fbpx
Wikipedia

6 Oktober

6 Oktober is die 279ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (280ste in skrikkeljare). Daar volg nog 86 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

6 Oktober
oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 279ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 280ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig105, kimber, germane, verslaan, leër, romeinse,. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae6 Oktober is die 279ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 280ste in skrikkeljare Daar volg nog 86 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig105 v C Die Kimber en die Germane verslaan n leer van die Romeinse Republiek by die Slag van Arausio 891 Pous Formosus volg Pous Stefanus V VI op 1689 Pous Alexander VIII volg Pous Innocentius XI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1741 Pous Benedictus XIV verklaar Niccolo Albergati salig 1794 Keulen in die huidige Duitsland word deur Franse troepe beset en die ideale van die Franse Rewolusie bring n einde aan die erfenis van die middeleeue en die selfregerende status van die stad Anwar Sadat 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Oranje Vrystaat word amptelik deur die Verenigde Koninkryk geannekseer as die Oranjerivierkolonie 1976 Op bevel van premier Hua Guofeng word die Bende van Vier saam met hul vennote in hegtenis geneem Dit bring die Kulturele Rewolusie in China tot n einde 1981 President Anwar Sadat van Egipte sterf in n sluipmoord aanval tydens n parade in Kairo ter herdenking van die Jom Kippoeroorlog 1986 Vier persone sterf in n ontploffing en gepaardgaande vuur op die Yankee klas duikboot K129 1995 n Artikel in die tydskrif Nature kondig aan dat n planeet wat om 51 Pegasi wentel ontdek is die eerste buite ons sonnestelsel 1999 Die Suid Afrikaanse Landbou unie SALU hervorm en verander sy naam na Agri Suid Afrika Agri SA Geboortes Wysig1773 Louis Philippe I Franse koning 1850 1864 Genl Christiaan Botha jonger broer van genl Louis Botha 1902 1866 Reginald Fessenden Kanadese uitvinder 1932 1887 Gordon Tomlinson prokureur skrywer en kampvegter vir Afrikaans 1955 1901 Wolfgang Langhoff n Duitse akteur en regisseur 1966 1914 Thor Heyerdahl Noorse ontdekkingsreisiger 2002 1919 Mohamed Siad Barre Somaliese politikus en staatsman president van Somalie 1985 1930 Richie Benaud voormalige Australiese krieketkaptein en kommentator 2015 1942 Britt Ekland Sweedse aktrise 1946 Tony Greig Suid Afrikaans gebore Engelse krieketspeler 2012 1948 Gerry Adams Noord Ierse politikus en die leier van Sinn Fein 1963 Elisabeth Shue Amerikaanse aktrise 1977 Carola Schouten Nederlandse politikus Sterftes Wysig23 Wang Mang keiser van die Xin dinastie van China van 9 tot 23 n C 45 v C 925 Muḥammad ibn Zakariya al Razi Persiese alchemis chemikus en filosoof circa 854 1715 Melchior Hoffmann komponis van die Baroktydperk 1679 1892 Alfred Tennyson Britse digter 1809 1962 Tod Browning Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1880 1965 Tom Kennedy Amerikaanse akteur 1885 1973 Sidney Blackmer Amerikaanse akteur 1895 1973 Dennis Price Engelse akteur 1915 1976 Gilbert Ryle Engelse filosoof en skrywer 1900 1980 Hattie Jacques Engelse aktrise en vervaardiger 1922 1981 President Anwar Sadat van Egipte sterf in n sluipmoord aanval 1918 1989 Bette Davis Amerikaanse aktrise 1908 1999 Gorilla Monsoon Amerikaanse stoeier en omroeper 1937 2000 Anna Rothmann Afrikaanse skrywer en dogter van M E R 1904 2000 Richard Farnsworth Amerikaanse akteur en waaghals 1920 2018 Montserrat Caballe n Spaanse operasangeres 1933 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigDuitse Amerikanerdag in die Verenigde StateWikimedia Commons bevat media in verband met 6 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 6 Oktober amp oldid 2450228,