fbpx
Wikipedia

90 v.C.

90 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 95 v.C. | 94 v.C. | 93 v.C. | 92 v.C. | 91 v.C. | ◄ 90 v.C. ► | 89 v.C. | 88 v.C. | 87 v.C. | 86 v.C. | 85 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Kalenders  
Sīmǎ Qiān (司馬遷 / 司马迁)
Ab urbe condita 664
Sjinese kalender 2607 – 2608

丁寅 – 戊卯

Hebreeuse kalender 3671 – 3672
Hindoekalenders
- Kali Yuga 3012 – 3013

Gebeure

  • Rome is in oorlog met sy Italiese bondgenote.[1]
  • L. Iulius Caesar word konsul. Hy gebruik 10 000 Galliese en Numidiese hulptroepe vir sy veldtog in Campanië.[1]
  • Prokonsul Sex. Iulius Caesar verslaan die Paeligni en dood 8 000 van die 20 000 opstandelinge.[1]
  • Scato beleër Aesernia in Samnium.[1]
  • In Rome word die lex Iulia de Civitate Latinis Danda aangeneem, wat burgerregte aan bondgenote aanbied wat nie teen Rome in opstand gekom het nie.[1]

Geboortes

  • Aulus Hirtius, Romeinse politikus en geskiedkundige († 43 v.C.)
  • Diodorus Siculus, Griekse geskiedkundige (waarskynlike datum)

Sterftes

  • Dionysios Trax, Griekse taalkundige (b. 170 v.C.)
  • Antiochus X Eusebes, koning van die Seleukidiese Ryk (geraamde datum)
  • Sīmǎ Qiān (司馬遷 / 司马迁) – Sjinese geskiedkundige (geraamde datum)

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency Against the Roman Republic, Christopher J. Dart, Routledge, 2016, ISBN 1-317-01549-5, ISBN 978-1-317-01549-9

90 v.C.
1ste, 1ste, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalkalenders, sīmǎ, qiān, 司馬遷, 司马迁, urbe, condita, 664sjinese, kalender, 2607, 2608, 丁寅, 戊卯hebreeuse, kalender, 3671, 3672hindoekalenders, kali, yuga, 3012, 3013inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, verwysingsgebeu. 90 v C 2de eeu v C 1ste eeu v C 1ste eeu 95 v C 94 v C 93 v C 92 v C 91 v C 90 v C 89 v C 88 v C 87 v C 86 v C 85 v C Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalKalenders Simǎ Qian 司馬遷 司马迁 Ab urbe condita 664Sjinese kalender 2607 2608 丁寅 戊卯Hebreeuse kalender 3671 3672Hindoekalenders Kali Yuga 3012 3013Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VerwysingsGebeure WysigRome is in oorlog met sy Italiese bondgenote 1 L Iulius Caesar word konsul Hy gebruik 10 000 Galliese en Numidiese hulptroepe vir sy veldtog in Campanie 1 Prokonsul Sex Iulius Caesar verslaan die Paeligni en dood 8 000 van die 20 000 opstandelinge 1 Scato beleer Aesernia in Samnium 1 In Rome word die lex Iulia de Civitate Latinis Danda aangeneem wat burgerregte aan bondgenote aanbied wat nie teen Rome in opstand gekom het nie 1 Geboortes WysigAulus Hirtius Romeinse politikus en geskiedkundige 43 v C Diodorus Siculus Griekse geskiedkundige waarskynlike datum Sterftes WysigDionysios Trax Griekse taalkundige b 170 v C Antiochus X Eusebes koning van die Seleukidiese Ryk geraamde datum Simǎ Qian 司馬遷 司马迁 Sjinese geskiedkundige geraamde datum Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 The Social War 91 to 88 BCE A History of the Italian Insurgency Against the Roman Republic Christopher J Dart Routledge 2016 ISBN 1 317 01549 5 ISBN 978 1 317 01549 9Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 90 v C amp oldid 2265260,