresident onder Thomas Jefferson nie, maar vir sy tweegeveg met Alexander Hamilton en sy verhoor en vryspreking op aanklagte van hoogveraad.

Aaron Burr


Derde visepresident van die Verenigde State
Ampstermyn
4 Maart 18014 Maart 1805
President Thomas Jefferson
Voorafgegaan deur Thomas Jefferson
Opgevolg deur George Clinton

Senator vir die deelstaat New York
Ampstermyn
4 Maart 17914 Maart 1797
Voorafgegaan deur Philip Schuyler
Opgevolg deur Philip Schuyler

Derde prokureur-generaal van die deelstaat New York
Ampstermyn
29 September 17898 November 1791
Voorafgegaan deur Richard Varick
Opgevolg deur Morgan Lewis

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Februarie 1756
Newark, Nieu-Engeland
Sterf 14 September 1836
Staten-eiland, New York (VSA)
Politieke party Demokraat-Republikein
Eggenoot/-note Theodosia Bartow Prevost (1761-1780)
Eliza Bowen Jumel (1775-1865)
Alma mater Kollege van New Jersey
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Continental Army
Jare in diens 1775–1779
Rang Luitenant-kolonel
Oorloë/Veldslae Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

aaron, burr, februarie, 1756, september, 1836, amerikaanse, politikus, avonturier, belangrike, stigterslid, demokraties, republikeinse, party, york, sterk, ondersteuner, goewerneur, george, clinton, word, juis, onthou, dienstydperk, derde, amerikaanse, visepre. Aaron Burr jr 6 Februarie 1756 14 September 1836 was n Amerikaanse politikus en avonturier Hy was n belangrike stigterslid van die Demokraties Republikeinse Party in New York en n sterk ondersteuner van goewerneur George Clinton Hy word nie juis onthou vir sy dienstydperk as derde Amerikaanse visepresident onder Thomas Jefferson nie maar vir sy tweegeveg met Alexander Hamilton en sy verhoor en vryspreking op aanklagte van hoogveraad Aaron BurrDerde visepresident van die Verenigde StateAmpstermyn 4 Maart 1801 4 Maart 1805President Thomas JeffersonVoorafgegaan deur Thomas JeffersonOpgevolg deur George ClintonSenator vir die deelstaat New YorkAmpstermyn 4 Maart 1791 4 Maart 1797Voorafgegaan deur Philip SchuylerOpgevolg deur Philip SchuylerDerde prokureur generaal van die deelstaat New YorkAmpstermyn 29 September 1789 8 November 1791Voorafgegaan deur Richard VarickOpgevolg deur Morgan LewisPersoonlike besonderhedeGebore 6 Februarie 1756 Newark Nieu EngelandSterf 14 September 1836 Staten eiland New York VSA Politieke party Demokraat RepublikeinEggenoot note Theodosia Bartow Prevost 1761 1780 Eliza Bowen Jumel 1775 1865 Alma mater Kollege van New JerseyHandtekeningMilitere DiensLojaliteit Continental ArmyJare in diens 1775 1779Rang Luitenant kolonelOorloe Veldslae Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aaron Burr amp ol,