×
A Midsummer Night's Dream

A Midsummer Night's Dream ("Midsomernagdroom") is 'n romantiese komedie deur William Shakespeare wat tydens die laat-1500's geskryf is. Die verhaal handel oor die avonture van vier Atheense minnaars en 'n groep amateur-akteurs in 'n maanverligte woud en hulle interaksies met die feetjies wat daar woon asook die Hertog van Athene. Die toneelstuk is een van Shakespeare se gewildste en word reg oor die wêreld opgevoer.

Die titelbladsy van A Midsummer Night's Dream in die kwarto uitgawe van 1600

Dit is nie bekend presies wanneer A Midsummer Night's Dream geskryf of vir die eerste keer opgevoer was nie, maar op die basis van verwysings na destydse aktuele onderwerpe en 'n indirekte verwysing na Edmund Spenser se Epithalamion, word die datum tussen 1595 en 1596 geskat. Daar is voorgestel dat die toneelstuk spesifiek vir 'n aristokratiese troue geskryf is (talle sulke troues het plaasgevind in 1596), terwyl ander teorieë voorstel dat vir die destydse koningin geskryf is om die feesdag van St. John te vier, maar daar is egter geen bewyse vir enige van die bewerings nie. Hoe dit ook al mag sy, dit kan aanvaar word dat die toneelstuk by die Engelse teater The Theatre in Shoreditch, Londen opgevoer is en later by die Globe-teater.

A Midsummer Night's Dream is in Afrikaans vertaal deur Eitemal, en onder die titel "Midsomernagdroom" vir die eerste keer in 1975 uitgegee.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

midsummer, night, dream, midsomernagdroom, romantiese, komedie, deur, william, shakespeare, tydens, laat, 1500, geskryf, verhaal, handel, avonture, vier, atheense, minnaars, groep, amateur, akteurs, maanverligte, woud, hulle, interaksies, feetjies, daar, woon,. A Midsummer Night s Dream Midsomernagdroom is n romantiese komedie deur William Shakespeare wat tydens die laat 1500 s geskryf is Die verhaal handel oor die avonture van vier Atheense minnaars en n groep amateur akteurs in n maanverligte woud en hulle interaksies met die feetjies wat daar woon asook die Hertog van Athene Die toneelstuk is een van Shakespeare se gewildste en word reg oor die wereld opgevoer Die titelbladsy van A Midsummer Night s Dream in die kwarto uitgawe van 1600 Dit is nie bekend presies wanneer A Midsummer Night s Dream geskryf of vir die eerste keer opgevoer was nie maar op die basis van verwysings na destydse aktuele onderwerpe en n indirekte verwysing na Edmund Spenser se Epithalamion word die datum tussen 1595 en 1596 geskat Daar is voorgestel dat die toneelstuk spesifiek vir n aristokratiese troue geskryf is talle sulke troues het plaasgevind in 1596 terwyl ander teoriee voorstel dat vir die destydse koningin geskryf is om die feesdag van St John te vier maar daar is egter geen bewyse vir enige van die bewerings nie Hoe dit ook al mag sy dit kan aanvaar word dat die toneelstuk by die Engelse teater The Theatre in Shoreditch Londen opgevoer is en later by die Globe teater A Midsummer Night s Dream is in Afrikaans vertaal deur Eitemal en onder die titel Midsomernagdroom vir die eerste keer in 1975 uitgegee Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title A Midsummer Night 27s Dream amp ol,