×
6 Mei

6 Mei is die 126ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (127ste in skrikkeljare). Daar volg nog 239 dae in die jaar.

Inhoud

  • 680 – Moe'awija I, Umayyad (77), Arabiese kalief
  • 988 – Dirk II van Holland, hertog van Holland
  • 1475 – Dirk Bouts (65), Belgiese skilder
  • 1638 – Cornelius Jansenius (52), Nederlandse priester en teoloog
  • 1684Heiman Dullaart, skilder en digter tydens Nederland se Goue Eeu (* 6 Februarie 1636).
  • 1825 – Lady Anne Barnard, Skotse digteres en brieweskryfster (* 1750).
  • 1859 – Alexander von Humboldt (89), Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger
  • 1862 – Henry David Thoreau (44), Amerikaanse skrywer en filosoof (* 1817).
  • 1889 – Heinrich Gustav Reichenbach (66), Duitse botanikus
  • 1902 – Bret Harte, Amerikaanse outeur.
  • 1910Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk (* 1841).
  • 1919L. Frank Baum, Amerikaanse skrywer (* 1856).
  • 1922 – Marie von Saksen-Weimar-Eisenach (73)
  • 1924 – Carel Steven Adama van Scheltema (47), Nederlandse sosialistiese digter
  • 1941 – Franz Koenigs (59), Nederlandse bankier en kunsversamelaar
  • 1949 – Maurice Maeterlinck (86), Belgiese skrywer
  • 1950 – Willem Maas (53), Nederlandse argitek
  • 1951 – Élie Cartan (82), Franse wiskundige
  • 1960 – Paul Abraham (67), Hongaarse komponis
  • 1965 – Giulio Bevilacqua (83), Italiaanse kardinaal
  • 1972 – Deniz Gezmiş (25), Turkse politieke aktivis
  • 1975 – József Mindszenty (83), Hongaarse kardinaal-aartsbiskop van Esztergom
  • 1978 – Ko van Dijk (61), Nederlandse toneelspeler en regisseur
  • 1983 – Joseph Keunen (84), Belgiese skrywer
  • 1992Marlene Dietrich, Duitse aktrise (* 1901).
  • 2002 – Pim Fortuyn, Nederlandse politikus.
  • 2002 – Meinte Walta (82), Nederlandse kunsskilder
  • 2003 – André Carolus Cirino (73), Surinaamse skrywer
  • 2006 – Han Reiziger (72), Nederlandse pianis en komponis
  • 2007 – Roman Kintanar (77), Filippynse weerkundige
  • 2007 – Đorđe Novković (63), Kroatiese komponis
  • 2012Roelof Temmingh, Suid-Afrikaanse komponis (* 1946).
  • 2012 – Jan Trøjborg (56), Deense politikus
  • 2016Margot Honecker, Oos-Duitse politikus (* 1927).
  • 2021Humberto Maturana, Chileense bioloog en filosoof (* 1928).

Publikasie datum: September 03, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 126ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 127ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1312, pous, clemens, publiseer, exvivi, paradiso, waarin, r. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 6 Mei is die 126ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 127ste in skrikkeljare Daar volg nog 239 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1312 Pous Clemens V publiseer die bul Exvivi de Paradiso waarin die regulasies van die Minderbroeders Fratres Minores vasgele word 1527 Spaanse en Duitse troepe plunder Rome sommige beskou dit as die einde van die Renaissance 1682 Louis XIV van Frankryk verskuif sy hof na Versailles 1715 Pous Clemens XI stel Fabio Olivieri sekretaris van Apostoliese Briewe aan as kardinaal 1835 James Gordon Bennett publiseer die eerste uitgawe van die New York Herald 1861 Amerikaanse Burgeroorlog Arkansas breek weg van die Unie 1877 Hoof Crazy Horse van die Oglala Sioux gee oor aan die Verenigde State troepe in Nebraska toe hy besef dat sy mense swak is as gevolg van koue en honger 1910 George V word koning van die Verenigde Koninkryk na die dood van sy vader Edward VII 1889 Die Eiffeltoring word amptelik aan die publiek oopgestel tydens die Universele Ekspo in Parys 1932 Moordaanslag op president Paul Doumer van Frankryk in Parys Die president sterf een dag later aan sy beserings 1937 Hindenburg ongeluk Die Duitse zeppelin Hindenburg slaan aan die brand en word verwoes binne n minuut terwyl dit probeer dok by Lakehurst New Jersey 36 mense sterf 1941 Wjatsjeslaf Molotof word deur Josef Stalin vervang as voorsitter van die Raad van Volkskommissarisse premier van die Sowjetunie 1942 Tweede Wereldoorlog Die laaste Amerikaanse magte in die Filippyne gee oor aan die Japannese 1954 Roger Bannister word die eerste persoon wat die myl in minder as vier minute hardloop die eerste droommyl 1955 Die Duitse Bondsrepubliek word lid van die NAVO 1974 Willy Brandt tree af as bondskanselier van West Duitsland 1994 Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk en Franse President Francois Mitterrand open die Engelse Kanaal tonnel 2002 Jean Pierre Raffarin word premier van Frankryk 2002 In Nederland word die politikus Pim Fortuyn vermoor 2002 Marc Ravalomanana word beedig as president van Madagaskar 2006 Viering van die 500 jarige bestaan van die Switserse Wag in die Vatikaanstad 2007 Naspers stel sy nuwe Sondagkoerant Sondag bekend 2012 Die sosialis Francois Hollande wen die tweede rondte van die Franse presidentsverkiesing met 51 7 van die stemme en vervang Nicolas Sarkozy in die Elysee 2016 Sadiq Khan wen die verkiesing om burgemeester van Londen te word Geboortes Wysig1501 Marcello Cervini later Pous Marcellus II 222ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1555 1574 Giovanni Battista Pamphilj later Pous Innocentius X 236ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1655 1758 Maximilien Robespierre Franse politikus en prokureur 1794 1856 Sigmund Freud Oostenrykse sielkundige 1939 1803 Lucien Murat neef van Napoleon Bonaparte 1878 1825 Albert Montens d Oosterwijck Belgiese politikus 1896 1830 Abraham Jacobi Amerikaanse kinderarts 1919 1851 Aristide Bruant Franse chansonnier en skrywer 1925 1859 Robert Peary Amerikaanse ontdekkingsreisiger 1920 1859 Willem Kloos Nederlandse digter 1938 1868 Nikolaas II van Rusland laaste Tsaar van Rusland 1918 1868 Gaston Leroux Franse skrywer 1927 1871 Victor Grignard Franse fisikus en Nobelpryswenner 1935 1871 Christian Morgenstern Duitse digter 1914 1872 Jan De Vroey Belgiese argitek 1935 1872 Willem de Sitter Nederlandse wiskundige sterrekundige en natuurkundige 1934 1880 Ernst Ludwig Kirchner skilder 1938 1882 Kroonprins Wilhelm van Duitsland seun van Keiser Wilhelm II 1951 1882 Georgi Atanasov Bulgaarse komponis 1931 1895 Rudolph Valentino Amerikaanse akteur 1926 1898 Konrad Henlein Tsjeggiese politikus 1945 1902 Max Ophuls Duitse filmregisseur 1957 1904 Harry Martinson Sweedse skrywer 1978 1915 Orson Welles Amerikaanse filmregisseur 1985 1915 Dieodore H White skrywer 1986 1919 Alejandro Finisterre Spaanse digter 2007 1919 Andre Guelfi Franse renjaer 2016 1920 Ross Hunter filmregisseur 1996 1920 Kamisese Mara eerste Eerste Minister en president van Fiji 2004 1921 Erich Fried Duitse skrywer 1988 1922 Miems de Bruyn Afrikaanse aktrise 2010 1923 Galyani Vadhana Thaise prinses 2008 1924 Nestor Basterretxea Spaanse beeldhouer skilder en filmregisseur 2014 1925 Andrew Mlangeni ANC aktivis en een van die agt mans wat in die Rivonia verhoor was 2020 1929 Hans Beck Duitse uitvinder van Playmobil 2009 1929 Paul Lauterbur Amerikaanse fisikus en Nobelpryswenner 2007 1930 Sonia Rykiel Franse mode ontwerpster 2016 1934 Hans Junkermann Duitse fietsryer 1937 Rubin Hurricane Carter bokser 1945 Rosa Smit Afrikaanse digter en wenner van die Ingrid Jonkerprys vir haar poesie 2021 1945 Bob Seger rock musikant 1945 Jimmie Dale Gilmore musikant 1947 Alan Dale Nieu Seeland akteur 1947 Martha Nussbaum filosoof 1953 Tony Blair Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1961 George Clooney Amerikaanse akteur 1961 Frans Timmermans Nederlandse politikus van die PvdA 2019 Archie Mountbatten Windsor seun van prins Harry en Meghan Sterftes Wysig680 Moe awija I Umayyad 77 Arabiese kalief 988 Dirk II van Holland hertog van Holland 1475 Dirk Bouts 65 Belgiese skilder 1638 Cornelius Jansenius 52 Nederlandse priester en teoloog 1684 Heiman Dullaart skilder en digter tydens Nederland se Goue Eeu 6 Februarie 1636 1825 Lady Anne Barnard Skotse digteres en brieweskryfster 1750 1859 Alexander von Humboldt 89 Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger 1862 Henry David Thoreau 44 Amerikaanse skrywer en filosoof 1817 1889 Heinrich Gustav Reichenbach 66 Duitse botanikus 1902 Bret Harte Amerikaanse outeur 1910 Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk 1841 1919 L Frank Baum Amerikaanse skrywer 1856 1922 Marie von Saksen Weimar Eisenach 73 1924 Carel Steven Adama van Scheltema 47 Nederlandse sosialistiese digter 1941 Franz Koenigs 59 Nederlandse bankier en kunsversamelaar 1949 Maurice Maeterlinck 86 Belgiese skrywer 1950 Willem Maas 53 Nederlandse argitek 1951 Elie Cartan 82 Franse wiskundige 1960 Paul Abraham 67 Hongaarse komponis 1965 Giulio Bevilacqua 83 Italiaanse kardinaal 1972 Deniz Gezmis 25 Turkse politieke aktivis 1975 Jozsef Mindszenty 83 Hongaarse kardinaal aartsbiskop van Esztergom 1978 Ko van Dijk 61 Nederlandse toneelspeler en regisseur 1983 Joseph Keunen 84 Belgiese skrywer 1992 Marlene Dietrich Duitse aktrise 1901 2002 Pim Fortuyn Nederlandse politikus 2002 Meinte Walta 82 Nederlandse kunsskilder 2003 Andre Carolus Cirino 73 Surinaamse skrywer 2006 Han Reiziger 72 Nederlandse pianis en komponis 2007 Roman Kintanar 77 Filippynse weerkundige 2007 Đorđe Novkovic 63 Kroatiese komponis 2012 Roelof Temmingh Suid Afrikaanse komponis 1946 2012 Jan Trojborg 56 Deense politikus 2016 Margot Honecker Oos Duitse politikus 1927 2021 Humberto Maturana Chileense bioloog en filosoof 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 6 Mei amp ol,