×
7 Oktober

7 Oktober is die 280ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (281ste in skrikkeljare). Daar volg nog 85 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Vlag van die eertydse DDR
  • Feesdag van Pous Markus in die Rooms-Katolieke Kerk.

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 280ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 281ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, vlag, eertydse, 1272, pous, gregorius, bevest. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 7 Oktober is die 280ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 281ste in skrikkeljare Daar volg nog 85 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Vlag van die eertydse DDR 1272 Pous Gregorius X bevestig die regte van Jode in n pouslike bul 1391 Pous Bonifatius IX verklaar Sint Birgitta van Swede heilig 1571 Die Ottomaanse Ryk word vir die eerste keer in n geveg deur die Christelike Weste verslaan toe n vloot wat deur Don Johan van Oostenryk gelei is die Ottomaanse vloot naby die golf van Korinte tydens die Slag van Lepanto verslaan 1595 Pous Clemens VIII publiseer die bul Ex Supernae Dispositionis Arbitro waarin die Universiteit van Mexiko gestig word 1624 Pous Urbanus VIII stel drie nuwe kardinale aan waaronder Antonio Barberini senior sy broer 1647 Pous Innocentius X stel sewe nuwe kardinale aan waaronder Fabrizio Savelli aartsbiskop van Salerno 1919 KLM word gestig 1949 Die Duitse Demokratiese Republiek DDR word in Oos Berlyn in die lewe geroep 1956 Pous Pius XII verklaar Pous Innocentius XI salig 1959 Die Sowjet ruimtetuig Luna 3 neem die eerste foto s van die agterkant van die Maan 1985 Die passasierskip Achille Lauro word in die Middellandse See deur Palestynse Bevrydingsfront terroriste gekaap terwyl dit vanaf Alexandria na Port Said onderweg is 2000 Henri van Luxemburg word Groothertog van Luxemburg nadat sy pa Jean vrywillig afstand van die troon doen 2001 Die Verenigde State se inval van Afghanistan begin teen 16 30 UCT met n lugaanval op die Taliban en Al Kaida 2003 Die inwoners van Kalifornie vervang in n stemming die sittende goewerneur Gray Davis met die filmster Arnold Schwarzenegger Daar was 135 kandidate Geboortes Wysig1663 Abraham Bogaert Nederlandse digter 1727 1854 Christiaan de Wet boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1922 1885 Niels Bohr Deense fisikus Nobelpryswenner 1962 1889 Robert Z Leonard Amerikaanse akteur en vervaardiger 1968 1900 Heinrich Himmler Nazi Duitse bevelvoerder en politikus 1945 1901 Wollie Bronkhorst argitek van kerkgeboue sendinghospitale weeshuise en ouetehuise 1970 1906 Nic Potgieter Afrikaanse skrywer 1985 1913 Simon Carmiggelt Nederlandse joernalis en skrywer 1987 1914 Alfred Drake Amerikaanse akteur en sanger 1992 1923 Irma Grese Duitse SS offisier 1945 1927 Al Martino Amerikaanse akteur en sanger 2009 1927 R D Laing Skotse psigiater en skrywer 1989 1931 Desmond Tutu Suid Afrikaanse kerkleier anti apartheidsaktivis en Nobelprys vir Vrede wenner 1940 Stephen Kovacevich Amerikaanse dirigent 1943 Oliver North Amerikaanse kolonel joernalis en skrywer 1950 Jakaya Kikwete Tanzaniese kolonel 4de president van Tanzanie 1952 Vladimir Poetin Russiese president 1955 Yo Yo Ma Chinese tjellis 1959 Dylan Baker Amerikaanse akteur 1968 Thom Yorke Engelse sanger liedjieskrywer 1969 Bobbie Brown Amerikaanse akteur en model 1986 Bree Olson Amerikaanse aktrise en pornoster Sterftes Wysig336 Pous Markus 34ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1849 Edgar Allan Poe Amerikaanse skrywer 1809 1898 Carl Otto Hager Duitse argitek en ontwerper van talle kerkgeboue van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1813 1943 Paul Nel leraar van die NG Kerk en moderator van die Transvaalse Kerk 1867 1943 Gustav Preller joernalis redakteur en geskiedskrywer 1875 1959 Mario Lanza Amerikaanse tenoor en akteur 1921 1993 Cyril Cusack Suid Afrikaans gebore Ierse akteur 1910 1994 Niels Kaj Jerne Deens Engelse geneeskundige en immunoloog Nobelpryswenner 1911 2004 Tony Lanfranchi Britse motorrenjaer 1935 2005 Charles Rocket Amerikaanse akteur en komediant 1949 2006 Julen Goikoetxea Spaanse fietsrenjaer 1985 2007 Norifumi Abe Japannese motorfietsrenjaer 1975 2013 Mick Buckley Engelse sokkerspeler 1953 2013 Patrice Chereau Franse akteur vervaardiger en draaiboekskrywer 1944 2013 David E Jeremiah Amerikaanse admiraal 1934 2014 Iva Withers Kanadese aktrise 1917 2015 Hossein Hamadani Iranese generaal 1951 2015 Jurelang Zedkaia Marshallese politikus 5de President van die Marshall eilande 1950 2018 Theuns Briers Springbokrugbyspeler 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Markus in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 7 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 Oktober amp ol,