×
9 April

9 April is die 99ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (100ste in skrikkeljare). Daar volg nog 266 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 99ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 100ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig193, septimius, severus, word, keiser, rome, 1256, pous, alexander, orde, kl. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 9 April is die 99ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 100ste in skrikkeljare Daar volg nog 266 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig193 Septimius Severus word keiser in Rome 1256 Pous Alexander IV rig die orde van die kluisenaars van die heilige Augustinus op met die bul Licet Ecclesiae Catholicae 1388 Veldslag van Nafels Die boere van Glarus oorwin n Oostenrykse leer van 5000 man wat Glarus by Nafels wil binneval Na die veldslag sluit Oostenryk n twintigjaar vredesverdrag met die Switserse Bondgenootskap 1555 Pous Marcellus II volg Pous Julius III op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1657 Pous Alexander VII stel tien nuwe kardinale aan waaronder sy neef Flavio Chigi senior en Giulio Rospigliosi later Pous Clemens IX 1682 Robert de LaSalle ontdek die monding van die Mississippi rivier en eien dit toe vir Frankryk en noem dit Louisiana 1830 Die eerste uitgawe van die eerste Hollandse koerant aan die Kaap De Zuid Afrikaan verskyn 1916 Eerste Wereldoorlog Slag van Verdun Duitse magte begin hulle derde offensief van die oorlog 1917 Eerste Wereldoorlog Slag van Arras Die slag begin met Kanadese troepe wat n massiewe aanval op die Vimy rif loods 1940 Tweede Wereldoorlog Duitsland val Denemarke en Noorwee binne 1942 Tweede Wereldoorlog Slag van Bataan Magte van die Verenigde State gee oor op die Bataan skiereiland 1945 Die Sowjet Russiese beleg van die Duitse stad Koningsberg in Oos Pruise kom tot n einde toe Generaal Otto Lasch die hoof van die Duitse garisoen kapituleer 1947 Die Glazier Higgins Woodward tornado is verantwoordelik vir die dood van 181 mense en die besering van 970 in Texas Oklahoma en Kansas 1959 Nasa kondig die Mercury Sewe aan 1967 Die eerste Boeing 737 100 reeks se eerste vlug 1991 Georgie verklaar sy onafhanklikheid van die Sowjet Unie 1992 Manuel Noriega word op agt klagtes skuldig bevind 1999 Ismail Omar Guelleh verkies tot president van Djiboeti 1999 Niger se President Ibrahim Bare Mainassara vermoor 2002 Die Koningin moeder van die Verenigde Koninkryk Elizabeth Bowes Lyon se begrafnis in die Westminster abdy 2003 Irakse Oorlog Die Ba ath regime gelei deur Saddam Hussein in Irak verwyder Geboortes Wysig1336 Timoer n 14de eeuse Turks Mongoolse krygsheer en die stigter van die Timoerryk 1405 1806 Isambard Kingdom Brunel Britse ingenieur 1859 1830 Eadweard Muybridge Britse fotograaf 1904 1835 Koning Leopold II van Belgie 1909 1850 Abraham Fischer enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie 1913 1860 Emily Hobhouse Britse menseregteaktivis 1926 1898 Paul Robeson Amerikaanse sanger en akteur 1976 1908 Victor Vasarely skilder 1997 1937 Avril Malan Suid Afrika se nege en twintigste Springbokkaptein 1944 Leila Khaled Palestynse vliegtuigkaper 1954 Dennis Quaid Amerikaanse akteur 1954 Iain Duncan Smith Britse politikus 1957 Seve Ballesteros Spaanse gholfspeler 2011 1979 Ryan Cox Suid Afrikaanse fietsryer 2007 1980 Lindiwe Mazibuko Suid Afrikaanse politikus Sterftes Wysig491 Zeno keiser van Bisantium 425 715 Pous Konstantyn 88ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 664 879 Lodewyk die Stamelaar Koning van Frankryk 846 1024 Pous Benedictus VIII 143ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 980 1483 Koning Edward IV van Engeland 1442 1492 Lorenzo de Medici Italiaanse politikus 1149 1626 Francis Bacon Britse staatsman filosoof wetenskaplike en skrywer 1561 1806 Willem V Prins van Oranje en die laaste Stadhouer van die Nederlandse Republiek 1748 1882 Dante Gabriel Rossetti Britse digter en skilder 1828 1888 Jan Renier Snieders Vlaamse skrywer en broer van August Snieders 1812 1945 Wilhelm Canaris Duitse admiraal 1887 1959 Frank Lloyd Wright Amerikaanse argitek 1867 2013 Paolo Soleri Italiaans Amerikaanse argitek 1919 2021 DMX Amerikaanse akteur en kletsrymer 1970 2021 Prins Philip Hertog van Edinburg eggenoot van Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 1921 2021 Graeme Bloch Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en onderwyskundige 1956 Vakansiedae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 9 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 9 April amp ol,