×
9 Augustus

9 Augustus is die 221ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (222ste in skrikkeljare). Daar volg nog 144 dae in die res van die jaar.

Hoeksteenlegging van die Skewe Toring van Pisa.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 221ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 222ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, hoeksteenlegging, skewe, toring, pisa, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig378, g. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 9 Augustus is die 221ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 222ste in skrikkeljare Daar volg nog 144 dae in die res van die jaar Hoeksteenlegging van die Skewe Toring van Pisa Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig378 n Groot Romeinse leer onder leiding van Keiser Valens word deur die Wes Gote in die Slag van Adrianopel vernietig 1173 Die hoeksteen van die Leunende Toring van Pisa word gele 1378 Die Franse kardinale publiseer hulle griewe teen Pous Urbanus VI 1471 Pous Sixtus IV volg Pous Paulus II op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1501 Solothurn word in die Switserse Bondgenootskap opgeneem 1520 Pous Leo X stel Eberhard von der Mark biskop van Chartres aan as kardinaal 1644 Die konklaaf na die dood van Pous Urbanus VIII begin Dit duur tot 15 September 1644 1802 Pous Pius VII stel Domenico Pignatelli di Belmonte Theat aartsbiskop van Palermo aan as kardinaal 1847 Opening van die spoorlyn tussen Zurich en Baden 1902 Edward VII word gekroon as die koning van Groot Brittanje 1945 Tweede Wereldoorlog Tweede Amerikaanse kernwapen Fat Man ontplof bo die Japannese stad Nagasaki 1965 Singapoer word van Maleisie onafhanklik 1969 Die aktrise Sharon Tate word saam met vier ander slagoffers van ritualistiese moorde deur aanhangers van die Charles Manson sekte in haar huis in Los Angeles aangetref 1974 Gerald Ford volg Richard Nixon op as Amerikaanse President na sy bedanking as gevolg van sy rol in die Watergateskandaal 2020 Brad Binder word die eerste Suid Afrikaner wat n MotoGP wedren wen nadat hy die Tsjeggie republiek se wedren wen Geboortes Wysig1879 Mabel Malherbe Suid Afrikaanse politikus joernalis die tweede vrou wat tot die Volksraad verkies is en die eerste burgemeesteres van n Suid Afrikaanse stad Pretoria 1964 1883 Charles Wynand Malan Suid Afrikaanse politikus 1933 1896 Jean Piaget Switserse sielkundige 1980 1914 Ferenc Fricsay Hongaarse dirigent 1963 1919 Leona Woods Amerikaanse fisikus wat gehelp het met die bou van die eerste kernreaktor en die eerste kernwapen 1986 1922 Sheila Cussons Suid Afrikaanse digter en skilder 2004 1923 Gerrit Kouwenaar Nederlandse skrywer digter joernalis en vertaler 2014 1931 Darius Dhlomo Suid Afrikaanse sokkerspeler akteur bokser musikant en politiese aktivis 2015 1934 Graeme Gibson Kanadese skrywer 2019 1953 Luuk Gruwez Vlaamse digter prosais en essayis 1957 Melanie Griffith Amerikaanse aktrise 1963 Whitney Houston Amerikaanse sangeres 2012 1968 Gillian Anderson Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig803 Irene keiser van die Bisantynse Ryk Circa 752 1048 Pous Damasus II die 151ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1820 Anders Sparrman Sweedse natuurkundige en reisiger aan die Kaap 1748 1878 Anna Scheepers Afrikanerpioniersvrou 1806 1883 Robert Moffat Suid Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms 1795 1932 G R von Wielligh Suid Afrikaanse skrywer 1859 1966 Antanas Zmuidzinavicius Litause landskapskilder 1876 1969 Sharon Tate Amerikaanse aktrise 1943 1975 Dmitri Sjostakovitsj Russiese komponis 1906 2006 James van Allen Amerikaanse ruimtewetenskaplike 1914 2017 I D Lamprecht Afrikaanse skrywer 1933 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigNasionale Dag in Singapoer 1965 Nasionale Vrouedag in Suid Afrika n openbare vakansiedag Wikimedia Commons bevat media in verband met 9 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 9 Augustus amp ol,