fbpx
Wikipedia

8 Januarie

8 Januarie is die agtste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 357 dae in die res van die jaar (358 in skrikkeljare).

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

8 Januarie
januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, agtste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1198, pous, innocentius, volg, pous, celestinus, pous, roo. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae8 Januarie is die agtste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 357 dae in die res van die jaar 358 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1198 Pous Innocentius III volg Pous Celestinus III op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1335 Pous Benedictus XII word gekroon 1438 Pous Eugenius IV open die konsilie van Ferrara 1455 Pous Nicolaas V publiseer die bul Romanus Pontifex wat die slawehandel weereens goedkeur 1610 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word prefek van die Opperste Tribunaal van die Apostoliese Signatura 1635 Fabio Chigi later Pous Alexander VII word biskop van Nardo 1655 Pous Alexander VII verklaar Franciscus van Sales salig 1680 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII word kardinaal priester van S Prassede 1806 Die Slag van Blaauwberg vind plaas gevolg deur die tweede Britse besetting van die Kaap die Goeie Hoop 1828 Die Demokratiese Party van Amerika word gestig 1889 Herman Hollerith ontvang n patent vir sy elektriese tabelleermasjien 1912 Die South African Native National Congress SANNC word as voorloper van die African National Congress in Bloemfontein gestig 1918 Ko operatiewe Wijnbouwers Vereniging van Zuid Afrika KWV word gestig 1984 Broenei betree die ASEAN 1989 Die ANC kondig die onttrekking van sy vegters uit Angola aan ter ondersteuning van die vredesakkoord 2004 RMS Queen Mary 2 die grootste passasiersskip ooit word gedoop deur sy naamgenoot se kleindogter koningin Elizabeth II 2020 Ukraine International Airlines Vlug 752 n Boeing 737 word afgekiet nadat dit opgestyg het in Teheran Iran en al 176 mense aan boord sterf Geboortes Wysig1817 Theophilus Shepstone Brits Suid Afrikaanse politikus 1893 1855 Sir James Rose Innes n Hoofregter van die Republiek van Suid Afrika 1942 1904 Karl Brandt SS generaal en oorlogsmisdadiger 1948 1908 William Hartnell Britse akteur 1975 1911 Esther Mentz Suid Afrikaanse operasangeres en aktrise 1986 1935 Elvis Presley Amerikaanse sanger kitaarspeler en akteur 1977 1936 Ferdi Hartzenberg Suid Afrikaanse politikus 1936 1937 Shirley Bassey Britse sangeres 1942 Stephen Hawking Britse fisikus en skrywer 2018 1942 Junichiro Koizumi Japannese politikus van 2001 tot 2006 premier van Japan 1942 Wjatsjeslaf Zoedof Sowjetse ruimtevaarder 1947 David Bowie Britse sanger liedjieskrywer en vervaardiger 2016 1979 Butch James Suid Afrikaanse rugbyspeler 1983 Kim Jong oen leier van Noord Korea Sterftes Wysig1198 Pous Celestinus III die 175ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1106 1324 Marco Polo een van die eerste tesame met sy pa en oom westerlinge om met die syroete na China te reis 1254 1642 Galileo Galilei n Italiaanse fisikus wiskundige sterrekundige en filosoof 1564 1704 Lorenzo Bellini Italiaanse geneesheer en anatomis 1643 1713 Arcangelo Corelli Italiaanse komponis 1653 1811 Friedrich Nicolai Duitse skrywer en uitgewer 1733 1941 Robert Baden Powell Britse offisier en skrywer 1857 1946 Dion Fortune Walliese skryfster en okkultis 1890 1978 Rick Turner Suid Afrikaanse akademikus en anti apartheidsaktivis 1941 1979 Mabel Jansen Suid Afrikaanse skryfster opvoedkundige en kultuurleier 1889 1983 Gerhard Barkhorn Duitse bobaasvlieenier en slegs die tweede vegvlieenier wat meer as 300 vyandige vliegtuie kon neerskiet 1919 1996 Francois Mitterrand Franse president 1916 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 8 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 Januarie amp oldid 2377952,