fbpx
Wikipedia

7 September

7 September is die 250ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (251ste in skrikkeljare). Daar volg nog 115 dae.

Gebeure

 
Aartsbiskop Desmond Tutu

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

7 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 250ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 251ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig878, pous, johannes, viii, kroon, lodewyk, koning. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae7 September is die 250ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 251ste in skrikkeljare Daar volg nog 115 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig878 Pous Johannes VIII kroon Lodewyk II as koning van die Franke 1159 Pous Alexander III volg Pous Adrianus IV op 1191 Saladin word tydens die derde kruistog in die Slag van Arsuf verslaan 1303 Pous Bonifatius VIII word gevange geneem deur Guillaume de Nogaret en Sciarra van Colonna 1714 Die Bekragtiging van die Rastatter Vrede by n vredeskongres in Baden im Aargau beeindig die Spaanse Opvolgingsoorlog 1818 Karel III van Swede word as koning van Noorwee gekroon 1822 Brasilie verklaar onafhanklikheid van Portugal 1940 Die Blitz begin toe Nazi Duitsland bomme op Londen laat val in die eerste van 57 opeenvolgende nagte van bombardering 1977 Verdrae tussen Panama en die VSA oor die status van die Panama kanaal word geteken Die VSA stem toe om beheer oor die kanaal oor te dra aan Panama teen die einde van die 20ste eeu 1986 Desmond Tutu word die eerste swart Aartsbiskop van Kaapstad en leier van die Anglikaanse kerk in Suid Afrika Aartsbiskop Desmond Tutu 1992 In Bhisho in die voormalige Ciskei tuisland van Suid Afrika sterf 24 mense en word 150 beseer toe soldate vyf minute lank blindelings op n 50 000 sterk ANC betoging onder leiding van Cyril Ramaphosa skiet 1997 Prinses Diana van Wallis word in die Verenigde Koninkryk begrawe 1997 Die eerste toetsvlug van die Lockheed Martin F 22 Raptor vind plaas 1998 Google Inc word gestig 1999 n Groot aardbewing in Athene Griekeland laat enkele geboue ineenstort en 150 mense sterf 2007 Die sesde Rugbywereldbeker begin in Frankryk 2010 Israel sluit by die OESO aan Geboortes Wysig1533 Koningin Elizabeth I van Engeland 1603 1756 Willem Bilderdijk Nederlandse geskiedkundige digter en advokaat 1831 1801 Sarel Cilliers Voortrekkerleier 1871 1850 Henry Barber grootwildjagter ontdekkingsreisiger en sakeman 1920 1869 Genl Ben Viljoen Boereoorlogstryder 1917 1884 Lydia van Niekerk eerste Afrikaanse vrou wat n professor geword het op Stellenbosch 1929 1908 Michael DeBakey bekende hartchirurg wat die hartvatomleidingchirurgie uitgevind en ontwikkel het 2008 1914 James van Allen Amerikaanse ruimtewetenskaplike 2006 1930 Yuan Longping Chinese onderwyser en landboukundige 2021 1939 Stanislav Petrov Sowjetse luitenant kolonel 2017 1965 Angela Gheorghiu Roemeense sopraan Sterftes Wysig885 Pous Adrianus III die 109de pous van die Rooms Katolieke Kerk Waarskynlik Volgens die vasstelling van Pous Leo XIII onbekend 1910 William Holman Hunt Engelse skilder 1827 1951 Maria Montez Dominikaans Franse aktrise 1912 1960 Wilhelm Pieck Duitse politikus President van Oos Duitsland 1873 1971 Spring Byington Amerikaanse aktrise 1886 1975 M E R Afrikaanse skrywer 1875 1978 Cecil Aronowitz Suid Afrikaansgebore altviolis 1916 1994 Dennis Morgan Amerikaanse akteur 1908 1996 Bibi Besch Amerikaanse aktrise 1942 1997 Mobutu Sese Seko Kongolese militere offisier en politikus President van Zaire DRK 1930 2001 Billie Lou Watt Amerikaanse aktrise en stemkunstenaar 1924 2004 Beyers Naude teoloog anti apartheidsrolspeler in Suid Afrika 1915 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigBrasilie Onafhanklikheidsdag 1822Wikimedia Commons bevat media in verband met 7 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 September amp oldid 2397564,