×
8 Augustus

8 Augustus is die 220ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (221ste in skrikkeljare). Daar volg nog 145 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 220ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 221ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1511, pous, julius, publiseer, pontifex, roma. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 8 Augustus is die 220ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 221ste in skrikkeljare Daar volg nog 145 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1511 Pous Julius II publiseer die bul Pontifex Romanus 1585 John Davis vaar in Cumberlandsont in opsoek na die Noordwesdeurgang 1755 Pous Benedictus XIV publiseer Quam ex sublimi oor die Apostoliese vikaris vir Oos Indie 1786 Mont Blanc word vir die eerste keer geklim 1876 Thomas Edison ontvang n patent vir sy mimeograafmasjien 1884 George Eastman vind rolfilm uit 1929 Die Duitse lugskip Graf Zeppelin begin n vlug rondom die wereld 1938 Joodse Volksmoord Die Mauthausen konsentrasiekamp word in gebruik geneem 1944 Die Volksgereghof in Nazi Duitsland veroordeel agt weerstandsvegters tot die dood 1944 Tweede Wereldoorlog Die Geallieerde Magte begin Operasie Totalize 1945 Die Verenigde State Frankryk Engeland en die Sowjetunie teken die Verdrag van Londen wat lei tot die Neurenberg verhore 1949 Bhutan word onafhanklik 1963 Die Groot Treinroof vind plaas in Engeland 2 5 miljoen verdwyn 1963 n Avro Shackleton van die Suid Afrikaanse Lugmag vlieg in die Stettynsberg vas 1967 Thailand Indonesie Maleisie Filippyne en Singapoer stig in Bangkok Thailand die ASEAN 1974 Richard Nixon bedank as Amerikaanse President 1999 Tito Mboweni word die eerste swart goewerneur van die Suid Afrikaanse Reserwebank Geboortes Wysig1709 Johann Gmelin Duitse botanis geograaf en ontdekkingsreisiger in Siberie 1755 1903 Nico Malan administrateur van Kaapland 1981 1934 Sam Nzima Suid Afrikaanse fotojoernalis 2018 1960 Henning Pieterse Afrikaanse skrywer en digter 1963 Johann Botha Suid Afrikaanse dokumentervervaardiger 2017 1964 Klaus Ebner Oostenrykse skrywer 1970 Chester Williams n Springbokrugbyspeler 2019 1981 Roger Federer Switserse beroepstennisspeler Sterftes Wysig117 Trajanus keiser van die Romeinse Ryk 53 1828 Carl Peter Thunberg n Sweedse plantkundige 1743 2000 Jaap Marais leier van die Afrikanernasionalistiesgesinde Herstigte Nasionale Party 1922 2004 Fay Wray Amerikaanse aktrise 1907 2005 Barbara Bel Geddes Amerikaanse aktrise 1922 2005 Ilse Werner Duitse aktrise en sangeres 1921 2009 Willie van Niekerk Suid Afrikaanse medikus en politikus 1937 2010 Patricia Neal Amerikaanse aktrise 1926 2012 Japie Basson Volksraadslid van die Nasionale Party Nasionale Unie Verenigde Party en Progressiewe Federale Party 1918 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigVadersdag in Taiwan Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 Augustus amp ol,