×
9 Februarie

9 Februarie is die 40ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 325 dae in die res van die jaar (326 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 40ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig474, omdat, sewejarige, jonk, beskou, regeer, word, vader. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 9 Februarie is die 40ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 325 dae in die res van die jaar 326 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig474 Omdat die sewejarige Leo II as te jonk beskou om te regeer word sy vader Zeno gekroon as mede keiser van die Bisantynse Ryk 772 Pous Adrianus I volg Pous Stefanus III op 881 Pous Johannes VIII kroon Karel die Dikke tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1592 Pous Clemens VIII word gekroon in die Sistynse Kapel 1621 Pous Gregorius XV volg Pous Paulus V op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1849 Rome word n republiek 1895 Vlugbal word by n YMCA in Holyoke Massachusetts uitgevind 1930 Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word kardinaal staatsekretaris 1943 Tweede Wereldoorlog die Slag van Guadalcanal in die Solomoneilande eindig wat aan die Geallieerde magte n sleuteloorwinning in die Stille Oseaanoorlog oor die Japannese vloot verskaf 1950 Rooigevaar Senator Joseph McCarthy beskuldig die State Department van die VSA daarvan dat dit vol kommuniste is 2003 Die agtste Krieketwereldbeker begin in Suid Afrika Kenia en Zimbabwe Geboortes Wysig1773 William Henry Harrison negende President van die Verenigde State 1841 1884 Doktor Carel Gerretson Nederlandse skrywer essayis geskiedkundige en politikus 1958 1885 Alban Berg Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool 1935 1895 Fjodor Otsep Russiese draaiboekskrywer en regisseur 1949 1932 Daan Bekker Suid Afrikaanse bokser 2009 1937 Abraham H de Vries Afrikaanse skrywer 1940 J M Coetzee Suid Afrikaanse skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 2003 1943 Joe Pesci Amerikaanse akteur 1945 Mia Farrow Amerikaanse aktrise 1952 Johan Stemmet liedjieskrywer musiekkenner en televisieaanbieder 1971 Sharon Case Amerikaanse aktrise van Beverly Hills 1976 Charlie Day Amerikaanse akteur 1996 Jimmy Bennett Amerikaanse akteur Sterftes Wysig1881 Fjodor Dostojefski Russiese skrywer 1821 1941 John Daniel Kestell Suid Afrikaanse Bybelvertaler skrywer en kultuurleier 1854 1960 Erno Dohnanyi Hongaarse komponis pianis en dirigent 1877 1963 Abdul Karim Kassem Irakkese militaris en politikus 1914 1984 Joeri Andropof Sowjetpolitikus 1914 1985 Nic Potgieter Afrikaanse skrywer 1906 2014 Willie Marais NG Kerk predikant en skrywer 1929 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 9 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 9 Februarie amp ol,