×
7 Februarie

7 Februarie is die 38ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 327 dae in die res van die jaar (328 in skrikkeljare).

Inhoud

Dr. Jan Schutte (1919–1999), Afrikaanse radio- en toneelfiguur.

Publikasie datum: Augustus 14, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 38ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig457, word, keiser, bisantynse, 1301, edward, caernarvon, . lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 7 Februarie is die 38ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 327 dae in die res van die jaar 328 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig457 Leo I word keiser van die Bisantynse ryk 1301 Edward van Caernarvon later koning Edward II van Engeland word die eerste Prins van Wallis 1550 Pous Julius III volg Pous Paulus III op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1613 Mikhail Romanof word tsaar van Rusland 1742 Pous Benedictus XIV publiseer Etsi mimine waarin gestel word dat geloof alleen nie genoeg is vir saligwording nie 1807 Napoleon se Franse ryk begin teen die Russiese en Pruisiese magte van die Vierde koalisie veg in die slag van Eylau in Pole 1882 In Mississippistad Mississippi vind die laaste swaargewigbokskampioenskapgeveg plaas sonder handskoene 1898 Emile Zola word verhoor vir laster vir J Accuse as deel van die Alfred Dreyfus saak 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Vaalkrans eindig in n Boere oorwinning 1900 Die Britse Arbeidersparty word gestig 1944 Tweede Wereldoorlog Nazi magte begin met n teenoffensief in Anzio in Italie 1962 Die regering van die VSA verban alle Kubaanse in en uitvoere 1964 Die Beatles besoek die VSA vir die eerste keer 1971 Vroue kry stemreg in Switserland 1974 Grenada word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 1977 Die Sowjetunie lanseer Soyuz 24 1984 Ruimtevaarders Bruce McCandless II en Robert L Stewart doen die eerste koordlose ruimtewandeling 1986 28 jaar se eenfamilieregering eindig in Haiti toe president Jean Claude Duvalier vlug 1990 Ineenstorting van die Sowjetunie die sentrale komitee van die Sowjetkommunisteparty stem in om hul monopolie van beheer te laat vaar 1991 Haiti se eerste demokraties verkose president Jean Bertrand Aristide word ingesweer 1992 Die Europese Unie word gevorm 2003 Laaste kontak na Pioneer 10 beantwoord Geboortes Wysig Dr Jan Schutte 1919 1999 Afrikaanse radio en toneelfiguur 1102 Matilda van Engeland 1167 1478 Thomas More Engelse renaissance humanis juris filosoof en staatsman 1535 1804 John Deere Amerikaanse grofsmid en uitvinder 1886 1812 Charles Dickens Britse skrywer 1870 1840 Charles Warren Walliese en Britse kryger 1927 1901 Vivian Frederick Maynard FitzSimons Suid Afrikaanse herpetoloog 1975 1907 Danie Bosman Afrikaanse komponis van ligte liedjies 1946 1919 Jan Schutte Suid Afrikaanse uitsaaier en skrywer 1999 1932 Alfred Worden Amerikaanse ruimtevaarder en ingenieur 2020 1934 Rona Rupert Afrikaanse kinderboekskrywer 1995 1942 Gareth Hunt Britse akteur 2007 1944 Antoni Wit Poolse dirigent 1965 Chris Rock Amerikaanse komediant 1985 Wilhelm Steenkamp Suid Afrikaanse rugbyspeler 1996 Pierre Gasly Franse Formule Een renjaer Sterftes Wysig590 Pous Pelagius II die 63ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1652 Gregorio Allegri Romeinse komponis c 1582 1873 Sheridan Le Fanu Ierse joernalis en skrywer 1814 1878 Pous Pius IX die 255ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1792 1901 Japie Hauptfleisch Boere kryger 1875 1942 Roeland Anthonie Kollewijn Nederlandse taalkundige 1857 1942 Iwan Bilibin Russiese illustreerder en verhoogontwerper 1876 1959 Daniel Francois Malan Suid Afrikaanse politikus apartheidsargitek Eerste Minister van Suid Afrika 1874 1999 Hoessein bin Talal koning van Jordanie 1935 2020 Li Wenliang Chinese oogarts eerste aktivis oor die uitbreek van die Wuhan koronavirus 2019 20 1986 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 7 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 Februarie amp ol,