×
8 September

8 September is die 251ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (252ste in skrikkeljare). Daar volg nog 114 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 251ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 252ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1221, damietta, verower, deur, moslems, 165. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 8 September is die 251ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 252ste in skrikkeljare Daar volg nog 114 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1221 Damietta verower deur die Moslems 1659 Pous Alexander VII publiseer die bul Super Cathedram Pricipis Apostolorum oor die sending na Vietnam 1713 Pous Clemens XI publiseer die bul Unigenitus teen die Jansenistiese leerstellings van Quesnel 1718 Pous Clemens XI publiseer Pastoralis Officii waarin die Jansenistiese appellante ekskommunikeer word 1745 Pous Benedictus XIV publiseer Gravissimum supremi oor korrupsie en sending 1944 Tweede Wereldoorlog Eerste V 2 vuurpyle tref Londen 1948 Die Dietse Kinderfonds se 83 weeskinders arriveer in Kaapstad 1978 Honderde betogers sterf in Teheran op Swart Vrydag tydens die Irannese Rewolusie 1991 Die Republiek van Masedonie word van Joego Slawie onafhanklik 2017 n Aardbewing van 8 1 op die Richterskaal tref die suide van Meksiko 2023 Beplande begin van die tiende Rugbywereldbeker in Frankryk Geboortes Wysig1157 Richard I Koning van Engeland 1199 1456 Bernardino Lopez de Carvajal later Teenpous Martinus IV 1523 1588 Marin Mersenne Franse teoloog wiskundige en filosoof 1648 1767 August Wilhelm Schlegel Duitse digter literatuurhistorikus vertaler skrywer en kritikus 1845 1779 Mustafa IV Ottomanse sultan 1808 1830 Frederic Mistral Frans Oksitaanse digter 1914 1841 Antonin Dvorak Tsjeggiese komponis 1904 1851 Jannie Marais kampvegter vir Afrikaans en weldoener 30 Mei 1915 1886 Siegfried Sassoon Engelse leerkaptein joernalis en digter 1967 1901 Hendrik Frensch Verwoerd Eerste Minister van Suid Afrika 6 September 1966 1914 Denys Lasdun Britse argitek ontwerper van die Royal National Theatre 2001 1922 Sid Caesar Amerikaanse komiese akteur en skrywer 2014 1925 Peter Sellers Engelse akteur en komediant 1980 1929 Christoph von Dohnanyi Duitse dirigent 1930 Nguyễn Cao Kỳ Vietnamese generaal en politikus 16de Eerste Minister van Suid Vietnam 2011 1941 Bernie Sanders Amerikaanse politikus 1954 Mark Lindsay Chapman Engelse akteur 1960 Aimee Mann Amerikaanse musiker en sanger 1971 David Arquette Amerikaanse akteur vervaardiger en skrywer 1971 Martin Freeman Engelse akteur 1972 Os du Randt Springbokrugbyspeler 1979 Pink Alecia Moore Amerikaanse sanger en aktrise 1980 Mbulaeni Mulaudzi 800 m wereldkampioen en Olimpiese silwermedaljewenner 2014 Sterftes Wysig701 Pous Sergius I 84ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 780 Leo IV die Kasaar keiser van Bisantium 750 1637 Robert Fludd Britse natuurkundige astroloog en mistikus 1574 1724 Maurits Pasques de Chavonnes goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1654 1936 Samuel Cronwright Suid Afrikaanse boer politikus en skrywer 1863 1949 Richard Strauss Duitse komponis 1864 2003 Leni Riefenstahl Duitse fotograaf aktrise en regisseur 1902 2016 Johan Botha Suid Afrikaanse tenoor 1965 2016 Bonaventure Hinwood Katolieke priester en Afrikaanse digter 1930 2017 Harry Kuitert Nederlandse teoloog 1924 2017 Don Williams Amerikaanse countrysanger 1939 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigMariageboorte Christendom Feesdag van Pous Sergius I in die Rooms Katolieke Kerk Internasionale GeletterdheidsdagWikimedia Commons bevat media in verband met 8 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 September amp ol,