fbpx Aalwynfamilie
Wikipedia

Aalwynfamilie

Die Aalwynfamilie (Asphodelaceae) bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante. Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme. Van die familie se spesies is geofiete, soos die genera Bulbine, Bulbinella en Trachyandra.

Aalwynfamilie
Bitteraalwyn, Aloe ferox
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Asphodelaceae

Juss. 1789
Genera

Sien teks

Die familie bevat die volgende genera:

Aalwynfamilie
aalwynfamilie, asphodelaceae, bevat, soos, naam, aandui, aalwyne, maar, ander, vetplante, baie, hierdie, plante, eers, omvattende, familie, liliaceae, geklassifiseer, maar, word, afsonderlike, families, soos, hierdie, geplaas, baie, spesies, hierdie, familie, . Die Aalwynfamilie Asphodelaceae bevat soos die naam aandui die aalwyne maar ook ander vetplante Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme Van die familie se spesies is geofiete soos die genera Bulbine Bulbinella en Trachyandra AalwynfamilieBitteraalwyn Aloe feroxWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie Asphodelaceae Juss 1789GeneraSien teksGenera WysigDie familie bevat die volgende genera Aloe Aloiampelos Aloidendron Asphodeline Asphodelus Bulbine Bulbinella Eremurus Gasteria Gonialoe Haworthia Jodrellia Kniphofia Kumara Lomatophyllum Poellnitzia Simethis TrachyandraBronnelys WysigBraam van Wyk amp Piet van Wyk Identifiseer die bome van Suider Afrika 2008 Struik Uitgewers ISBN 978 1 77007 730 0 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aalwynfamilie amp ol,