fbpx
Wikipedia

7 Julie

7 Julie is die 188ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (189ste in skrikkeljare). Daar volg nog 177 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

  • Feesdag van die salige Pous Benedictus XI in die Rooms-Katolieke Kerk.

7 Julie
julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 188ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 189ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1136, pous, innocentius, publiseer, commisso, nobis,. lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae7 Julie is die 188ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 189ste in skrikkeljare Daar volg nog 177 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1136 Pous Innocentius publiseer die bul Ex commisso nobis Die dokument bevat die eerste verwysing na die Poolse taal 1148 Pous Eugenius III hou n sinode in Cremona 1294 Pous Celestinus V volg Pous Nicolaas IV op 1438 Koning Karel VII van Frankryk beperk die regte van die pous oor sy gebied Die pragmatiese sanksies van Bourges 1456 Johanna van Arkel word onskuldig bevind deur Pous Callixtus III meer as 20 jaar na haar dood op die brandstapel 1745 Pous Benedictus XIV verklaar Pacificus van Ceredano salig 1770 Slag van Cesme Die Russiese Vloot verslaan die Ottomaanse Vloot 1807 Verdrag van Tilsit geteken tussen Frankryk en Rusland 1846 Kommodoor John Drake Sloat beset Monterey en Yerba Buena en begin daarmee die VSA se anneksering van Kalifornie tydens die oorlog met Meksiko 1898 Die VSA annekseer Hawaii 1912 Rudolph Lewis wen Suid Afrika se eerste fietsry goue medalje tydens die Olimpiese Somerspele 1912 in Stockholm 1935 Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word priester 1937 Die Marco Polo brugvoorval lui die begin van die Tweede Sino Japannese Oorlog in 1946 Moeder Frances Xavier Cabrini word die eerste Amerikaner wat heilig verklaar word deur die Rooms Katolieke Kerk 1969 Frans word gelyk gestel met Engels in die hele Kanadese nasionale regering 1978 Die Solomon eilande word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1985 Boris Becker die eerste Duitser en op 17 die jongste speler ooit word die mansenkelspeltenniskampioen op Wimbledon deur Suid Afrika se Kevin Curren in vier stelle te klop Geboortes Wysig1811 Jan Theodoor van Rijswijck Vlaamse skrywer 1849 1815 Theodore Hersart de la Villemarque Bretonse skrywer 1895 1860 Gustav Mahler Tsjeggies Oostenrykse komponis en dirigent 1911 1887 Marc Chagall Franse kunstenaar 1985 1890 Albertus van Rhyn Suid Afrikaanse onderwysman koerantredakteur politikus en ambassadeur 1971 1891 Virginia Rappe Amerikaanse aktrise 1921 1906 Satchel Paige Amerikaanse bofbalspeler 1982 1907 Oom Frikkie Burgers Suid Afrikaanse vermaakkunstenaar radio en rolprentpersoonlikheid en orrelis 1967 1940 Ringo Starr Britse musikant 1974 Sharon Laws Britse professionele fietsryer 2017 Sterftes Wysig574 Pous Johannes III die 61ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1304 Pous Benedictus XI die 194ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1240 1307 Koning Edward I van Engeland 1239 1718 Aleksei Petrowitsj tsarewitsj van Rusland Russiese tsarewitsj 1690 1930 Sir Arthur Conan Doyle Britse skrywer 1859 1967 Vivien Leigh Britse aktrise 1913 1980 Johannes Meintjes Suid Afrikaanse kunsskilder en skrywer 1923 1983 Herman Kahn Amerikaanse futuris 1922 1984 Dame Flora Robson Engelse aktrise 1902 2021 Cameron Mackenzie Suid Afrikaanse politikus en parlementslid vir die DA 1960 2021 Jovenel Moise president van Haiti 1968 2021 Carlos Reutemann Argentynse Formule Eenrenjaer 1942 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van die salige Pous Benedictus XI in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 7 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 Julie amp oldid 2410917,