fbpx
Wikipedia

91 v.C.

91 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 96 v.C. | 95 v.C. | 94 v.C. | 93 v.C. | 92 v.C. | ◄ 91 v.C. ► | 90 v.C. | 89 v.C. | 88 v.C. | 87 v.C. | 86 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Kalenders  
Munt van Corfinium een van Rome's opstandige bondgenote.
Ab urbe condita 663
Sjinese kalender 2606 – 2607

丙丑 – 丁寅

Hebreeuse kalender 3670 – 3671
Hindoekalenders
- Kali Yuga 3011 – 3012

Gebeure

  • Die volktribuun Drusus laat twee wette aanneem wat grond aanwys en verdeel.[1]
  • 12 September – Drusus roep die senaat byeen en val konsul L. Marcius Philippus aan, wat sy grondpolitiek betwis. L. Licinius Crassus steun Drusus.[1]
  • Ná Crassus se dood vernietig die senaat Drusus se wette en grondhervormings.[1]
  • Desember? - Drusus is dood. Moontlik vermoor. Van sy beloftes aan die bondgenote kom niks tereg nie.
  • Die bondgenote-oorlog breek uit. Talle bondgenote verklaar oorlog en vorm hul eie Italiese Bond.

Sterftes

  • ca. 20 September – L.Licinius Crassus, Drusus se bondgenoot in die senaat.[1]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic, Christopher J. Dart, Routledge, 2016, ISBN 1-317-01548-7, ISBN 978-1-317-01548-2

91 v.C.
1ste, 1ste, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalkalenders, munt, corfinium, rome, opstandige, bondgenote, urbe, condita, 663sjinese, kalender, 2606, 2607, 丙丑, 丁寅hebreeuse, kalender, 3670, 3671hindoekalenders, kali, yuga, 3011, 3012gebeure, wysigdie, volktribu. 91 v C 2de eeu v C 1ste eeu v C 1ste eeu 96 v C 95 v C 94 v C 93 v C 92 v C 91 v C 90 v C 89 v C 88 v C 87 v C 86 v C Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalKalenders Munt van Corfinium een van Rome s opstandige bondgenote Ab urbe condita 663Sjinese kalender 2606 2607 丙丑 丁寅Hebreeuse kalender 3670 3671Hindoekalenders Kali Yuga 3011 3012Gebeure WysigDie volktribuun Drusus laat twee wette aanneem wat grond aanwys en verdeel 1 12 September Drusus roep die senaat byeen en val konsul L Marcius Philippus aan wat sy grondpolitiek betwis L Licinius Crassus steun Drusus 1 Na Crassus se dood vernietig die senaat Drusus se wette en grondhervormings 1 Desember Drusus is dood Moontlik vermoor Van sy beloftes aan die bondgenote kom niks tereg nie Die bondgenote oorlog breek uit Talle bondgenote verklaar oorlog en vorm hul eie Italiese Bond Sterftes Wysigca 20 September L Licinius Crassus Drusus se bondgenoot in die senaat 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 The Social War 91 to 88 BCE A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic Christopher J Dart Routledge 2016 ISBN 1 317 01548 7 ISBN 978 1 317 01548 2Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 91 v C amp oldid 2265261,