fbpx
Wikipedia

8 April

8 April is die 98ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (99ste in ’n skrikkeljaar). Daar is nog 267 dae in hierdie jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Herdenkings en vakansiedae

8 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 98ste, jaar, gregorian, kalender, 99ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, herdenkings, vakansiedaegebeure, wysig1149, pous, eugenius, vlug, prins, ptolemy, tusculum, 1455, pous. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae8 April is die 98ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender 99ste in n skrikkeljaar Daar is nog 267 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Herdenkings en vakansiedaeGebeure Wysig1149 Pous Eugenius III vlug na prins Ptolemy in Tusculum 1455 Pous Callixtus III volg pous Nicolaas V op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1513 Juan Ponce de Leon maak aanspraak op Florida vir Spanje 1549 In sy laaste lewensjaar stel pous Paulus III nog vier nuwe kardinale aan onder wie Giovanni Angelo Medici later pous Pius IV 1646 Die eerste koerant advertensie verskyn in Engeland 1730 Die eerste New Yorkse sinagoge Shearith Israel word ingewy 1848 Andries Pretorius vaardig sy Een Algemene Oproeping uit waarin die Voortrekkers opgeroep word tot gewapende stryd teen die Britse magte 1904 Frankryk en Groot Brittanje teken die Entente Cordiale 1905 Die Brits Oos Afrika protektoraat word die Keniaanse kolonie 1932 Die laaste uitgawe van die Kaapse koerant De Zuid Afrikaan opgerig in 1830 verskyn 1945 Meer as 200 Geallieerde bomwerpers vernietig tydens n lugaanval 82 van die Duitse stad Halberstadt Ongeveer 2500 burgerlikes sterf tydens die aanval 1993 Joego Slawie erken die onafhanklikheid van die Republiek van Masedonie Geboortes Wysig563 v C Gautama Buddha 483 v C 1868 Christiaan IX van Denmarke 1872 Ivan Bloch dokter 1922 1875 Albert I van Belgie 1934 1859 Edmund Husserl Duitse filosoof 1938 1892 Mary Pickford Amerikaanse akteur 1979 1911 Emil Cioran Roemeense filosoof 1995 1918 Betty Ford Eerste Dame van die Verenigde State 2011 1919 Ian Smith Rhodesiese politikus en staatsman Eerste Minister van Rhodesie 2007 1921 Phyllis Latour Suid Afrikaans gebore voormalige agent van die Verenigde Koninkryk se geheime Special Operations Executive SOE tydens die Tweede Wereldoorlog in Frankryk aktief was 1926 Emma Renzi Suid Afrikaanse sopraan 1926 Jurgen Moltmann teoloog 1928 Eric Porter Engelse akteur 1995 1929 Jacques Brel Belgiese sanger 1978 1938 Kofi Annan Ghanese diplomaat en sewende sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 2018 1938 Allan Gray n Suid Afrikaanse filantroop en sakeman 2019 1955 Gerrie Coetzee Suid Afrikaanse bokser 1966 Robin Wright Amerikaanse aktrise 1968 Patricia Arquette Amerikaanse aktrise en regisseuse Sterftes Wysig1143 Johannes II keiser van die Bisantynse Ryk 1087 1839 Graaf van Caledon die tweede bugerlike goewerneur van die tweede Britse bewind aan die Kaap 1777 1848 Gabriel Donizetti Italiaanse komponis 1797 1950 Vaslav Nijinsky Russiese danser 1890 1973 Pablo Picasso Spaanse skilder 1881 1981 Omar Bradley Amerikaanse generaal 1893 1990 Ryan White Amerikaanse VIGS aktivis 1971 2012 Jack Tramiel Pools Amerikaanse entrepreneur 1928 2013 Margaret Thatcher Britse politikus en staatsvrou Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1925 2021 John Naisbitt Amerikaanse skrywer en futuris 1929 Herdenkings en vakansiedae WysigWereldwye Roma sigeuner nasie dag Feesdag van Pous Celestinus I in die Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 April amp oldid 2411133,