×
9 Januarie

9 Januarie is die negende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 356 dae in die res van die jaar (357 in skrikkeljare).

Eugène Marais is op die dag in 1871 gebore.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, negende, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, eugène, marais, 1871, gebore, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1185, pous, lucius, stel, u. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 9 Januarie is die negende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 356 dae in die res van die jaar 357 in skrikkeljare Eugene Marais is op die dag in 1871 gebore Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1185 Pous Lucius III stel Umberto Crivelli later Pous Urbanus III aan as kardinaal en aartsbiskop van Milaan 1522 Pous Adrianus VI volg Pous Leo X op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1548 Pous Paulus III stel Charles II de Bourbon Vendome aan as kardinaal 1623 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word Camerlengo van die Kollege van Kardinale 1788 Connecticut word die 5de deelstaat van die Verenigde State 1922 n Staking deur sowat 22 000 werkers in goudmyne aan die Witwatersrand begin 1941 Die Avro Lancaster bomwerper onderneem sy nooiensvlug 1942 Tweede Wereldoorlog Britse en Suid Afrikaanse magte herower Bardia in Noord Afrika 2008 Peter de Villiers word aangewys as die eerste swart afrigter van die Springbokke 2015 n Massa vergiftiging by n begrafnis in Mosambiek laat 75 dood en meer as 230 mense siek Geboortes Wysig1554 Alessandro Ludovisi later Pous Gregorius XV 234ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1623 1654 Philippe van Dievoet Belgiese goudsmid van koning Lodewyk XIV 1738 1871 Eugene Marais Afrikaanse skrywer en digter 1936 1888 M T R Smit Suid Afrikaanse predikant en skrywer 1972 1908 Simone de Beauvoir Franse feministiese skryfster 1986 1911 Gypsy Rose Lee Amerikaanse aktrise 1970 1913 Richard Nixon Amerikaanse politikus en staatsman 37ste President van die Verenigde State 1994 1928 Judith Krantz Amerikaanse romans skryfster 2019 1932 Ryne de Beer Suid Afrikaanse musikant Die Fluitende Predikantsvrou 2008 1933 Wilbur Smith Zambiese romanskrywer 1941 Joan Baez Amerikaanse sangeres liedjieskrywer en aktivis 1967 Dave Matthews Amerikaanse musikant 1967 Gary Teichmann Suid Afrika se vyf en veertigste Springbokkaptein 1975 Andre Vos Suid Afrika se nege en veertigste Springbokkaptein 1982 Catherine Hertogin van Cambridge 1998 Kerris Dorsey Amerikaanse aktrise en sangeres Sterftes Wysig1514 Anna van Bretagne koningin van Frankryk 1477 1848 Caroline Herschel Duits Engelse sterrekundige en sangeres 1750 1873 Charles Louis Napoleon Bonaparte keiser en bekend as Napoleon III van Frankryk 1808 1878 Victor Emmanuel II koning van Italie 1820 1908 Wilhelm Busch Duitse skilder 1832 1904 Alf Richards Suid Afrika se derde Springbokkaptein 1867 1925 Willem Conradie predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die skrywer van onder meer die Afrikaanse Kinderbybel 1857 1930 Eduard Willem Bok Amerikaanse redakteur en bekroonde skrywer 1863 1931 Genl Jan Celliers Boerekryger 1861 1947 Karl Mannheim Duitse sosioloog 1893 1949 Julius Allum Noorse militere attache in Suid Afrika tydens die Tweede Vryheidsoorlog en skrywer 1865 1966 Antanas Zmuidzinavicius Litause skilder 1876 1995 Souphanouvong President van Laos 1909 2014 Paul du Toit Suid Afrikaanse kunstenaar wat gespesialiseer het in skilderkuns papier gemengde media en beeldhouwerk 1965 2017 Zygmunt Bauman Pools Britse sosioloog en filosoof 1925 2018 Gerhard Morkel premier van die Wes Kaap en burgemeester van Kaapstad 1941 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Gregorius X in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 9 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 9 Januarie amp ol,