×
9 Oktober

9 Oktober is die 282ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (283ste in skrikkeljare). Daar volg nog 83 dae.

Inhoud

  • 1562Pous Pius IV publiseer sy bul In eligendis, waarin pouslike verkiesings gereël word.
  • 1669Pous Clemens IX verklaar Margaret van Savoje salig.
  • 1899 – Om 17:00 oorhandig die staatssekretaris, F.W. Reitz, die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) se ultimatum aan die Britse agent in Pretoria, sir William Conyngham Greene; daarin word onder meer geëis dat Britse troepe binne 48 uur aan die ZAR se grense onttrek word. Indien geen antwoord teen 17:00 op 11 Oktober ontvang word nie, sal dit as 'n formele oorlogsverklaring beskou word. Die Britse regering en pers is verheug oor die stap, want die ZAR het regtens die Tweede Vryheidsoorlog begin.
  • 1918 – Ná afloop van die Finse burgeroorlog word Finland tot koninkryk uitgeroep onder Väinö I.
  • 1962Uganda word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.

Publikasie datum: September 03, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 282ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 283ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1562, pous, pius, publiseer, eligendis, waarin, pousl. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 9 Oktober is die 282ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 283ste in skrikkeljare Daar volg nog 83 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1562 Pous Pius IV publiseer sy bul In eligendis waarin pouslike verkiesings gereel word 1669 Pous Clemens IX verklaar Margaret van Savoje salig 1899 Om 17 00 oorhandig die staatssekretaris F W Reitz die Zuid Afrikaanse Republiek ZAR se ultimatum aan die Britse agent in Pretoria sir William Conyngham Greene daarin word onder meer geeis dat Britse troepe binne 48 uur aan die ZAR se grense onttrek word Indien geen antwoord teen 17 00 op 11 Oktober ontvang word nie sal dit as n formele oorlogsverklaring beskou word Die Britse regering en pers is verheug oor die stap want die ZAR het regtens die Tweede Vryheidsoorlog begin 1918 Na afloop van die Finse burgeroorlog word Finland tot koninkryk uitgeroep onder Vaino I 1962 Uganda word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Geboortes Wysig1835 Camille Saint Saens Franse komponis 1921 1847 Stephanus Jacobus du Toit Afrikaanse stryder en stigter van die GRA 1911 1852 Emil Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1919 1863 Eduard Willem Bok Amerikaanse redakteur en bekroonde skrywer 1930 1876 Sol Plaatje Suid Afrikaanse joernalis skrywer en politikus sekretaris generaal van die African National Congress 1932 1931 Magdalena K P Smith Meyer n wereldbekende Suid Afrikaanse akaroloog 2004 1940 John Lennon Britse musikant 1980 1940 Manto Tshabalala Msimang Suid Afrikaanse politikus en Minister van Gesondheid 2009 1957 Herman Brusselmans Vlaamse digter dramaturg en rubriekskrywer 1959 Boris Nemtsof Russiese wetenskaplike staatsman en liberale politikus 2015 1964 Guillermo del Toro Meksikaans Amerikaanse regisseur rolprentvervaardiger en skrywer 1966 David Cameron Engelse politikus voormalige Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1970 Shannon Wilsey Savannah Amerikaanse aktrise pornoster 1994 Sterftes Wysig1047 Pous Clemens II 149ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1005 1841 Karl Friedrich Schinkel Pruisiese argitek stadsbeplanner skilder grafiese kunstenaar en dekorontwerper 1781 1881 Dirk van der Hoff onder meer die eerste predikant in die Nederduitsch Hervormde Kerk en ontwerper van die Transvaalse Vierkleur 1814 1937 Ernst Ludwig Groothertog van Hesse die laaste Groothertog van Hesse 1868 1958 Pous Pius XII 260ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1876 1967 Che Guevara Argentynse kommunistiese revolusioner 1928 1978 Jacques Brel Belgiese sanger 1929 1984 Felix Wankel Duitse uitvinder van die Wankelenjin 1902 1998 Robert Allen Amerikaanse akteur 1906 2016 Andrzej Wajda Poolse teater en filmregisseur 1926 2019 Samuel Hynes Amerikaanse vlieenier en letterkundige 1924 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 9 Oktober Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 9 Oktober amp ol,