fbpx
Wikipedia

9 November

9 November is die 313de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (314de in skrikkeljare). Daar volg nog 52 dae in die res van die jaar.

Gebeure

 
Emmanuel Joseph Sieyès

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

9 November
november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 313de, jaar, gregoriaanse, kalender, 314de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, emmanuel, joseph, sieyès, 1389, pous, bonifat. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae9 November is die 313de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 314de in skrikkeljare Daar volg nog 52 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Emmanuel Joseph Sieyes 1389 Pous Bonifatius IX word in Rome gekroon 1494 Die de Medicis word uit Florence verdryf 1518 Pous Leo X verplig alle Christene om te glo dat die pous aflate kan toestaan 1799 Die staatsgreep van 18 Brumaire gelei deur Emmanuel Joseph Sieyes en Napoleon Bonaparte werp die Franse regering omver 1872 Die Groot Bostonvuur van 1872 begin en vernietig uiteindelik meer as 700 geboue in Boston in die VSA 1901 Prins George die hertog van Cornwall word Prins van Wallis en die Graaf van Chester 1907 Die Cullinan diamant word op sy verjaarsdag aan Koning Edward VII geskenk 1918 Beeindiging van die Duitse Keiserryk en stigting van die Republiek van Weimar 1938 Kristallnacht die eerste grootskaalse voorval van fisiese anti Joodse geweld in Nazi Duitsland begin 1953 Kambodja word van Frankryk onafhanklik 1989 Val van die Berlynse Muur Dit simboliseer die einde van die Koue Oorlog en die naderende ineenstorting van die Warskouverdrag die begin van die einde van Sowjet kommunisme 2011 Mark Boucher neem sy 500ste vangskoot in toetskrieket die eerste persoon ooit Geboortes Wysig1805 Karel Lodewijk Ledeganck Vlaamse skrywer 1847 1841 Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk 1910 1922 Imre Lakatos Hongaarse wiskundige natuurkundige en wetenskapfilosoof 1974 1927 Carel Boshoff stigter van Orania 2011 1934 Carl Sagan n Amerikaanse sterrekundige astrofisikus kosmoloog en skrywer 1996 1965 Bryn Terfel Walliese operasanger 1993 Bianca Buitendag Suid Afrikaanse professionele branderplankryer Sterftes Wysig959 Konstantyn VII van Bisantium Sy seun Romanos II volg hom op 905 1918 Albert Ballin Duitse reder en entrepreneur 1857 1940 Neville Chamberlain Britse politikus 1869 1970 Charles de Gaulle Franse militere generaal en staatsman 1890 1999 Dricky Beukes Afrikaanse skrywer 1918 2008 Miriam Makeba Suid Afrikaanse musieklegende sterf aan n hartaanval kort na n optrede in Italie 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Kambodja 1953 Schicksalstag in Duitsland Wikimedia Commons bevat media in verband met 9 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 9 November amp oldid 2425128,