×
8 Februarie

8 Februarie is die 39ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 326 dae in die res van die jaar (327 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 39ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig419, keiser, honorius, belê, sinode, ravenna, 1475, pous,. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 8 Februarie is die 39ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 326 dae in die res van die jaar 327 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig419 Keiser Honorius bele n sinode in Ravenna 1475 Pous Sixtus IV stel die groot aflaat van Chaumont in 1587 Koningin Mary I van Skotland word tereggestel by Fotheringhaykasteel onder verdenking daarvan dat sy betrokke was by die Babington Sameswering om haar niggie Koningin Elizabeth I van Engeland te vermoor 1730 Pous Benedictus XIII stel Alamanno Salviati apostoliese protonotarius aan as kardinaal 1881 Eerste Vryheidsoorlog Die Slag van Ingogo vind plaas Boere onder kommandant Nicolaas Smith verslaan luitenant kolonel Ashburnham 1904 Die Russies Japanse Oorlog begin met n verrassingstorpedoaanval deur die Japannese op Russiese skepe naby hedendaagse Lushunkou China 1916 Die Universiteit van Fort Hare word in Alice in die huidige Oos Kaap geopen 1933 Die Boeing 247 onderneem sy eerste vlug 1971 Handel begin op NASDAQ die wereld se eerste elektroniese effektebeurs 1979 Kolonel Denis Sassou Nguesso word verkies as die nuwe President van die Volksrepubliek van Kongo Geboortes Wysig412 Proclus Griekse filosoof en wiskundige 485 1405 Konstantyn XI Palaiologos die laaste Bisantynse keiser 1453 1688 Emanuel Swedenborg Sweeds Lutherse teoloog wetenskaplike filosoof en mistikus 1772 1798 Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland 1849 1828 Jules Verne Franse skrywer 1905 1834 Dmitri Mendelejef Russiese chemikus 1907 1878 Martin Buber Oostenrykse Israelies Joodse godsdiensfilosoof 1965 1886 Sannie Uys Suid Afrikaanse skrywer en moeder van Uys Krige 1976 1916 Betty Field Amerikaanse aktrise 1973 1925 Jack Lemmon Amerikaanse akteur 2001 1931 James Dean Amerikaanse akteur 1955 1942 Tommy Bedford Suid Afrika se drie en dertigste Springbokkaptein 1955 John Grisham Amerikaanse skrywer 1961 Vince Neil Amerikaanse sanger 1968 Gary Coleman Amerikaanse akteur 2010 1968 Geoff Makhubo Suid Afrikaanse politikus en burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit 2021 1974 Seth Green Amerikaanse akteur Sterftes Wysig1204 Alexios IV keiser van die Bisantynse Ryk 1182 1587 Maria I van Skotland Koningin van Skotland 1542 1676 Aleksei van Rusland tsaar van Rusland 1629 1725 Tsaar Pieter die Grote van Rusland 1672 1849 France Preseren Sloweense digter 1800 1884 Cetshwayo koning van die Zoeloes c 1826 1904 Stephanus Postma Suid Afrikaanse teoloog en predikant 1865 1921 Pjotr Kropotkin Russiese dierkundige geograaf en filoloog 1842 1922 Koos Sas Suid Afrikaanse misdadiger onbekend 1999 Iris Murdoch Engelse skrywer en filosoof 1919 2007 Anna Nicole Smith Amerikaanse model en aktrise 1967 2012 B P J Erasmus Suid Afrikaanse skrywer 1931 2013 Jan Ellis Suid Afrikaanse rugbyspeler 1942 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 8 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 Februarie amp ol,