×
7 April

7 April is die 97ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (98ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 268 dae in hierdie jaar.

Inhoud

  • Wêreldgesondheidsdag (Internasionale waarneming)
  • Vrouedag in Mosambiek

Publikasie datum: September 03, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 97ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 98ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, herdenkings, waarnemingsdaegebeure, wysig1348, duitse, koning, karel, stig, almal, mater,. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 7 April is die 97ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 98ste in n skrikkeljaar Daar is nog 268 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie herdenkings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1348 Die Duitse koning Karel IV stig die Almal Mater Carolus die Karel Universiteit in Praag Dit is die eerste Duitse universiteit noord van die Alpe 1449 Teenpous Felix V onderwerp hom aan Pous Nicolaas V 1552 Ugo Boncompagni later Pous Gregorius XIII koop die pos van pouslike sekretaris 1586 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word priester 1655 Pous Alexander VII volg Pous Innocentius X op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1742 Pous Benedictus XIV verklaar Camillus de Lellis salig 1788 Pous Pius VI stel Jose Francisco Miguel Antonio de Mendoca patriarg van Lissabon aan as kardinaal 1795 Frankryk aanvaar die meter as lengte eenheid 1815 Tombora bars uit en 92 000 mense sterf 1856 Nelson kollege in Nelson Nieu Seeland gestig 1906 Die vulkaan Vesuvius bars uit 1927 Eerste langafstand televisieuitsending 1956 Die Spaanse deel van Marokko word onafhanklik 1964 IBM kondig die System 360 aan 1984 Die Suid Afrikaanse Grand Prix vind plaas 1989 Die Sowjetse duikboot Komsomolets sink in die Barentssee 2001 2001 Mars Odyssey gelanseer Geboortes Wysig1506 Sint Francis Xavier 1652 Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII die 246ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1740 1770 William Wordsworth Engelse digter 1850 1772 Charles Fourier Franse filosoof 1837 1853 Prins Leopold Hertog van Albany seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1884 1915 Billie Holiday Amerikaanse sanger 1959 1938 Jerry Brown goewerneur van Kalifornie 1939 Francis Ford Coppola Amerikaanse regisseur 1944 Gerhard Schroder Duitse politikus 1975 Erlend Oye Noorse musikant Sterftes Wysig1614 El Greco Spaanse skilder beeldhouer en argitek 1541 1789 Abdulhamid I n sultan van die Ottomaanse Ryk 1725 1882 Charles Bell Skotsgebore landmeter generaal van die ou Kaapkolonie kunstenaar heraldikus ontwerper van medaljes en seels 1813 1884 Maria Doolaeghe Vlaamse skryfster 1803 1947 Henry Ford Amerikaanse motorvervaardiger 1863 1955 Theda Bara Amerikaanse aktrise 1885 1968 Jim Clark Skotse F1 motorrenjaer 1936 1979 Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus premier van Iran 1919 1985 Carl Schmitt Duitse politieke filosoof 1888 1994 Golo Mann Duitse geskiedkundige publiseerder en skrywer 1909 1997 Georgi Shonin Russiese ruimtevaarder 1935 Vakansie herdenkings en waarnemingsdae WysigWereldgesondheidsdag Internasionale waarneming Vrouedag in MosambiekWikimedia Commons bevat media in verband met 7 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 7 April amp ol,