×
7 Junie

7 Junie is die 158ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (159ste dag in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 207 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  1. . nytimes.com (in Engels). vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020. Besoek op3 Maart 2017.

Publikasie datum: September 26, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 158ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 159ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, verwysingsgebeure, wysig1304, pous, benedictus, ekskommunikeer,. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 7 Junie is die 158ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 159ste dag in n skrikkeljaar Daar volg nog 207 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 VerwysingsGebeure Wysig1304 Pous Benedictus XI ekskommunikeer Guillaume de Nogaret 1370 Pous Urbanus V stel Pierre d Estaign en Pietro Corsini aan as kardinaal 1424 Pous Martinus V stel Rhabanus van Helmstatt aan as biskop van Utrecht Rhabanus bedank weens vrees vir vyandelikhede 1494 Die verdrag van Tordesillas word geteken Dit besleg die konflik tussen Spanje en Portugal oor die nuut ontdekte Amerikas 1520 Hendrik VIII Tudor en Francis I van Frankryk ontmoet op die Veld van die Goudlaken by Calais Frankryk 1555 Pous Paulus IV stel sy neef Carlo Carafa aan as kardinaal Carafa word afgeset en tereggestel op 4 Maart 1561 1576 Die Engelse navigator Martin Frobisher wat na die Noordwes deurgang gesoek het vertrek na Labrador 1706 Pous Clemens XI stel Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII aan as kardinaal 1929 Die Lateraanse verdrag word bekragtig Vatikaanstad word n onafhanklike staat 1929 Switserland onderteken die Kellogg verdrag 1948 Edvard Benes bedank as President van Tsjeggo Slowakye eerder as om n grondwet te teken wat sy land in n Kommunistiese staat sou omskep 1975 Die eerste Krieketwereldbeker begin in Engeland 1988 Trein apartheid in Wes Kaapland word geskrap as die eerste stap in n plan om diskriminasie op treine landwyd uit te skakel 1990 Pres F W de Klerk kondig die einde aan van die noodtoestand wat vier jaar geduur het en se R814 miljoen gaan aan die verbetering van die veiligheidsmagte bestee word 2017 n Bosbrand breek uit in die Tuinroete te Elandskraal naby Karatara wat groot brandskade tot gevolg het in Knysna Geboortes Wysig1762 Cornelius de Jong Nederlandse seekaptein en skrywer 1838 1877 George Villiers Britse politikus en vyfde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1931 1937 1955 1917 Gwendolyn Brooks Amerikaanse digter 2000 1917 Dean Martin Amerikaanse akteur sanger en komediant 1995 1922 Hubert du Plessis Suid Afrikaanse komponis en pianis 2011 1929 John Napier Turner Leier van die Liberale Party en Eerste Minister van Kanada in 1984 2020 1937 Neeme Jarvi Amerikaanse dirigent van Estiese afkoms 1942 Moeammar al Ghaddafi de facto leier van Libie van 1969 tot 2011 2011 1946 Jan Engelen n Suid Afrikaanse akteur en TV regisseur 2018 1953 Johnny Clegg Suid Afrikaanse musikant 2019 1954 Jan Theuninck skilder en digter 1958 Prince Amerikaanse popster 2016 1959 Mike Pence Amerikaanse prokureur politikus en 48ste visepresident van die Verenigde State sedert 2017 1971 Brandon Topham Suid Afrikaanse politikus geoktroieerde rekenmeester en besigheidsman 1978 Bill Hader Amerikaanse akteur 1981 Anna Kournikova tennisspeler Sterftes Wysig555 Pous Vigilius 59ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 500 1843 Friedrich Holderlin Duitse digter en bibliotekaris 1770 1910 Sir William Francis Butler n Britse generaal en ook waarnemende Goewerneur van die Kaapkolonie 1838 1937 Jean Harlow Amerikaanse aktrise en sangeres 1911 1954 Alan Turing wiskundige rekenaarwetenskaplike 1912 1963 ZaSu Pitts Amerikaanse aktrise 1894 1965 Judy Holliday Amerikaanse aktrise en sangeres 1921 1968 Dan Duryea Amerikaanse akteur en sanger 1907 1970 E M Forster Engelse novelis kortverhaalskrywer essayis 1879 1980 Henry Miller Amerikaanse novelis en essayis 1891 2002 Signe Hasso Sweeds Amerikaanse aktrise 1915 2012 Phillip Tobias Suid Afrikaanse paleontoloog 1925 2013 Pierre Mauroy Franse onderwyser en politikus Eerste Minister van Frankryk 1928 1 2014 Epainette Mbeki Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en moeder van Thabo Mbeki 1916 2015 Christopher Lee Engelse akteur sanger en skrywer 1922 2017 Johann Botha Suid Afrikaanse TV en radio aanbieder 1963 2017 PG du Plessis Afrikaanse skrywer 1934 2021 Shaleen Surtie Richards Suid Afrikaanse aktrise 1955 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Marcellus I in die Ortodokse Kerk Verwysings Wysig Pierre Mauroy Former French Socialist Premier Dies at 84 The New York Times nytimes com in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020 Besoek op 3 Maart 2017 Wikimedia Commons bevat media in verband met 7 June Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 Junie amp ol,