×
8 Desember

8 Desember is die 342ste dag (343ste in 'n skrikkeljaar) van die jaar soos uitgereken met die Gregoriaanse kalender. Daar bly nog 23 dae in hierdie jaar oor.

Inhoud

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 342ste, 343ste, skrikkeljaar, jaar, soos, uitgereken, gregoriaanse, kalender, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1700, pous, clemens, wor. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 8 Desember is die 342ste dag 343ste in n skrikkeljaar van die jaar soos uitgereken met die Gregoriaanse kalender Daar bly nog 23 dae in hierdie jaar oor Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1700 Pous Clemens XI word gekroon deur kardinaal Benedetto Pamphili 1854 Pous Pius IX verklaar die dogma dat die Maagd Maria sondevry gebore is 1869 Pous Pius IX open die Eerste Vatikaanse Konsilie 1880 Die Paardekraal volksvergadering vind plaas in die huidige Krugersdorp 1881 Die Ringtheaterbrand breek in Wene uit en 384 mense sterf 1907 Koning Gustav V van Swede bestyg die Sweedse troon 1914 Eerste Wereldoorlog Die Slag van die Falkland eilande vind plaas 1941 Die Verenigde State verklaar oorlog teen Japan In antwoord verklaar Duitsland oorlog teen die VSA 1941 Die eerste gebruik van gas teen die Jode deur die Nazis vind plaas in die Chelmno kamp naby Lodz 1949 Die hoofstad van die Republiek van China word vanaf Nanjing na Taipei Taiwan toe verskuif 1976 Die Eagles stel die Hotel California album vry een van die grootse verkopers van alle tye 1980 Mark David Chapman vermoor die voormalige Beatle John Lennon 1982 Die Desember moorde vind in Suriname plaas 1991 Leiers van Rusland Wit Rusland en die Oekraine vergader om die Sowjetunie te ontbind en stig die Gemenebes van Onafhanklike State 1993 Die Noord Amerikaanse Vrye Handelsooreenkoms word gewettig deur die VSA president Bill Clinton 2008 Handves 08 n internetversoekskrif waarin politieke hervorming in die Volksrepubliek China geeis word word in die land gepubliseer 2013 Metallica tree op in Antarktika wat hulle die eerste musiekgroep maak wat op al 7 kontinente opgetree het Geboortes Wysig65 v C Quintus Horatius Flaccus Romeinse digter 8 v C 1542 Mary I van Skotland 1587 1626 Koningin Christina van Swede 1689 1724 Claude Benigne Balbastre Franse komponis orrelis klavesimbelspeler en klavierspeler 1799 1799 Hans Dons de Lange n Voortrekkerverkenner 1861 1865 Jean Sibelius komponis 1957 1894 James Thurber skrywer 1961 1901 F W Boonzaier Afrikaanse dramaturg 1963 1913 Sir De Villiers Graaff leier van die Verenigde Party 1956 tot 1977 1999 1925 Sammy Davis Jr Amerikaanse akteur sanger 1990 1930 Maximilian Schell Oostenryks Switserse akteur filmregisseur skrywer 2014 1940 Louis Wilsenach Suid Afrikaanse skilder digter sendeling en baanbreker in die advertensiewese 2020 1943 Jim Morrison Amerikaanse sanger van die groep The Doors 1971 1946 John Rubinstein Amerikaanse akteur komponis 1952 Patrick McKenzie Suid Afrikaanse politikus uit die bruin gemeenskap Sterftes Wysig1681 Gerard ter Borch II ook bekend onder die naam Gerard Terborch was n Nederlandse kunsskilder 1617 1864 George Boole Engelse wiskundige 1815 1895 Theodore Hersart de la Villemarque Bretonse skrywer 1815 1903 Herbert Spencer Engelse filosoof 1820 1907 Koning Oscar II van Swede 1829 1933 Karl Jatho Duitse vliegtuigpionier en uitvinder 1873 1954 Ernest Brown Babcock Amerikaanse plantgenetikus 1877 1978 Golda Meir voormalige eerste minister van Israel 1898 1980 John Lennon Britse sanger en liedjieskrywer van die The Beatles 1940 2016 John Glenn Amerikaanse ruimtevaarder politikus en Marinierskorpsvegvlieenier 1921 2019 Rene Auberjonois n Amerikaanse akteur en regisseur 1940 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Eutichianus in die Rooms Katolieke Kerk Feesdag van Maria Onbevlekte Ontvangenis in die Rooms Katolieke Kerk Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 Desember amp ol,