fbpx
Wikipedia

7 Maart

7 Maart is die 66ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (67ste in skrikkeljare). Daar volg nog 299 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

7 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 66ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 67ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig161, marcus, aurelius, lucius, verus, volg, antoninus,. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae7 Maart is die 66ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 67ste in skrikkeljare Daar volg nog 299 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig161 Marcus Aurelius en Lucius Verus volg Antoninus Pius op om mede keisers van die Romeinse Ryk te word 1667 Pous Alexander VII stel vier nuwe kardinale aan waaronder Louis de Vendome 1859 Die dorp Jacobsdal word in die Vrystaat gestig 1876 Alexander Graham Bell word n patent toegeken vir n uitvinding wat hy die telefoon noem 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Poplar Grove vind langs die Modderrivier plaas 1902 Tweede Vryheidsoorlog Boere onder leiding van Koos de la Rey veroorsaak die grootste nederlaag op die Britse Ryk sedert die begin van die oorlog by die Slag van Tweebosch 1926 Die eerste suksesvolle trans Atlantiese radio telefoongesprek vind plaas tussen New York en Londen 1936 Duitsland herbeset die gedemilitariseerde Rynland en verbreek daarmee die Verdrag van Versailles en die Locarno Verdrae wat na die Eerste Wereldoorlog onderteken is 1950 Die Sowjetunie reik n verklaring uit wat ontken dat die Duitse kernfisikus Klaus Fuchs as n Sowjet spioen gedien het 1965 Amerikaanse Burgerregtebeweging Burgerregte betogers wat van Selma na Montgomery Alabama marsjeer word brutaal deur die polisie aangeval op Bloedige Sondag 2004 Die Zimbabwiese polisie arresteer Simon Mann n voormalige Special Air Service SAS offisier en 64 voormalige 32 Bataljon soldate gewerf in Suid Afrika by Harare lughawe Hulle het beplan om n staatgreep in Ekwatoriaal Guinee uit te voer 2016 Die motorvervaardiger BMW vier sy honderdste verjaarsdag Geboortes Wysig1693 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII 248ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1769 1792 John Herschel Britse wiskundige sterrekundige apteker en eksperimentele fotograaf uitvinder 1871 1872 Piet Mondriaan Nederlandse skilder 1944 1875 Maurice Ravel Franse komponis 1937 1926 Johan Degenaar Suid Afrikaanse filosoof en teoloog 2015 1927 James Broderick Amerikaanse akteur 1982 1939 Paul Winfield Amerikaanse akteur 2004 1928 Kay de Villiers Suid Afrikaanse neurochirurg 2018 1942 Tammy Faye Messner Amerikaanse aktrise 2007 1950 Jackie Selebi Suid Afrikaanse nasionale polisiekommissaris 2015 1956 Bryan Cranston Amerikaanse akteur 1959 Donna Murphy Amerikaanse aktrise 1971 Peter Sarsgaard Amerikaanse akteur 1974 Jenna Fischer Amerikaanse aktrise 1980 Laura Prepon Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig161 Keiser Antoninus Pius 86 203 Perpetua en Felicitas Christen martelaars 1724 Pous Innocentius XIII die 244ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1655 1786 Franz Benda violis en komponis van Boheme 1709 1878 Alfred Donne n Franse bakterioloog dokter en bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie ook die uitvinder van die fotoelektriese mikroskoop 1801 1973 PK Albertyn Suid Afrika se vyftiende Springbokkaptein 1897 1981 Kiril Kondrasin Sowjet en Russiese dirigent 1914 1990 Koos Strauss Suid Afrikaanse politikus 1900 1999 Stanley Kubrick Amerikaanse rolprentregisseur vervaardiger draaiboekskrywer en kinematograaf 1928 2013 Dirk Coetzee medestigter en bevelvoerder van die polisieeenheid op Vlakplaas 1945 2013 Freda Linde Suid Afrikaanse skrywer en vertaler van kinderboeke 1915 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigOnderwysersdag in AlbanieWikimedia Commons bevat media in verband met 7 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 Maart amp oldid 2412386,